Verified Reviews of Prince Albert

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Prince Albert

Rated 4.69 out of 5 based on 979 reviews.
. - 1st January 2016
staying in Prince Albert
Meer restaurante kan oop wees vir aandete (verskeidenheid). Daar was slegs 2 oop.
. - 28th December 2015
staying in Prince Albert
Add to your bucket list.
. - 28th December 2015
staying in Prince Albert
Baie lekker wyn by Soetkelkers, heerlike cappuccino by die hotel en 'n baie skoon dorpie. Ons derde besoek aan Prins Albert en sal dit weer doen.
. - 27th December 2015
staying in Prince Albert
Pragtige rustige dorp met baie om te sien en doen.
. - 24th December 2015
staying in Prince Albert
Pragtige dorp en baie vriendelike mense.
. - 22nd December 2015
staying in Prince Albert
Juweel van die Karoo! Fantastiese wyse om die nostalgie van die platteland te beleef.
. - 20th December 2015
staying in Prince Albert
Cool, laid back.
. - 19th December 2015
staying in Prince Albert
Pragtige plek, gaan volgende keer eers 'n paar dae daar oorbly voor ons verder gaan Kaap toe.
. - 19th December 2015
staying in Prince Albert
'n Juweel in die Klein Karoo!
. - 16th December 2015
staying in Prince Albert
Lieflike dorpie.
. - 14th December 2015
staying in Prince Albert
Tiny place, but the trip to get there is a jewel.
. - 12th December 2015
staying in Prince Albert
Old world style village atmosphere and buildings to match. Pity the historic Mill needs another renovation, and the Swartberg pass must be repaired after the last rains.
. - 1st December 2015
staying in Prince Albert
Oulike en interessante dorp.
. - 26th November 2015
staying in Prince Albert
Wonderlikste, vriendelikste mense - oral waar ons gegaan het. Lieflike eetplekke en winkels. Karoo warmte!
. - 25th November 2015
staying in Prince Albert
The beauty and magnificence was well worth the visit. We also visited the Olive Farm to buy olives and olive oil, also worthwhile.
. - 23rd November 2015
staying in Prince Albert
Oulike landelike dorp.
. - 11th November 2015
staying in Prince Albert
Skoon en netjiese dorp, vriendelike inwoners. Sal weer daar oorbly.
. - 9th November 2015
staying in Prince Albert
'n Dorp en omgewing wat 'n uitstekende toeristebestemming is.
. - 5th November 2015
staying in Prince Albert
Enjoyed the walk in town. Felt very safe. Just could not fit everything into one weekend.
. - 5th November 2015
staying in Prince Albert
Karoo Kombuis was 'n verrassende lekker ete.
. - 3rd November 2015
staying in Prince Albert
Pragtige en interessante dorp.
. - 1st November 2015
staying in Prince Albert
Baie skoon en mooi dorpie, met 'n rustige atmosfeer.
. - 22nd October 2015
staying in Prince Albert
Baie netjiese dorp.
. - 16th October 2015
staying in Prince Albert
Aal weer en weer gaan!
. - 15th October 2015
staying in Prince Albert
'n Interessante dorp met goed-toegeruste museum en ander besienswaardighede asook goeie restaurant en winkeltjies wat toeriste lok.
. - 14th October 2015
staying in Prince Albert
Bougainvillea were beautiful.
. - 12th October 2015
staying in Prince Albert
Saterdagoggend plaasmark vir vars produkte, kan bemark word vir toeriste, in die hitte kon ek nie 'n roomys of tuisgemaakte gemmerbier kry nie, mense baie gaaf en vriendelik, plekke kan beter doen met spyskaart wat buite is.
. - 8th October 2015
staying in Prince Albert
Besoek gerus hierdie dorpie en spandeer genoeg tyd daar om alles waar te neem.
. - 7th October 2015
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n pragtige dorpie en almal behoort dit te besoek. Ek sal weer gaan maar seker maak dit is oor 'n naweek wanneer daar 'n goeie produksie by die pragtige teater is.
. - 1st October 2015
staying in Prince Albert
Absoluut die moeite werd om te besoek. Heerlike restaurante, wynplase, olyfplase ... 'n juweeltjie in die Groot Karoo!
. - 30th September 2015
staying in Prince Albert
Pragtige skoon en toerisme gedrewe dorpie.
. - 29th September 2015
staying in Prince Albert
Dis 'n absolute wonderlike plattelandse dorpie en beslis net die regte medisyne vir 'n uitgeputte stadsiel. Ek gaan beslis in die toekoms ten miste een keer per jaar in Prins Albert gaan uitspan.
. - 22nd September 2015
staying in Prince Albert
Ons het vreeslik lekker gekuier in die mooi dorpie, mooie winkels en 'n baie oulike bush pub wat in 'n baie mooi omgewing geleƫ is op 'n plaas met net sulke vriendelike eienaars.
. - 17th September 2015
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n ongelooflike mooi plek en skoon. So baie om te sien en doen.
. - 15th September 2015
staying in Prince Albert
Ons is sommer verlief op die dorp met sy pragtige argitektuur, gasvryheid en asemrowende natuurskoon!
. - 11th September 2015
staying in Prince Albert
Wat 'n fantastiese plek met wonderlike mense.
. - 4th September 2015
staying in Prince Albert
Was baie aangenaam en daar is baie om jou mee besig te hou.
. - 27th August 2015
staying in Prince Albert
Quaint, old charming Karoo town, with lots of history and beautifully restored homes and buildings. The theatre is great, we did attend a show, which we thoroughly enjoyed. We so enjoyed the wild flowers in the surrounding countryside. Spring is everywhere!
. - 24th August 2015
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n pragtige skoon dorp met mooi natuurskoon en het veral genoeg goeie eetplekke. Beslis 'n besoek werd.
. - 24th August 2015
staying in Prince Albert
Baie oulike dorpie met baie karakter!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]