Verified Reviews of Vryheid

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vryheid

Rated 3.68 out of 5 based on 56 reviews.
Mashaole N. - 15th June 2021
staying in Vryheid
It's OK, a laid back town.
Elaine E. - 14th May 2021
staying in Vryheid
Mooi area.
Carel B. - 15th April 2021
staying in Vryheid
Moet nie op lonedag in die dorp kom nie, maar daar is 'n goeie slaghuis.
Marwaan D. - 22nd March 2021
staying in Vryheid
It's a beautiful historic town. Just wish the local munipality can take better care.
Annelie C. - 24th February 2021
staying in Vryheid
Ongelukkig nie 'n toerisme-bestemming nie.
Reino D. - 11th November 2020
staying in Vryheid
Beeldskone wêreld. Sal graag weer wil kuier eendag!
Suria V. - 3rd November 2020
staying in Vryheid
Beautiful, friendly little town.
Eric W. - 22nd September 2020
staying in Vryheid
The municipal water pressure is so low, the rate payers have to install pumps at their own cost to pressurise the water at their homes.
Michel S. - 8th February 2020
staying in Vryheid
Seems to be a very old town, very busy. Close to Ithala.
Caroline C. - 14th January 2020
staying in Vryheid
Good for stop-over on route to Kruger. Much quieter than Piet Retief which we preferred.
Warren S. - 17th December 2019
staying in Vryheid
Roads need some work. Potholes are a concern.
Burgert V. - 11th December 2019
staying in Vryheid
Mooi en boomryke dorp.
Mbukiso S. - 2nd December 2019
staying in Vryheid
Good.
Adele B. - 14th October 2019
staying in Vryheid
Netjies!
Angelic R. - 25th August 2019
staying in Vryheid
Regte plattelandse dorpie.
Daphne M. - 14th June 2019
staying in Vryheid
Nice stopover between Mpumalanga and the coast.
Johan B. - 24th May 2019
staying in Vryheid
Vryheid is 'n mooi dorp, met 'n plek soos Mpofini op sy stoep is Vryheid meer as net 'n stille deurgang.
Lodewyk V. - 29th April 2019
staying in Vryheid
Was daar vir die jaarlikse EAA konferensie. Die reëlings het vlot verloop en ek kan net die Vryheid Vlieg Club geluk wens met al hulle baie harde werk!
Adele M. - 2nd January 2019
staying in Vryheid
Ons het Vryheid gekies as oornagplek om die Bloedrivier Monument te besoek.
Phiwokuhle M. - 29th December 2018
staying in Vryheid
It's a beautiful place to visit with lots of cosy places to be in whether with your family or friends.
Keith W. - 24th October 2018
staying in Vryheid
Ek dink daar is so baie om te besigtig van ons geskiedenis. 'n Mens moet regtig 'n dag of 2 ekstra beplan om oor te bly en alles te besoek. Baie rustige dorp!
Gert H. - 1st October 2018
staying in Vryheid
Lekker rustige dorpie om jou self te vind, baie om te sien.
Christo V. - 26th June 2018
staying in Vryheid
Netjiese skoon dorp. Ongelukkig is diens by wegneem eetplekke nie so vriendelik nie.
Charlene R. - 25th June 2018
staying in Vryheid
Vryheid is maar 'n "One Horse Town" en daar is nie veel vermaaklikhede op die dorp nie, maar die dorpie en sy omgewing is ryk aan geskiedenis en so 'n moet om na al die geskiedkundige plekkies en museums te gaan. Lucas Meijer se huis is in Vryheid, asook die Slag van Bloedrivier Museum en Terrein nie te ver uit Vryheid op pad Dundee toe nie. Dan is Piet Retief se graf ook nie te ver uit Vryheid op pad Noord-Kaap toe nie.
Erika V. - 16th June 2018
staying in Vryheid
Was daar vir besigheid, maar was aangenaam verras.
Alet J. - 28th May 2018
staying in Vryheid
Die enigste negatiewe kommentaar is dat die strate het nie almal name nie. Dit maak dit moeilik om 'n plek te soek. Vryheid is verder goed uitgelê en die mense is baie vriendelik.
Christelle C. - 3rd May 2018
staying in Vryheid
Baie klein, stil en rustige dorpie.
Juan D. - 2nd May 2018
staying in Vryheid
Baie geskiedenis in Vryheid en om Vryheid. Ons was na Bloedrivier en Utrecht, asook Dundee om na al die museums en slagvelde te gaan kyk in die area.
Miranda H. - 3rd April 2018
staying in Vryheid
We grew up in this once beautiful little town, and I'm afraid, not the same.
Joannes V. - 26th February 2018
staying in Vryheid
Clean and some basic fast food restaurants.
Jenny V. - 26th February 2018
staying in Vryheid
Well situated for historical visits and according to the information brochure, a good birding area. We would like to return to do some birding in the surrounding area.
Etienne V. - 23rd February 2018
staying in Vryheid
Dis 'n tipiese klein egte Suid-Afrikaanse dorp met baie vriendelike mense.
Elize N. - 15th February 2018
staying in Vryheid
Dis 'n geskiedkundige dorpie en baie netjies. Die winkels is binne bereik en daars baie eetplekke. Motor vulstasies is ook om elke draai en op elke 3e hoek is 'n winkel sentrum. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik. Ons is eenkeer 'n maand in Vryheid.
Hein V. - 12th February 2018
staying in Vryheid
Oulike dorpie met 'n lekker gholfbaan en baie vriendelike mense!
Anke S. - 10th January 2018
staying in Vryheid
Dit is 'n dorp met geskiedkundige waarde.
Minnelese W. - 27th August 2017
staying in Vryheid
Vryheid het baie goeie kleintyd herinneringe vir my omdat my ouma hulle daar gewoon het. Die dorp laat jou die groot stad weer waardeer.
Christo S. - 25th July 2017
staying in Vryheid
Daar is soveel geskiedkundige plekke wat ons nog wil gaan besoek. Vryheid is baie sentraal ten opsigte van die ryk geskiedkundige gebied wat 'n mens kan besoek.
Kobus S. - 23rd May 2017
staying in Vryheid
Baie vriendelike omgewing.
Hilly H. - 3rd March 2017
staying in Vryheid
Mooi dorpie. Het Bloedrivier-monument en -museum besoek. Dit was vir ons en die kinders baie leersaam.
Orpa J. - 22nd February 2017
staying in Vryheid
Dorpie soos baie ander, maar nabyslagvelde en Bloedrivier.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]