Verified Reviews of Salt Rock

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Salt Rock

Rated 4.39 out of 5 based on 157 reviews.
Nico F. - 21st February 2018
staying in Sheffield Beach, Salt Rock
Vanaf die N2 (Salt Rock afrit) is daar heelwat bouwerk aan pad en wooneenhede wat baie fokus op die pad en veiligheid vereis.
Pierre M. - 20th February 2018
staying in Williard's Beach, Salt Rock
Goeie strand, enkele rotse.
Johan K. - 20th February 2018
staying in Sheffield Beach, Salt Rock
Pragtige omgewing.
Olaf H. - 14th February 2018
staying in Salt Rock
Baie verskillende swemstrande. Naby alles.
Elinda V. - 10th February 2018
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Beautiful area! Everything is close by.
Amanda P. - 29th January 2018
staying in Salt Rock
Dis 'n baie mooi woongebied en ons sal enige tyd weer daar vakansie hou.
Tina R. - 27th January 2018
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Heerlike plek vir vakansie.
Elicia D. - 24th January 2018
staying in Williard's Beach, Salt Rock
Beach looked a bit unkempt.
Hein M. - 18th January 2018
staying in Thompson's Bay, Salt Rock
Heerlik!
Mieke V. - 18th January 2018
staying in Sheffield Beach, Salt Rock
Mooi en skoon strandjies met baie rotse. Nie die beste plek vir vakansie as jy sukkel om te loop nie. Heerlike eetplekke.
Martin Q. - 16th January 2018
staying in Williard's Beach, Salt Rock
Die rotsswembad by Thompson's is baie lekker.
Cornelia A. - 16th January 2018
staying in Williard's Beach, Salt Rock
Williard's Beach is uitgewas met die getye saam, so die gevolg is jy swem op die rotse en die branders slaan kwaai. Wees gewaarsku dat daar skerp rotse is wat jou voete sny. Die seewater is egter heerlik warm.
Irma D. - 11th January 2018
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Great.
Jacquelene G. - 9th January 2018
staying in Salt Rock
Pragtig.
Andre V. - 8th January 2018
staying in Williard's Beach, Salt Rock
.
Pieter V. - 12th December 2017
staying in Salt Rock
Pargtig en baie netjies.
Nadine D. - 4th December 2017
staying in Williard's Beach, Salt Rock
Ek het elke oomblik geniet!
John S. - 28th November 2017
staying in Salt Rock
Toegang tot strand is beperk.
Natasha F. - 13th November 2017
staying in Williard's Beach, Salt Rock
Baie netjies, skoon en veilig.
Christine C. - 6th November 2017
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Ons het lekker gebly en sal weer by Shaka's Rock kom oorslaap.
Johan P. - 3rd November 2017
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Very friendly people.
Wilma T. - 1st November 2017
staying in Salt Rock
Beautiful.
Liz L. - 30th October 2017
staying in Thompson's Bay, Salt Rock
Baie skoon, netjies en goed geleƫ.
Bettie B. - 17th October 2017
staying in Salt Rock
Mooi strand.
Heleen K. - 9th October 2017
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Nice plek, lekker strand.
Steve B. - 19th September 2017
staying in Thompson's Bay, Salt Rock
Getypoel maak dit 'n uitstekende swemplek vir kinders en ouer garde.
Melaney C. - 5th September 2017
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Love this area of Ballito we will visit again and again!
Nigel G. - 22nd August 2017
staying in Thompson's Bay, Salt Rock
If the shark nets are removed, then swimming is not allowed. This has happened on 2 visits now.
Ilze Lizette J. - 31st July 2017
staying in Salt Rock
Goed geleƫ - naby groot winkelsentrums en goeie restaurante.
Janet D. - 24th July 2017
staying in Salt Rock
Sigi's Resturant is a highlight if you like German food.
Erich W. - 19th July 2017
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Baie lekker area om vakansie te hou.
Ronel D. - 18th July 2017
staying in Salt Rock
Heerlik! Klaar by 'n ander oord vir Desember bespreek.
Natasha B. - 17th July 2017
staying in Thompson's Bay, Salt Rock
Die swemstrand is vol klippe.
Theunis D. - 3rd July 2017
staying in Salt Rock
Rustige area naby Balito en ook die strande.
Leon D. - 3rd July 2017
staying in Salt Rock
Wonderlike bestemming - so baie om te sien en doen. Besonder skoon en veilig.
Lucille F. - 22nd June 2017
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Dit was my eerste keer in Shaka's Rock en ek het dit ten volle geniet. Dis baie stiller as in Durban en het 'n baie beter atmosfeer vir ons gehad.
Amanda B. - 28th May 2017
staying in Williard's Beach, Salt Rock
Baie netjiese en skoon strand waar mens as gesin 'n dag by die strand kan geniet.
Ronel B. - 5th May 2017
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Wonderlike vakansiebestemming op Suid-Afrika se Noordkus.
Delveen B. - 24th April 2017
staying in Salt Rock
Regtig 'n pragtige plek, met 'n asemrowende strand!
Maryna W. - 20th April 2017
staying in Shaka's Rock, Salt Rock
Love Shaka's Rock! Stiller as Ballito, so dis heerlik.