Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Uniondale

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Uniondale

Rated 4.2 out of 5 based on 109 reviews.

Uniondale

Schulteheim Hotel

"Nie eintlik tyd gehad om die dorpie te leer ken nie. Maar oulike ou huisies. Vir ons was dit maar net 'n deurry-dorpie, maar ek is seker die wat vir 'n dag langer wil bly sal dit geniet."

Uniondale

Schulteheim Hotel

"A Dorpie worth the time to visit."

Uniondale

Ouwerf Gastehuis

"Draai af, stop en besoek gerus hierdie pragtige dorpie."

Uniondale

Marthinusberg Mountain Escape

"Verbasend goed was nog nooit voorheen in dorp ─ net altyd verbygery"

Uniondale

Ouwerf Gastehuis

"Vriendelike mense."

Uniondale

Ouwerf Gastehuis

"Baie oulike plekkie met vriendelike mense."

Uniondale

Belle-Vue Farm Accommodation

"Eetplekke maak te vroeg toe, baie still en rustige dorp."

Uniondale

Bo Kouga Mountain Retreat

"Uniondale het ons verras met sy pragtige natuurskoon, ons sal vir seker in die toekoms nie net verbyry nie."

Uniondale

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie

"Net deurgery. Hoofstraat netjies."

Uniondale

Ouwerf Gastehuis

"Kan gerus die Toek-Toek-toer meer adverteer."

Uniondale

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie

"Uniondale is 'n rustige Karoo-dorpie."

Uniondale

Schulteheim Hotel

"Gerieflike oornagstop na/vanaf die Noorde. Ongerepte natuurskoon. Terapeutiese stilte en afsondering. The Hungry Ghost voorsien heerlike maaltye."

Uniondale

Marthinusberg Mountain Escape

"Quaint town but found a good coffee shop."

Uniondale

Ouwerf Gastehuis

"Klein dorpie, maar perfek vir oornag."

Uniondale

Fonteintjie

"We bypassed Uniondale on route 62 but padstalletjies assisted us to get what we needed."

Uniondale

Marthinusberg Mountain Escape

"I would not recommend Uniondale but the farm accommodation around is very good."

Uniondale

Fonteintjie

"Lovely small town with friendly people."

Uniondale

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie

"Awesome view from the fort."

Uniondale

Schulteheim Hotel

"Ideaal vir oorslaap na ’n lang dag se reis."

Uniondale

Schulteheim Hotel

"Fantastiese mense en gasvryheid!"

Uniondale

Paardekloof Plaas

"A tranquil little town."

Uniondale

Paardekloof Plaas

"Wens en bid saam met die boere dat die hemel se sluise sal oopgaan sodat die riviere weer kan vloei, die boere se damme weer kan oorloop en die boorgate weer water kan hê!"

Uniondale

Marthinusberg Mountain Escape

"Die dorpie Uniondale is nie toeristevriendelik nie."

Uniondale

Uniondale Manor Guesthouse

"As oornagbestemming kan Uniondale aanbeveel word. Ons is nie seker wat dit meer bied as net oornagverblyf nie. Dorpie is klein, maar lyk skoon en netjies! Min klein dorpies in Suid-Afrika kom netjies en skoon voor!"

Uniondale

Fonteintjie

"Langkloof is in een woord, stunning."

Uniondale

Huisie Ommie Hoek

"Dit was bitter koud, strate was netjies skoon. Almal is vriendelik en behulpsaam."

Uniondale

Schulteheim Hotel

"Regte ou dorpie met baie histories geboue. Besoek die Hungry Ghost - baie lekker burgers."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!