Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.7 out of 5 based on 5026 reviews.
Vermont, South Coast Whale Route
Once Upon a Tide"Would recommend this to anyone and would like to revisit again."
Kleinmond, South Coast Whale Route
See Huisie"The views are spectacular. Lots of shops to visit and places to eat."
Hermanus, South Coast Whale Route
Mountain Wonder and Mountain Nature"Lekker staproetes letterlik in die agterplaas van die huis. Naby alles. So baie wynplase om te besoek."
Kleinmond, South Coast Whale Route
35 on DF Strauss"Dis my gunstelingplek, wat meer kan ek sê! Lekker rustig met alles wat mens nodig het."
Hermanus, South Coast Whale Route
Marine Court 5"Very clean and a nice, friendly town with a great hustle and bustle."
Gansbaai, South Coast Whale Route
Sunset Bliss"Very nice little town if you're a lover of friendly people and ocean views galore."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Dit is die ideale bestemming waarvandaan die Overberg, asook die Wynlande verken kan word."
Hermanus, South Coast Whale Route
The Nantucket"Weer was maar omgekrap en ons kon nie juis rondloop nie."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Crassula"Die natuurskoon is ongelooflik en mens waardeer die ongereptheid daarvan en die skoon berglug. Besoeke aan die Botaniese Tuin en Pikkewynkolonie maak dit absoluut die moeite werd."
Hermanus, South Coast Whale Route
Hermanus 13 on 2nd"Goeie area en baie om te doen en te sien in en om Hermanus."
Hermanus, South Coast Whale Route
Baleia de Hermanus"Was net 1 nag daar en tydens beurtkrag gearriveer, maar kon 'n heerlike ete gaan geniet by Burgundy Restaurant."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Fynbos Cottage"Dis rustig en stil sonder rondlopers en boosdoeners wat wil kwaaddoen en ons het die vars, skoon seelug waardeer. Die plaaslike inwoners se sakelui is behulpsaam en vriendelik. Wil jy heerlike braaitjops oor die kole braai? Besoek gerus die plaaslike slaghuis op Bettysbaai. Hulle bied tamaaigroot karooskaaptjops met lekker vet uit Victoria-Wes asook tuisgemaakte boerewors aan. Dit was my bejaarde ma se verjaardag en toe die winkeleienaar dit gehoor het, het hy ons sommer 'n hele pakkie tuisgemaakte boerewors gratis gegee as my ma se verjaardaggeskenk! Nou waar kry jy sulke diens in die stad? Soek jy eenvoud en gerief gekombineer, rus en vrede en vars seelug vir 'n naweek, is Bettysbaai die plek vir jou."
Hermanus, South Coast Whale Route
Ocean Edge Apartment"Lieflike uitsigte. Vriendelike mense. Lekker kuierplekkies."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Aqua Paradise"Eerste keer in Bettysbaai, ons was mal daaroor."