Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Still Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 656 reviews.

Still Bay

Osler Place

"Pragtige skoon dorp met baie vriendelike mense."

Still Bay

Die Geweltjie

"Pragtige dorp en omgewing!"

Still Bay

Beach Castle

"A lovely town with very friendly people. Loved the harbor."

Still Bay

Die Ou Familie Strandhuis

"Stilbaai het alles wat mens nodig het vir lekker vakansie! Maak seker as jy gaan dat lank is want ons tydjie by die see was weereens soos altyd te kort. Lekker snorkelplek en rotspoele vir vissies vang. Heerlike hoofstrand vir branders ry! Lagoon is die lekkerste plek om sommer die hele dag te spandeer!"

Still Bay

Stroois

"Nie genoeg lekker eetplekke nie. "

Still Bay

Botterkloof Resort

"Fantastiese bestemming. Bied genoeg aan toeriste."

Still Bay

Muir Holiday Flats

"Stilbaai has a lovely clean beach and waterfront. The residents were all very friendly and welcoming."

Still Bay

Die Hawehuis

"Ongelooflike vriendelike mense, lekker restaurante en 'n skoon en rustige dorp, maar jy voel nie soos in sommige strandoorde buiteseisoen dat jul amper die enigste mense is wat daar kuier nie."

Still Bay

Botterkloof Resort

"Asemrowend en rustig."

Still Bay

Die Hawehuis

"Mal oor Stilbaai. Goeie plek vir mense van alle ouderdomme. "

Still Bay

Bosbokduin Cottages - Lee and JJ's Beach House

"Baie lekker in Februarie en Maart - gaan as jy kan!"

Still Bay

Kannie Kla Nie

"Baie oulike plekkie."

Still Bay

Mullers Place

"Ons hoop om daar af te tree."

Still Bay

Myrtle's Retreat

"Dis 'n lieflike plekkie! Allergaartjie se skons is heerlik! Baie dinge om daar te doen, veral in Desember."

Still Bay

19 Uitsigs Street

"Stilbaai is 'n lekker rustige kusdorpie met baie vriendelike en gasvrye mense."

Still Bay

Beach Castle

"Baie vriendelike mense in Stilbaai. Dis 'n wonderlike vakansiebestemming."

Still Bay

Mullers Place

"Stilbaai is 'n baie mooi skoon en veilige dorp. Min dat jy nog plekke sien waar daar nie diefwering oral is nie. Baie interessante winkels. Al wat sleg is, is dat mens nie maklik op die strand kan kom om daar jou dag bietjie deur te bring nie."

Still Bay

Beach Castle

"'n Pragtige dorpie - sal graag permanent daar wil gaan woon."

Still Bay

Die Hoekhuis

"Wonderlike plek."

Still Bay

Osler Place

"Awesome plek en veilig."

Still Bay

Beach Castle

"Pragtige dorp."

Still Bay

Stilbaai Family Holiday Home

"Stilbaai is a lovely town with lots to do in and around town. We'll definitely be back! "

Still Bay

Kannie Kla Nie

"Stilbaai se rivier met die mond maak dit ideaal vir mense met klein kinders - hulle kan in die rivier swem. Daar is ook plek vir mense wat meer wil doen soos vlieërbranderry, visvang, waterski ens. Restaurante se kos is goed."

Still Bay

Casa Bella Stilbaai

"Stilbaai is miskien nie so stil nie, maar daar is stil opsies om van te kies!"

Still Bay

Vermaak-Likheid Garden Cottage

"Wonderlike plek, maar ongelukkig is die plek bestrooi met stompies by elke bankie waar jy wil gaan sit om na uitsig te kyk. Dit is hondevriendelik, maar ongelukkig moet jy mooi kyk waar jy loop anders trap jy in poef en oor Nuwejaar gee niemand om oor honde nie - die vuurwerke gaan mal."

Still Bay

Bird's Nest

"Fantasties."

Still Bay

Myrtle's Retreat

"Dit was ons eerste keer in Stilbaai en Stilbaai sal ons definitief weer sien!"

Still Bay

Botterkloof Resort

"Will retire in Stilbaai. "

Still Bay

Suidenrus

"Beste plek ooit!"

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!