Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

South Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast

Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.

Umzumbe, South Coast

Ocean View Home

"Umzumbe het 'n stillerige blouvlag-strand, met 'n getypoel. Net om die hoek van Stiebel Rocks is nog 'n kilometer of meer se ongerepte strand, waar ons bykans die enigste mense was. Dis nie goed vir swem nie, maar ons kon lekker stap en rustig lê en boeklees."

Margate, South Coast

Chesapeake Bay 19

"Die paaie is chaoties."

Uvongo, South Coast

Libra Holiday Flat

"Die paaie moet definitief opgeknap word. Vol slaggate."

Uvongo, South Coast

Roes in Vrede

"Ek verkies Uvongo, want dis baie skoner en meer veilig as in Margate se dorp self."

Hibberdene, South Coast

Marina Palms 23

"Quite places, but safe to be."

Kingsburgh, South Coast

Seaspray Cabins

"Nie veel om te doen in die omgewing nie, toe ons daar was het dit baie gereën en moes maar meer Amanzimtoti en Durban toe ry om uit te kom vir die dag."

Uvongo, South Coast

Destiny4u Retreat

"Ons het net deur die lagoon geloop en ons almal het siek geword."

Uvongo, South Coast

Astove 6

"Ons is lief vir Uvongo. Dis ons gesin se vakansie-wegbreekplek en sal altyd wees!"

Ramsgate, South Coast

Blue Haven

"Baie om te doen en baie skoon en netjies."

Hibberdene, South Coast

Marina Palms

"Nee wat, hier gaan niks aan nie, maar die idee was om in stiller area te bly. Maar soos baie van die Suidkus-dorpies, is dit kwaai vervalle. Dit het darem paar basic winkeltjies, maar nie my gunsteling-Suidkus-dorpie nie."

Uvongo, South Coast

Jakaranda 17

"Vir seker die moeite werd!"

Ramsgate, South Coast

Rayvin No 12

"Baie lekker vakansieplek met vriendelike mense."

Uvongo, South Coast

Laguna La Crete 11

"Love going there. A clean and safe area."

Glenmore Beach, South Coast

Joubert Cottage

"Baie lekker. Jammer vir die vis wat nie gebyt het nie."

Kingsburgh, South Coast

Eden Sands 58

"Visit the Thirsty Wale in Toti."

Margate, South Coast

Sea Side Den

"I love Margate and I always book there."

Margate, South Coast

Villa Siesta 4

"Paaie is in 'n baie slegte toestand, strande vuil, maar was 'n rustige/heerlike vakansie."

Margate, South Coast

Providence 40

"Ons keuse van strande was Uvongo en Ramsgate."

Margate, South Coast

57 Ramsgate Palms

"We absolutely love Ramsgate! Definitely looking to purchase in Ramsgate in the near future."

Hibberdene, South Coast

Capri 101

"Was mooi gewees."

Uvongo, South Coast

Topanga 70

"Pragtige swemstrande en alle restaurante/winkels is baie naby mekaar. Baie gerieflik."

Margate, South Coast

Arabella No. 4

"It's a stunning place, for holidays, everything is closed by, we will definitely come back."

Hibberdene, South Coast

Miami Vakansie Woonstel

"Mooi plekkie, maar het baie agteruit gegaan."

Page
Page 47 - Showing 1381 to 1410
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!