Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Still Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 656 reviews.

Still Bay

Nkosi Posi

"Stilbaai is nou nie een van die beste dorpies om te besoek nie, dit is meer vir mense wat wil kom rus."

Still Bay

Anchorage River House

"Baie rustig. Te veel toeriste sal die omgewing bederf."

Still Bay

Kalukkie

"Beste bestemming ooit!"

Still Bay

Ankergooi

"Pragtig!"

Still Bay

Serenity

"Buite seisoen - onverbeterlik!"

Still Bay

Beach Castle

"Stilbaai is 'n rustige dorpie , waar oud en jonk kan afskakel, ontspan en wegbreek van die woelige gejaagdheid. Die dorp bied egter ook geleenthede vir surfing, kitesurfing en pragtige staproetes."

Still Bay

Adagio Luxury Apartments

"Stilbaai is 'n rustige dorp en baie mooi, daar is baie plekke en goeie restaurante en genoeg strande vir lekker wandelings en swem en speel. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. 'n Lekker plek om in vakansie te hou of oor te slaap."

Still Bay

See-Struis

"Great place to go and unwind and relax!"

Still Bay

Botterkloof Resort

"Asemrowende dorpie, mense is vriendelik... 10 uit 10... "

Still Bay

See-Struis

"Ek dink Stilbaai is 'n lekke plekkie om af te tree want dis nog veilig en rustig en mens kan lang ente gan stap op die strande. Mooi skoon dorp."

Still Bay

Nkosi Posi

"Baie rustig en ek sal dit aanbeveel by almal wat uit die stad se woelinge wil wegkom."

Still Bay

Muir Holiday Flats

"Vloei van verkeer by winkels is ietwat van probleem. Veral wanneer jy nie die winkels wil besoek nie, maar net verbyry na die brug se kant. "

Still Bay

Bellevue Resort - Unit 10

"'n Oulike plekkie - ons eerste besoek."

Still Bay

Muir Holiday Flats

"Stilbaai is net mooi reg geleë om vandaar te ry na enige. Die mooiste en vriendelikste mense is maar seker daar gemaak. Almal het tyd vir mekaar gemaak en knoop gou 'n geselsie met die mense in die winkels aan. Sal enige tyd weer terug gaan Stilbaai toe."

Still Bay

Adagio Luxury Apartments

"Het verlief geraak op Stilbaai!"

Still Bay

Crawford's Croft

"Stilbaai is perfek as jy 'n rustige, ontspannende vakansie wil hê."

Still Bay

3 Bito Close

"Fantastiese strandbestemming, veral buite hoog-seisoen."

Still Bay

Blombos 20 Self-catering unit

"Stilbaai is baie skoon en netjiese plek."

Still Bay

Hibiscus House

"Matchbox restaurant se ontbyt smaak aaklig."

Still Bay

Botterkloof Resort

"Ontsettend besige verkeer oor Kerstyd. "

Still Bay

Nkosi Posi

"Stilbaai altyd lekker!"

Still Bay

Little Rock Guest House

"Het ons besoek aan Inverroche Distillery baie geniet."

Still Bay

Hibiscus House

"Vriendelik, behulpsaam en pragtige skoon dorp."

Still Bay

Adagio Luxury Apartments

"Vriendelike mense, ontspanne atmosfeer."

Still Bay

Voorhuis

"Indien enigiemand Stilbaai besoek moet hulle 'n draai maak by Inverroche Gin Distilleerdery."

Still Bay

Blombos 20 Self-catering unit

"Die mooiste plek in die wêreld ..."

Page
Page 22 - Showing 631 to 656
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!