Verified Reviews
Still Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 715 reviews.
"I think Still Bay is the place to be during holidays and even weekend breakaways."
"Stilbaai is 'n pragtige dorpie met interessante winkeltjies en eetplekkies. Een van die plekkies waar jy nog veilig in die aand op die strand kan gaan stap sonder om oor jou skouer te loer!"
"Ons geniet Stilbaai. Net die verkeer in die dorp kan met spitstyd gedurende vakansies dalk verkeersbeamptes om verkeersvloei beter te beheer.Veilig en lekker om daar fietsry te oefen."
"Stilbaai is maar nog altyd 'n baie lekker vakansieplek. Die see en lagoon bied genoeg opsies vir see toe gaan al waai die wind."
"Die naam sê dit als. Stil en ook baie ver van die ander dorpe af. Nie veel om te doen nie."
"Ek wil nie vir Stilbaai 'n negatiewe kommentaar gee nie, maar al wat problematies was, is die tye van winkels en als wat vroeg toemaak."
"Stilbaai is 'n aangename stranddorp. Daar is mooi strande en oulike winkeltjies asook ander interessante besienswaardighede."
"Shops and restaurants can make more of an effort to welcome visitors outside school holiday periods. Shops and restaurants closed very early making it difficult for those not on self-catering."
"I absolutely love Still Bay - it is my favourite holiday destination in the Western Cape. Interesting walks and beautiful beaches. Something for everyone here!"
"Die vriendelikheid van mense in omgewing en geskiedenis van plek maak dit n defitiewe toeriste-aantrekking."
"'n Lieflike kusdorp met die mooiste strand, lekker staproetes en genoeg geriewe vir 'n lekker lang bly."