Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vanderkloof

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vanderkloof

Rated 4.3 out of 5 based on 156 reviews.

Vanderkloof

Stroom-Op

"Heerlik stil en pragtig."

Vanderkloof

Tipuana B&B

"Ons verblyf was te kort om werklik hieroor kommentaar te lewer. Die dam en die wal is egter 'n besienswaardigheid en die moeite werd. Dit is volgens die vriendelike inwoners 'n jagtersbestemming. Vanderkloof is by uitstek 'n vakansiebestemming en daar is baie selfsorg plekke. Ek sou graag weer soontoe wou gaan."

Vanderkloof

Waterfront Boutique Hotel

"'n Heerlike verrassing - al is die dam effe leeg. Beslis die besoek die moeite werd!"

Vanderkloof

Rhino Manor

"Old-fashioned hospitality, many houses and gardens are maintained with pride. "

Vanderkloof

Rhino Manor

"Om oor die damwal te kon ry en by die uitkykpunte te kon stop en die wal te kon aanskou was regtig iets om te onthou."

Vanderkloof

Brenroy on Vanderkloof Dam

"Lovely clean place!"

Vanderkloof

Rhino Manor

"Is mal oor die dorpie, was nog net 2 keer in hom en hy het al klaar my hart gesteel."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Rus en vrede en veilige omgewing."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Pragtige dam en goed om te sien. "

Vanderkloof

Waterfront Boutique Hotel

"Die moeite werd om te besoek!"

Vanderkloof

Rhino Manor

"Vanderkloof het ‘n rustigheid waar ‘n mens weer mens kan word en jou batterye herlaai."

Vanderkloof

Tipuana B&B

"Die wildreservaat is effe verwaarloos. Dit kan met advertensie en bestuur 'n besondere aanwins vir die dorp wees."

Vanderkloof

Tipuana B&B

"Pragtige omgewing."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Bonus was die Vanderkloof Dam wal wat oor loop, Vreeslik mooi gewees. Pragtige omgewing en natuurskoon."

Vanderkloof

Tipuana B&B

"Dam was 105% full and spectacular at the wall overflowing."

Vanderkloof

Get More Lodge

"Pragtige, stil kleindorpie admosfeer met mooi uitsig veral vanaf Get More oor die dam."

Vanderkloof

Tipuana B&B

"Dit was wonderlik om Vanderkloofdam na al die jare weer te sien. Dit is ook 'n baie skoon dorpie en my man het die visvang baie geniet al het hy die visse teruggegooi."

Vanderkloof

Tipuana B&B

"A forgotten area off the beaten track. So tranquil and a battery recharger on longer journeys."

Vanderkloof

Tipuana B&B

"Uitstekend vir Vlieghengelaars."

Vanderkloof

Get More Lodge

"Ons was verras om te sien hoe mooi plek dit is mense kan kom rus hier baie stil en rustig. "

Vanderkloof

Get More Lodge

"Mooi omgewing!"

Vanderkloof

Get More Lodge

"Dis 'n baie mooi plek vir toeriste."

Vanderkloof

Get More Lodge

"Baie mooi dorpie."

Vanderkloof

Waterfront Boutique Hotel

"Was aangenaam verras oor hoe mooi die dam en omgewing is, beslis een van die plekke wat ek weer sal wil besoek en beslis sal aanbeveel."

Vanderkloof

Tipuana B&B

"Die bootrit op die dam en die Oppidek Restaurant is die enigste hoogtepunte."

Vanderkloof

Get More Lodge

"Pragtige dorpie! Heerlik gekuier en geëet by Op die Dekke restaurant."

Vanderkloof

Get More Lodge

"Nie vir die stadsjapies nie, maar vissers, rustige en natuur liefhebbers se perfekte kuier plek. Sal beslis meer wil sien volgende keer!"

Vanderkloof

Get More Lodge

"Lieflike dorp en 'n moet vir Deon Meyer aanhangers na Koors."

Vanderkloof

Waterfront Boutique Hotel

"Dis pragtig daar en veral 'n heerlike bestemming vir watersportliefhebbers!"

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!