Verified Reviews of Vredenburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vredenburg

Rated 4.23 out of 5 based on 79 reviews.
Johan Z. - 17th January 2021
staying in Vredenburg
Pragtige skoon dorp - ook naby aan ander besienswaardighede! Oulike plek!
Regan A. - 8th January 2021
staying in Vredenburg
Sentrale dorp naby ander toeristebestemmings.
Damon G. - 26th December 2020
staying in Vredenburg
It is a bit far from Cape Town and really hot. Furthermore it is okay.
Millicent J. - 3rd November 2020
staying in Vredenburg
Is lekker in Vredenburg!
Brian J. - 13th October 2020
staying in Vredenburg
Beautiful place.
Rahim M. - 12th October 2020
staying in Vredenburg
Bietjie winderig maar andersins lekker.
Christine S. - 16th March 2020
staying in Vredenburg
Ons was daar vir 'n resies in Langebaan so Vredenburg was nie noodwendig ons bestemming nie.
Dawie V. - 6th March 2020
staying in Vredenburg
Vredenburg is baie sentraal vir die Weskus.
Cherwayne B. - 2nd March 2020
staying in Vredenburg
Lekker dorpie.
Andy V. - 19th February 2020
staying in Vredenburg
A town with most shopping outlets and services anybody would need.
Samantha Z. - 12th February 2020
staying in Vredenburg
Baie rustige dorp en die omliggende dorpies het baie om te bied vir toeriste.
Andy V. - 25th January 2020
staying in Vredenburg
Ek het geen negatiewe kommentaar oor Vredenburg nie. Dit is baie sentraal geleë, en naby alles, met baie gerieflike besienswaardighede.
Johan U. - 23rd January 2020
staying in Vredenburg
Ons vind Vredenburg sentraal. Mykonos, Langebaan, St. Helenabaai, Paternoster, Saldanna en Laaiplek is naby geleë!
Felicia C. - 20th January 2020
staying in Vredenburg
See stars.
Evelyn T. - 19th January 2020
staying in Vredenburg
Julle is tops!
Willem S. - 13th January 2020
staying in Vredenburg
Lekke dorp om oor te bly, goeie geriewe en mall.
Connie B. - 8th January 2020
staying in Vredenburg
Nice town.
Yolanda G. - 7th January 2020
staying in Vredenburg
Very quiet area. Nearby malls and not too far from Langebaan.
Geraldine D. - 4th January 2020
staying in Vredenburg
Julle is tops.
Cindy-ray M. - 17th December 2019
staying in Vredenburg
Baie veilig en rustig, asook gerieflik met die mall indien 'n mens enige iets onverwags benodig.
Elmein D. - 17th September 2019
staying in Vredenburg
Skoon dorp.
Jan S. - 11th September 2019
staying in Vredenburg
Pragtige dorpie met mooi omgewing see se kant toe.
Cherwayne B. - 2nd September 2019
staying in Vredenburg
Lekker dorpie.
Cherwayne B. - 22nd July 2019
staying in Vredenburg
Die inkopiewinkels sit nie ver nie en Vredenburg is omring met mooi dorpies.
Yolande R. - 7th July 2019
staying in Vredenburg
Vredenburg is lekker sentraal geleë met die nodige geriewe om 'n selfsorgvakansie gemaklik te maak. Sentraal ten opsigte van die omliggende dorpe en strande. Daar is egter nie baie besienswaardighede in die dorp self nie. Netjiese dorp.
Alida L. - 8th June 2019
staying in Vredenburg
Sien sterre.
Gerrie J. - 25th April 2019
staying in Vredenburg
Seker die hub van die Weskus. Als is daar winkels gewys en die ander besienswaardighede is sentraal rondom dit geleë.
Shelthema S. - 10th April 2019
staying in Vredenburg
Baie aktiwiteite en die winkels is naby.
Gaston H. - 1st April 2019
staying in Vredenburg
Vredenburg is nogal 'n groot dorp met baie winkelsentrums en malls. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ook baie ideal geleë om die nabye kusdorpies te besoek. Ek sal Vredenburg definitief weer besoek.
Peter D. - 25th March 2019
staying in Vredenburg
It's okay if you don't mind being a bit away from the sea.
Shafiek P. - 31st December 2018
staying in Vredenburg
Baie goed geleë nie ver van al die dorpe nie.
Simone J. - 5th December 2018
staying in Vredenburg
Quaint little town up near St Helena Bay, friendly caring, sharing, welcoming staff at the lodge. The town itself seemed to be quiet but full of all shops needed. The Ko-ops, Pick n Pays etc not even a 5 minute walk away from the lodge and basically being around the corner. All in all quite a surprise, eye opener and most unexpected, but absolutely lovely!
Lincoln E. - 4th December 2018
staying in Vredenburg
Vredenburg is a nice place.
Willie S. - 29th November 2018
staying in Vredenburg
'n Rustige dorp.
Gideon H. - 29th November 2018
staying in Vredenburg
Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens.
Desroy V. - 31st October 2018
staying in Vredenburg
Dit is 'n baie rustige plek om weg te breek van die besige lewe waarin ons leef.
Theo S. - 30th September 2018
staying in Vredenburg
Vredenburg is ons volgende tuiste.
Laetitia N. - 25th September 2018
staying in Vredenburg
It's situated in a way that you can reach surrounding towns easily.
Ingrid O. - 18th September 2018
staying in Vredenburg
Vredenburg is much like any other town. A nice mall but not a touristy destination. It could be used as a base for exploring further afield.
Madre D. - 27th August 2018
staying in Vredenburg
Dit is altyd lekker in die vriendelike dorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com