Verified Reviews of Strand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Strand

Rated 4.57 out of 5 based on 789 reviews.
Jacky C. - 2nd May 2021
staying in Strand
Dit is net lekker om daar te wees saam jou family.
Janine B. - 1st May 2021
staying in Strand
Perfekte plek!
Pierre L. - 8th April 2021
staying in Strand
Eerste keer, maar beslis nie die laaste keer nie! Baie oulike plekke!
Magdalene O. - 7th December 2020
staying in Strand
It's a struggle to get there with public transportation but with your own car it's easy accessible.
Stèfani B. - 26th March 2020
staying in Strand
Lieflik. Al kan wind soms pla.
Paul V. - 24th March 2020
staying in Strand
Heerlike vakansiedorp.
Nadia M. - 19th March 2020
staying in Strand
Pragtige dorp en waarlik skoon.
Madelaine D. - 17th March 2020
staying in Strand
Pragtige vakansiebestemming.
Mathys D. - 17th March 2020
staying in Strand
'n Vakansie is wat jy daarvan maak. Ons het die twee dae gebruik om uit te rus na 'n besige SA Kampioenskappe en ek sal enige tyd weer daar vakansie hou.
Shakiera A. - 15th March 2020
staying in Strand
The weather was amazing will defs visit strand again.
Bheki M. - 11th March 2020
staying in Strand
Super cool and good to go with the family.
Maddy D. - 10th March 2020
staying in Strand
Die Strand is die plek om te wees. Rustig en soveel plekke om te besoek. Behalwe vir die Strand is daar sentrale eetplekke sowel as inkopiewinkels.
Nadia D. - 9th March 2020
staying in Strand
Daar is baie aktiwiteite om te doen. Water World, Surfing, Pat Pat, Restaurante en pubs als letterlik 'n paar meter van die see af. Mens kan self op die strand piekniek hou of net lê en tan. Daar is ook roomys winkels met die lekkerste roomys.
Wynand Z. - 9th March 2020
staying in Strand
Ons kan ongelukkig nie die weer voorspel nie.
Julia S. - 9th March 2020
staying in Van Ryneveld, Strand
The best.
Giradot B. - 6th March 2020
staying in Van Ryneveld, Strand
Kry die buurt asb. veiliger.
Donrico C. - 5th March 2020
staying in Strand
Perfekte sentrale ligging vir rond toer in die Wes-Kaap, of net rustig op die see uitkyk en boek lees. Die warm water oseaan is lekker om in swem.
Alwyn R. - 5th March 2020
staying in Strand
Great beaches and great to swim.
Tom S. - 1st March 2020
staying in Strand
Very efficient!
Helen D. - 29th February 2020
staying in Strand
Goed geleë vir uitstappies na Stellenbosch, Franschhoek, Grabouw en natuurlik ook die Kaapse Skiereiland. Naby die lughawe.
Susan V. - 28th February 2020
staying in Strand
Wind waai aanmekaar, was nie een keer op die strand nie!
Carmenita W. - 24th February 2020
staying in Greenways, Strand
Greenways is 'n baie mooi en rustige plek, en jy voel baie veilig.
David M. - 24th February 2020
staying in Strand
Strand has wonderful, sea and mountain views, very clean and tidy, it has all the amenities a person could want. Strand lacks nothing, providing a peaceful getaway vibe! Truly amazing!
Elise G. - 18th February 2020
staying in Strand
'n Baie lekker strand en dorp, mense vriendelik en behulpsaam.
Johan L. - 18th February 2020
staying in Strand
Baie goed en sal 'n baie lekker atmosfeer oor Desembervakansies he.
Cheslyn J. - 18th February 2020
staying in Van Ryneveld, Strand
Very good.
Anton D. - 18th February 2020
staying in Strand
Inkopiegeriewe min op strandfront.
Danie C. - 17th February 2020
staying in Strand
Lekker strand-area vir kinders.
Gwyn M. - 9th February 2020
staying in Strand
Lovely sandy beach to walk and relax, some nice cafes and a couple of very good restaurants. Bit too windy some days.
Marianna B. - 9th February 2020
staying in Strand
Sentraal geleë, wat 'n lekker tyd, mooi plekkie met alles net perfek reg.
Mmaletsatsi Martha T. - 9th February 2020
staying in Strand
Safe place to visit.
Leana L. - 7th February 2020
staying in Strand
Do visit De Brasserie, very nice restaurant if you have a special occasion.
Laetitia W. - 6th February 2020
staying in Van Ryneveld, Strand
Van Ryneveld het sy eie bekoring wat jou altyd bybly.
Jaco V. - 4th February 2020
staying in Strand
Dit is altyd lekker om daar te wees,veilig. Asemrowend.
Hendrik G. - 3rd February 2020
staying in Strand
Visvang, stap langs die see en swem.
Mobile Office And Parkhome Solutions S. - 3rd February 2020
staying in Strand
Strand is beautiful.
Stephne C. - 27th January 2020
staying in Van Ryneveld, Strand
Netjiese omgewing.
Mac R. - 27th January 2020
staying in Strand
Fantastic beach, good for swimming and endless walks, but always windy.
Ralf S. - 27th January 2020
staying in Strand
Lekker plek met alles om jou. Loopafstand na alle winkels en die see regtig baie mooi.
Lee-ann G. - 21st January 2020
staying in Strand
Strand is beautiful in general, however, more visible security/law enforcement on the beach would do.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com