Verified Reviews of Vanderkloof

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vanderkloof

Rated 4.29 out of 5 based on 86 reviews.
Talita L. - 7th March 2021
staying in Vanderkloof
Baie oulike plek.
Johann B. - 23rd January 2021
staying in Vanderkloof
Dorp moet net beter bemark word dit kan 'n ongelooflike vakansiedorp en aftreeplek wees.
Ronel R. - 21st January 2021
staying in Vanderkloof
Urgent assistance needed regarding lack of electricity. The nature reserve has apparently been closed since the start of Covid! Sanparks is open. And then the prime holiday resort (government owned) is still closed. Die Oewer I think it's called. What a pity.
Johan V. - 7th January 2021
staying in Vanderkloof
Sal weer daar aandoen.
Regardt V. - 17th December 2020
staying in Vanderkloof
Onderskatte deel van die land.
Dewetia C. - 5th December 2020
staying in Vanderkloof
Daar is nie baie om te doen nie maar die uitsig slaan jou asem weg.
Johan D. - 19th November 2020
staying in Vanderkloof
Baie mooi uitsig oor die dam. Baie veilig en rustig.
Carelieze V. - 26th October 2020
staying in Vanderkloof
Baie rustige, veilige en skoon dorpie.
Sanette R. - 21st September 2020
staying in Vanderkloof
Beslis werd om te besoek.
Richard C. - 12th January 2020
staying in Vanderkloof
A quiet, clean peaceful little town. We will certainly go back there and spend a few more days rather than just a stop over.
Kobus . - 11th January 2020
staying in Vanderkloof
Pragtig. Ideaal vir hengelaars.
Louis C. - 7th January 2020
staying in Vanderkloof
Pragtige ligging en uitsig.
Maderi V. - 6th January 2020
staying in Vanderkloof
Oulike dorpie.
Adriaan H. - 6th January 2020
staying in Vanderkloof
Mooi, rustige dorpie, maar nie 'n groot verskeidenheid restaurante nie.
Marietjie T. - 6th January 2020
staying in Vanderkloof
'n Netjiese dorp, met 'n ongelooflike uitsig van die dam, rustige omgewing, toerisme attraksie.
Pierre V. - 2nd January 2020
staying in Vanderkloof
Soos meeste ander dorpe in die streek gaan die infrastruktuur agteruit. Die dorp se ligging en uitsig oor die dam maak egter op daarvoor. Dit is stil en rustig en op ‘n warm dag kan mens heerlik in die dam gaan afkoel. Daar is ‘n vulstasie wat oop is gedurende die dag, ‘n ABSA-kitsbank, drankwinkel en ‘n paar winkels waar mens alles kan kry wat mens op ‘n naweek of vir langer nodig mag hê. Die onbekende Rolfontein Natuur Reservaat is aangresend aan die dorp en ook ‘n besoek werd.
Riaan S. - 31st December 2019
staying in Vanderkloof
Die kaartjiemasjien by die winkel was buite werking en so ook die enigste beskikbaar ATM. Ons kom toe nie kos koop nie.
Lana S. - 19th December 2019
staying in Vanderkloof
Ek beveel dit aan indien 'n mens lief is vir visvang en langs die water te sit of net wil wegbreek om te rus.
Santie D. - 1st October 2019
staying in Vanderkloof
'n Skoon, rustige dorp met lieflike natuurtonele. Die brug is baie indrukwekkend.
Jacqueline K. - 30th September 2019
staying in Vanderkloof
As jy daarvan hou om met jou boot uit te gaan is hierdie die ideale plek.
Marionette M. - 22nd April 2019
staying in Vanderkloof
Heerlik stil en pragtig.
Stefan G. - 10th March 2019
staying in Vanderkloof
Ons verblyf was te kort om werklik hieroor kommentaar te lewer. Die dam en die wal is egter 'n besienswaardigheid en die moeite werd. Dit is volgens die vriendelike inwoners 'n jagtersbestemming. Vanderkloof is by uitstek 'n vakansiebestemming en daar is baie selfsorg plekke. Ek sou graag weer soontoe wou gaan.
Alice O. - 6th March 2019
staying in Vanderkloof
'n Heerlike verrassing - al is die dam effe leeg. Beslis die besoek die moeite werd!
Bernd K. - 6th February 2019
staying in Vanderkloof
Old-fashioned hospitality, many houses and gardens are maintained with pride.
Marlene B. - 7th January 2019
staying in Vanderkloof
Om oor die damwal te kon ry en by die uitkykpunte te kon stop en die wal te kon aanskou was regtig iets om te onthou.
Diana C. - 21st November 2018
staying in Vanderkloof
Lovely clean place!
Cheree V. - 20th November 2018
staying in Vanderkloof
Is mal oor die dorpie, was nog net 2 keer in hom en hy het al klaar my hart gesteel.
Wilna M. - 19th November 2018
staying in Vanderkloof
Rus en vrede en veilige omgewing.
Annedien D. - 9th October 2018
staying in Vanderkloof
Pragtige dam en goed om te sien.
Karen P. - 25th September 2018
staying in Vanderkloof
Rustige omgewing!
Deon F. - 4th September 2018
staying in Vanderkloof
Die moeite werd om te besoek!
Vicky M. - 28th July 2018
staying in Vanderkloof
Vanderkloof het ‘n rustigheid waar ‘n mens weer mens kan word en jou batterye herlaai.
Herman O. - 24th June 2018
staying in Vanderkloof
Die wildreservaat is effe verwaarloos. Dit kan met advertensie en bestuur 'n besondere aanwins vir die dorp wees.
Cobus G. - 11th May 2018
staying in Vanderkloof
Pragtige omgewing.
Hanlie V. - 7th May 2018
staying in Vanderkloof
Bonus was die Vanderkloof Dam wal wat oor loop, Vreeslik mooi gewees. Pragtige omgewing en natuurskoon.
Basil V. - 28th April 2018
staying in Vanderkloof
Dam was 105% full and spectacular at the wall overflowing.
George M. - 25th April 2018
staying in Vanderkloof
Pragtige, stil kleindorpie admosfeer met mooi uitsig veral vanaf Get More oor die dam.
Ronell D. - 5th April 2018
staying in Vanderkloof
Dit was wonderlik om Vanderkloofdam na al die jare weer te sien. Dit is ook 'n baie skoon dorpie en my man het die visvang baie geniet al het hy die visse teruggegooi.
Bernie K. - 28th March 2018
staying in Vanderkloof
A forgotten area off the beaten track. So tranquil and a battery recharger on longer journeys.
Pieter L. - 12th March 2018
staying in Vanderkloof
Uitstekend vir Vlieghengelaars.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com