Verified Reviews of Potchefstroom Central

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Potchefstroom Central

Rated 4.01 out of 5 based on 134 reviews.
Barry S. - 9th March 2020
staying in Potchefstroom Central
Soos die res van Suid-Afrika, maar aan die agteruitgaan - Jammer.
Rene B. - 9th March 2020
staying in Potchefstroom Central
Ek is van die Kaap en sal definitief weer in September vir my studies se werkswinkel, by jul kom bly.
Eda H. - 9th March 2020
staying in Potchefstroom Central
Potchefstroom is 'n pragtige plekkie, baie agteruitgegaan t.o.v skoon strate en paaie.
Bets P. - 6th March 2020
staying in Potchefstroom Central
Eintlik was ons te kort daar om 'n ware weergawe van sentraal Potch te gee, maar die feit dat ons geen probleme gehad het nie maak dit 5 sterre.
Thea V. - 2nd March 2020
staying in Potchefstroom Central
Die sentrale deel van Potchefstroom is baie verwaarloos.
Adele S. - 24th February 2020
staying in Potchefstroom Central
Really just a student town to be honest. We came to do business, so cant really say we did any touristy stuff.
Denise V. - 11th February 2020
staying in Potchefstroom Central
Die area is nie vir ons veilig genoeg nie. Ons is baie veiligheidsbewus en sal ongelukkig vir die gastehuis eerder aan die ander kant van Potchefstroom woon.
Suzette B. - 3rd February 2020
staying in Potchefstroom Central
Potch is mooi dorpie.
Margaretha H. - 2nd February 2020
staying in Potchefstroom Central
Die sypaadjies en publieke parke is verwaarloos. Die gras is baie lanklaas gesny. Die gate in die paaie is 'n groot probleem - dis nie net 'n verleentheid nie, maar maak dit onmoontlik om jou motor veilig te bestuur.
Chantelle F. - 1st February 2020
staying in Potchefstroom Central
Naby kampus, maar as jy nie meer 'n student is nie, is daar nie werklik veel om te doen nie. Die restaurante is naby asook die groot winkelsentrum.
Finette B. - 13th January 2020
staying in Potchefstroom Central
Pasop vir die slaggate!
Sydney T. - 13th January 2020
staying in Potchefstroom Central
Mense baie vriendelik, geen stadsgevoel, regtig 'n plek om te kan besoek.
Naomi S. - 12th January 2020
staying in Potchefstroom Central
Die paaie in die dorp is in 'n gehawende toestand!
Hans D. - 12th January 2020
staying in Potchefstroom Central
Die veiligheid in sentraal Potchefstroom is nie so goed nie.
Helena D. - 19th December 2019
staying in Potchefstroom Central
Kort 'n beach!
Minette C. - 1st December 2019
staying in Potchefstroom Central
Potchefstroom was like discovering a hidden gem of generous and genuine people doing extraordinary things - from intentional and random acts of kindness to excellent academic work. We loved our stay.
Annemarie B. - 8th October 2019
staying in Potchefstroom Central
Ideaal vir veral Aardklop!
Dietlind M. - 4th October 2019
staying in Potchefstroom Central
Ideaal vir Aardklop gaste!
Lizelle V. - 3rd October 2019
staying in Potchefstroom Central
Sentra naby kampus behoort voortdurend opgeknap te word. Reeds verbeterings gemerk.
Isa V. - 30th September 2019
staying in Potchefstroom Central
Ons beveel Sentraal Potchefstroom aan vir verblyf as daar enige iets in Potch gebeur of vir 'n stil kuier.
Francois B. - 29th September 2019
staying in Potchefstroom Central
Aardklop elke jaar is 'n absolute moet vir elke Afrikaner.
Stina B. - 28th September 2019
staying in Potchefstroom Central
Goeie Aardklopverblyf.
Louis C. - 11th September 2019
staying in Potchefstroom Central
Vir ons is rustigheid baie belangrik, en by Jakkalsdraai was ons nie teleurgestel nie.
Andre F. - 30th August 2019
staying in Potchefstroom Central
Mense is vriendelik en behulpsaam.
Elrien V. - 20th August 2019
staying in Potchefstroom Central
Effe goedkoper as ander dele van die dorp, maar nog steeds naby aan alles.
Andre B. - 12th August 2019
staying in Potchefstroom Central
Nie regtig 'n toeriste dorp nie, maar wel 'n studente dorp met baie aktiwiteite om die universiteit - sport - kultuur ens.
Nico H. - 3rd August 2019
staying in Potchefstroom Central
Only if you have to be there, I would say. University close by for instance. We had to be close to what we were there for. But this is my personal view.
Lorraine V. - 6th July 2019
staying in Potchefstroom Central
Ouer deel van Potchefstroom - jy hoor wel die trein wat verby gaan - sentraal genoeg aan winkels en motorhawens.
Paula E. - 27th June 2019
staying in Potchefstroom Central
Lots of restaurants and beautiful sports fields.
Lucinda L. - 21st June 2019
staying in Potchefstroom Central
Alles wat jy nodig het reg rondom jou!
Lourens D. - 25th May 2019
staying in Potchefstroom Central
Was lekker.
Marius V. - 22nd May 2019
staying in Potchefstroom Central
Dit is nogal raserig oor die algemeen.
Rene M. - 12th May 2019
staying in Potchefstroom Central
Super.
Magda G. - 10th May 2019
staying in Potchefstroom Central
Genoeg eetplekkies vir enige smaak en was heerlik om in Afrikaans bedien te word!
Carin B. - 1st May 2019
staying in Potchefstroom Central
Mooi rustige omgewing, maar tog baie sentraal geleƫ.
Francois T. - 18th April 2019
staying in Potchefstroom Central
Sien sterre.
Ezette H. - 25th March 2019
staying in Potchefstroom Central
Die ou Snowflake-fabriek is nou 'n fantastiese trou-venue en die ou NG Kerk pragtig gerestoureer.
Trudy L. - 11th March 2019
staying in Potchefstroom Central
Aangesien ek naby die Potch se dam wou wees - was dit 'n teleurstelling dat ons 'n hele entjie moes ry om by ons bestemming uit te kom, maar dit is die enigste probleem.
Rita C. - 10th March 2019
staying in Potchefstroom Central
Daar is menige aktiwiteite om aan deel te neem van jonk tot oud.
Tarina V. - 11th February 2019
staying in Potchefstroom Central
Potchefstroom is 'n pragtige dorp en ek sal dit nou meer besoek omdat my dogter daar studeer.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com