Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Strand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Strand

Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.

Strand

Hibernian Towers 1004

"Strand is wonderlike bestemming vir rustige vakansie. Ook sentraal om omliggende dorpe te besoek."

Strand

Lekke Bly

"Ons het net lekker gekuier en die omgewing is veilig."

Strand

Die Strand Woonstel

"Die Strand het 'n lieflike strand om te geniet en baie om te doen in die omgewing. Genoeg winkels om van die kies en te keur en lekker eetplekke."

Greenways, Strand

Upmarket Beach Apartment

"Great stay and great security."

Strand

Pebble Moon Strand Woonstel

"Goeie swem en strand-aktiwiteite."

Strand

Hibernian Towers 304

"Baie tevrede."

Strand

Newman's Akkommodasie

"Dis 'n lekker plek om te bly."

Strand

St Tropez 1109

"Lekker skoon strand om op te stap en swem en vir kinders om in die sand te speel. Goeie ligging vir besoeke aan Hermanus, Stellenbosch en Kaapstad. Genoeg restaurante en winkels in die omtrek vir ingeval jy iets nodig het."

Strand

The Sunset Beach House

"Heerlike wegbreek en perfekte ligging. Lekker naby als!"

Van Ryneveld, Strand

The Summer House

"Veilige en netjiese area."

Strand

1402 Ocean View

"Seewater spoel oor die straat en dan moet jy om pad ry."

Strand

Long Beach Apartment

"Sal enige tyd weer in die Strand gaan bly, baie mooi daar behalwe vir die straatslapers, verder was dit awesome gewees."

Strand

1405 Hibernian Towers

"Netjiese, skoon strand."

Strand

Francke Lodge

"Strand het alles binne bereik, jy kan loop of ry."

Strand

Die Strand Woonstel

"Ons is baie beïndruk. Julle sien ons beslis weer. "

Strand

501 Wave Crest

"Naby genoeg aan verskeie ander besienswaardighede."

Strand

Blinkwaters

"Mooi skoon strand en 'n plesier vir die oog."

Strand

Holiday On The Beach

"Buite-seisoen 'n droomvakansie. "

Greenways, Strand

Greenways Golf Beach M5

"Dit is soos ‘n weggesteekte paradys!"

Strand

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Heerlik om daar te stap en die see te geniet."

Strand

Oceans 417

"Ons bly altyd in die Strand omdat vir ons 'n lekker plek is."

Strand

Lekke Bly

"It's a very convenient area, everything you need is just around the corner."

Strand

Pebble Moon Strand Woonstel

"Rustige plekkie, was nogal baie beïndruk."

Strand

UniqueStay St Tropez 510

"Pragtige, mooi omgewing en so vriendelik. Hou so aan."

Strand

Hibernian Towers 1004

"Baie sentraal. "

Strand

Silver Lining Beach Apartment

"Baie sentraal geleë."

Strand

Newman's Akkommodasie

"Beautiful views and awesome shopping place to buy memorable items to show you were by Strand."

Strand

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Altyd lekker om in die Strand met vakansie te wees."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!