Verified Reviews of Still Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay

Rated 4.69 out of 5 based on 389 reviews.
Deon V. - 12th January 2022
staying in Still Bay
I think Still Bay is the place to be during holidays and even weekend breakaways.
Miranda M. - 6th January 2022
staying in Still Bay
Lovely town. Friendly people. Lovely Food.
Marietjie P. - 30th December 2021
staying in Still Bay
Ons geniet Stilbaai. Net die verkeer in die dorp kan met spitstyd gedurende vakansies dalk verkeersbeamptes om verkeersvloei beter te beheer.Veilig en lekker om daar fietsry te oefen.
Chanel S. - 13th December 2021
staying in Still Bay
Besoek gerus Die Lapskuit.
Rocco M. - 6th December 2021
staying in Still Bay
Rustige atmosfeer, lekker plek om te rus.
Selma C. - 22nd November 2021
staying in Still Bay
Pragtig en rustig.
Glenda B. - 16th November 2021
staying in Still Bay
I absolutely love Still Bay - it is my favourite holiday destination in the Western Cape. Interesting walks and beautiful beaches. Something for everyone here!
Steven B. - 13th November 2021
staying in Still Bay
Die vriendelikheid van mense in omgewing en geskiedenis van plek maak dit n defitiewe toeriste-aantrekking.
Charl Deacon S. - 11th November 2021
staying in Still Bay
'n Lieflike kusdorp met die mooiste strand, lekker staproetes en genoeg geriewe vir 'n lekker lang bly.
Christine L. - 28th October 2021
staying in Still Bay
We have twice been rather unfortunate with the weather - cold strong wind, October. Would choose a different time of year next time. But otherwise I like Stilbaai very much.
Flip D. - 23rd October 2021
staying in Still Bay
Die toestand van die strate kan verbeter.
Mariaan V. - 18th October 2021
staying in Still Bay
Bly maar ons gesin se gunsteling vakansiebestemming.
Louise V. - 13th October 2021
staying in Still Bay
Stilbaai is 'n lieflike plek. Winkeltjies om van te kies en keur. Puik, vriendelike diens oral.
Lorna F. - 13th October 2021
staying in Still Bay
Nogsteeds ’n regte vakansiedorp met al die nodige winkels. Pragtige plek en veilig.
Denise D. - 12th October 2021
staying in Still Bay
Pragtige plek en baie rustig soos die naam natuurlik weergee. Die strand is baie baie mooi.
Frans W. - 10th October 2021
staying in Still Bay
Skoonste dorp en strande met die vriendelikste mense.
Charlotte D. - 6th October 2021
staying in Still Bay
Ek was baie verbaas oor hoe pragtig die strand daar is en Jongensfontein daar naby is net so mooi.
Dalene H. - 5th October 2021
staying in Still Bay
Rustige vakansieplek slegs vir rus en ontspan. Net nodigste winkels.
Anuschka M. - 5th October 2021
staying in Still Bay
Dis 'n wonderlike plek met stunning swemstrande, oulike winkeltjies en eetplekke.
Anita W. - 4th October 2021
staying in Still Bay
We will be back. One night isn't enough time!
Heidi V. - 29th September 2021
staying in Still Bay
Genoeg winkels om als te kry wat jy nodig het. Pragtig om daar rond te ry in omgewing.
Fazlen J. - 28th September 2021
staying in Still Bay
Don't take the gravel road if your GPS tells you to turn off.
Ph S. - 27th September 2021
staying in Still Bay
Lovely safe little town. I even got to watch the rugby at one of the establishments, On the Rocks.
Leon D. - 27th September 2021
staying in Still Bay
Ons gaan elke jaar 2 keer Stilbaai toe vir 'n rede!
Andrew C. - 27th September 2021
staying in Still Bay
Still Bay is an amazing, peaceful and tranquil little town. I could easily move over tomorrow if I could.
Marietha D. - 21st September 2021
staying in Still Bay
Goeie ligging en als wat jy nodig het om regtig 'n goeie vakansie te ervaar.
Andre S. - 5th September 2021
staying in Still Bay
'n Plek om op verlief te raak. Stil, maar nie te klein nie.
Leazle S. - 30th August 2021
staying in Still Bay
Beautiful little town, but a very pleasant experience all around. Would definitely visit again, perhaps stay over in my favourite B&B.
Julian S. - 26th August 2021
staying in Still Bay
One of my favourite destinations.
Pam C. - 23rd August 2021
staying in Still Bay
We struggled to find breakfast on Sunday morning, as most places are closed, guess because it is not visitor's season.
Malinda P. - 12th August 2021
staying in Still Bay
Behalwe vir see en sand, is daar nie baie aktiwiteite vir jong tieners nie.
Alison C. - 11th August 2021
staying in Still Bay
Love the neatness, cleanliness, scenery and friendly people!
Mandy D. - 10th August 2021
staying in Still Bay
Stilbaai is lovely and clean. Stunning Spar. Match box was a treat. We will explore further next time.
Mereze P. - 7th August 2021
staying in Still Bay
Altyd 'n wenner. Dolfyne en walvisse het so lekker baljaar.
Madre W. - 2nd August 2021
staying in Still Bay
Dit was die eerste keer dat ons Stilbaai besoek het en was aangenaam verras. Ons sal definitief weer kom kuier.
Abigail D. - 19th July 2021
staying in Still Bay
Stilbaai is seker die skoonste dorpie wat ek al ooit gesien het, mense is ook vriendelik, maar baie skoon en rustig. Dit voel asof mens afgesonder is.
Mercia J. - 19th July 2021
staying in Still Bay
Goeie omgewing. Waardeer die rustigheid en natuur. Die see is goed vir die siel en gemoed. 'n Goeie aanbeveling vir almal wat wil rus en vrede vir hul gemoed wil vind.
Ilse D. - 19th July 2021
staying in Still Bay
Vriendelike kusdorpie.
Johan V. - 15th July 2021
staying in Still Bay
Rustig. Interessant. Skoon. Vriendelike mense.
Stan M. - 12th July 2021
staying in Still Bay
Gaan bly gerus daar, dit is wonderlik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]