Verified Reviews of Vermont

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vermont

Rated 4.33 out of 5 based on 61 reviews.
Pauline A. - 5th April 2017
staying in Vermont
Ons het ongelukkig nie veel gesien nie, maar die strand is verruklik en dit lyk na 'n wonderlike en rustige dorpie.
Rochelle D. - 2nd February 2017
staying in Vermont
Vermont is 'n baie rustige plek, lekker by die see. Die vars lug doen wonders aan 'n mens se siel, want jy jy kan jouself nie meer hoor in die besige stad nieI
Emil S. - 14th January 2017
staying in Vermont
Baie rustig en stil.
Pieter V. - 13th January 2017
staying in Vermont
Die strandpaadjie is heerlik om in die oggende te stap!
Carli K. - 10th November 2016
staying in Vermont
Dit is rustig en ontspannend en lekker vir stap en visvang. Kry net vir jou lekker stapskoene vir die rotse en 'n warm ding.
Rina T. - 11th October 2016
staying in Vermont
Wat 'n pragtige plek, wat veral lekker was was die wandeling langs die see, met die herinneringspaadjie.
Karin R. - 17th September 2016
staying in Vermont
Die area is lekker sentraal en naby aan Hermanus en al die wynplase in die omgewing.
D B. - 30th August 2016
staying in Vermont
Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants.
Jessica C. - 28th July 2016
staying in Vermont
Rustige, stil omgewing.
Petro V. - 29th March 2016
staying in Vermont
Rustige area, skoon, vriendelike inwoners - behulpsaam!
Peter W. - 25th February 2016
staying in Vermont
Netjies.
Marietjie S. - 23rd February 2016
staying in Vermont
Lekker stil en rustig. Baie om te doen in nabye omgewing.
Chloe G. - 17th December 2015
staying in Vermont
Lovely, homely village!
Johan B. - 11th November 2015
staying in Vermont
Baie mooi.
Leon D. - 1st October 2015
staying in Vermont
Lekker stil plek.
Lorette P. - 23rd June 2015
staying in Vermont
Het nie geweet dit is +-7km van Hermanus af nie.
Dawie S. - 1st March 2015
staying in Vermont
Ideaal as oornagbestemming.
Erna S. - 7th January 2015
staying in Vermont
Beautiful area.
Innes G. - 13th December 2014
staying in Vermont
Vermont is a quiet coastal town with the most beautiful paths, and crashing waves. Onrust beach and lagoon is nearby and worth a visit.
Charmaine K. - 16th October 2014
staying in Vermont
Baie rustige, skoon vriendelike omgewing! Kindervriendelik!
Geraldine H. - 10th September 2014
staying in Vermont
Baie mooi! Die moeite werd om te besoek!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com