Verified Reviews of Van Reenens Pass

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Van Reenens Pass

Rated 4.33 out of 5 based on 63 reviews.
Annette D. - 28th March 2020
staying in Van Reenens Pass
Fantastic stopover!
Tjaart M. - 24th February 2020
staying in Van Reenens Pass
Van Reenenspas is myns insiens een van die mooiste dele in ons land en 'n besoek werd. Gelukkig is die spoedbeperking in die pas 80 kilometer per uur wat mens genoeg tyd gee om die asemrowende omgewing te waardeer.
Antonie N. - 6th January 2020
staying in Van Reenens Pass
Awesome!
Marius K. - 6th January 2020
staying in Van Reenens Pass
Die natuurskoon en uitsigte is asemrowend.
Marsha L. - 5th January 2020
staying in Van Reenens Pass
Die omgewing is pragtig.
Niekie V. - 1st January 2020
staying in Van Reenens Pass
Lieflike uitsigte vir fotograwe!
Erika J. - 15th September 2019
staying in Van Reenens Pass
Pragtig.
Renier B. - 13th August 2019
staying in Van Reenens Pass
Lekker vir oorslaap op pad KZN toe.
Beatrice P. - 2nd July 2019
staying in Van Reenens Pass
Asemrowende uitsig.
Pieter R. - 30th June 2019
staying in Van Reenens Pass
Baie aangenaam en mooi.
Antoinette K. - 18th June 2019
staying in Van Reenens Pass
Mooi uitkyk-punte.
Chani R. - 4th May 2019
staying in Van Reenens Pass
Baie mooi enige tyd van die jaar.
Cathy B. - 15th April 2019
staying in Van Reenens Pass
Very noisy when you stay close to the highway.
Joan V. - 27th March 2019
staying in Van Reenens Pass
Beautiful.
Jp C. - 13th March 2019
staying in Van Reenens Pass
Baie mooi natuurskoon.
Celeste P. - 26th February 2019
staying in Van Reenens Pass
Gaan kuier daar en kry jou passie terug in die lewe.
Johan O. - 29th January 2019
staying in Van Reenens Pass
Paaie nou sleg, word geteer, en die trokke wat orals ry is 'n gemors.
Donald F. - 29th December 2018
staying in Van Reenens Pass
Perfekte toerisme bestemming met verskeie besienswaardighede en interessante plekkies in die nabye omgewing.
Andria O. - 18th December 2018
staying in Van Reenens Pass
Pragtige omgewing met versteekte besienswaardighede!
Rene Maria B. - 4th November 2018
staying in Van Reenens Pass
Beautiful scenery.
Cecile S. - 31st October 2018
staying in Van Reenens Pass
Die pad, asook die omliggende omgewing is baie mooi.
Jacques B. - 9th October 2018
staying in Van Reenens Pass
Gerieflik om 'n lang reis op te breek. Die pas is net redelik gevaarlik en bedrwyig met groot trokke, so nie so maklik om in en uit strate na verblyf te draai nie.
Derick C. - 4th September 2018
staying in Van Reenens Pass
Baie dankie vir die span by Pyramids, julle is die beste.
Daniel B. - 10th August 2018
staying in Van Reenens Pass
Van Reenens Pass is net 'n deur roete na Durban, en daar gaan nie veel aan in die dorp nie.
Alida S. - 6th August 2018
staying in Van Reenens Pass
Dis fantasties as jy van Gauteng af kom, want dan is jy klaar deur die pas en kan dan net die volgende oggend verder ry sonder om bekommerd te wees dat die pas dalk gesluit sal wees vir verkeer indien daar enige slegte weerstoestande is.
Reggie K. - 4th July 2018
staying in Van Reenens Pass
Very nice.
Paul B. - 21st May 2018
staying in Van Reenens Pass
Daar is interresante plekkies om te besoek op Van Reenens Pass.
Izak V. - 9th April 2018
staying in Van Reenens Pass
Baie mooi uitsig en rustig baie geniet.
Joani T. - 7th April 2018
staying in Van Reenens Pass
Elke oomblik geniet.
Stiaan M. - 12th March 2018
staying in Van Reenens Pass
Pragtige omgewing.
Japie M. - 22nd January 2018
staying in Van Reenens Pass
Baie gevaarlike pas.
Lize V. - 22nd January 2018
staying in Van Reenens Pass
Besoek "The world's smallest church" met 'n lieflike teetuin aan die linkerkant so 1 km vanaf Green Lantern se afdraai op die hoofpad, see se kant toe.
Helena J. - 15th January 2018
staying in Van Reenens Pass
Vir oornag is dit ideaal.
Marilise M. - 28th December 2017
staying in Van Reenens Pass
Gerieflike oornag en halfpad tussen Natal en Gauteng.
Sakkie K. - 13th November 2017
staying in Van Reenens Pass
Pragtig groen en die paaie is baie mooi in stand gehou.
Das J. - 24th September 2017
staying in Van Reenens Pass
Oorgenoeg swaar voertuie, die meeste ry baie mooi, net jammer jy kan nie teen 'n stadiger pas ry nie.
Lettie S. - 23rd August 2017
staying in Van Reenens Pass
Dis altyd mooi daar, 'n stilhou plek om te sien en die natuur op sy beste te waardeer.
Marianne V. - 4th July 2017
staying in Van Reenens Pass
Gewoonlik maar baie koud hier in die winter, en die wind kan lastig raak. Dis egter 'n ideale plek om oor te slaap as mens tussen Pta/Jhb en Natal se kus reis.
Zambia C. - 30th May 2017
staying in Van Reenens Pass
Baie besig en baie voertuie.
Fanie V. - 17th May 2017
staying in Van Reenens Pass
Die natuurskoon dra by tot die atmosfeer.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com