Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.55 out of 5 based on 549 reviews.
Marteli G. - 4th October 2019
staying in Paarl
Goeie ligging. Naby gewilde wynplase.
Elna S. - 3rd October 2019
staying in Courtrai, Paarl
Die Paarl sal altyd 'n wonderlike toeristebestemming wees.
Philip L. - 1st October 2019
staying in Paarl
Twee weke is nie genoeg om net 'n fraksie te ervaar van wat Paarl/Wellington kan bied nie!
Rochelle R. - 1st October 2019
staying in Courtrai, Paarl
Courtai is sentraal in Paarl geleë met wingerde langsaan en die taalmonument naby. Dis 'n rustige buurt wat maklike toegang tot die erfenisryke hoofstraat het.
Cornel V. - 1st October 2019
staying in Paarl
My plek!
Stephen D. - 30th September 2019
staying in Paarl
Check out the Spice Route.
Bertus L. - 24th September 2019
staying in Paarl
Paarl is 'n baie mooi gedeelte van die moederstad, Kaapstad. Baie naby aan enige gedeelte om besoek af te lê, byvoorbeeld die wynroete.
Anita O. - 24th September 2019
staying in Paarl
Beautiful place to visit for family, couples or alone. So much to see, taste and visit. A must see and after your visit you will want to relocate!
Tracy S. - 23rd September 2019
staying in Wellington, Paarl
Charming town.
Paul F. - 23rd September 2019
staying in Simondium, Paarl
Such a nice area, with lots to do!
Adri B. - 20th September 2019
staying in Paarl
Pragtige dorp.
Elbé B. - 19th September 2019
staying in Paarl
Pragtige plek. Baie besienswaardigehede. Net baie warm gedurende somer.
Ian O. - 18th September 2019
staying in Paarl
'n Pragtige dorp.
Alexandro A. - 17th September 2019
staying in Paarl
Is 'n baie mooi plek.
Adriaan P. - 14th September 2019
staying in Paarl
Ek is 'n argitek. Paarl is dié dorp in Suid-Afrika wat, sover ek kon vasstel, voorbeelde bevat van bykans elke argitektoniese styl soos dit ontwikkel het vanaf Kaaps Hollands tot en met moderne High Tech. Dit moet ontleed, gedokumenteer en aangebied word as toeriste-attraksie. Daar is selfs voorbeelde van Dekonstruksie! Waar is die Paarl se jong argitekte?
Hennie N. - 13th September 2019
staying in Paarl
Infrastruktuur verwaarloos en informele nedersettings bedreig veiligheid.
Maryke G. - 13th September 2019
staying in Paarl
Paarl is 'n pragtige plek en soveel wat gesien en gedoen kan word om enige persoon se nuuskierigheid te prikkel.
Henk V. - 9th September 2019
staying in Paarl
Besonderse omgewing met 'n ryk geskiedenis. Begroot meer tyd om die dorp en omgewing te beleef, jy sal nie spyt wees nie.
Yolandie M. - 9th September 2019
staying in Paarl
Is absoluut mal oor die ou geboue met die prentjie mooi berge in die agter grond. Daar is ook klomp aktiwiteite wat jy in en om Paarl kan gaan doen.
Alwyn K. - 2nd September 2019
staying in Paarl
Baie lekker plattelandse dorp!
Sophia L. - 29th August 2019
staying in Paarl
Dit is 'n ongelooflike mooi dorp en baie netjies.
Chrisna D. - 26th August 2019
staying in Wellington, Paarl
My ou studentedorp. Pragtig om in rond te loop. Baie ontwikkeling het plaasgevind, maar het nog steeds sy bekoring!
Gloudina B. - 26th August 2019
staying in Wellington, Paarl
Dorp met die mooiste berge!
Gloudina B. - 26th August 2019
staying in Wellington, Paarl
Mooiste berge ooit!
Dr Anna M T. - 20th August 2019
staying in Paarl
Baie om te doen.
Clark G. - 20th August 2019
staying in Wellington, Paarl
Beautiful town with incredible trail running, mountain bike and hiking trails. Exceeded all expectations in the mountains with its beauty and facilities.
Heidi N. - 14th August 2019
staying in Courtrai, Paarl
The area is very quiet and safe. There is a feeling of wanting to stay. The views are gorgeous.
Gerna V. - 14th August 2019
staying in Paarl
Love die Paarl.
Louis G. - 13th August 2019
staying in Paarl
Baie mooi deel van die land. Beslis 'n moet om te besoek.
Trixie S. - 12th August 2019
staying in Paarl
Pragtige klein dorpie met ou tradisies.
Odette B. - 6th August 2019
staying in Klapmuts, Paarl
Baie sentraal geleë t.o.v. alle ander besienswaardig. Pragtige plaas-ervaring!
Engela F. - 4th August 2019
staying in Paarl
Sal vir seker weer daar bly.
Bianca B. - 30th July 2019
staying in Courtrai, Paarl
Pragtige berge!
Glenda D. - 30th July 2019
staying in Bovlei, Paarl
The gravel road added to the rustic feel of the place. We loved everything about it.
Benita J. - 26th July 2019
staying in Paarl
Pêrel-mooi.
Hubert K. - 24th July 2019
staying in Wellington, Paarl
Die rustige atmosfeer is aansteeklik, vriendelike gesinsmense.
Jannie D. - 10th July 2019
staying in Bovlei, Paarl
Die natuurskoon en uitsig maak dit baie spesiaal.
Isabella M. - 9th July 2019
staying in Simondium, Paarl
Baie om te sien en te doen. Te min tyd gehad, moes meer dae daar gewees het.
Johann M. - 8th July 2019
staying in Wellington, Paarl
Plekke is maklik bereikbaar.
Wendy H. - 6th July 2019
staying in Paarl
Perfect for families, friends or couples retreat. Should enjoy animals. Views awesome for weddings too.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com