Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.

Waterberg

Thaba Lenaka 1

"Ons is baie lief vir die Bosveld en geniet altyd 'n besoek aan die Waterberg."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Voorwaar 'n pragtige omgewing waar mens lekker kan rus en die natuurskoon kan bewonder."

Waterberg

Palala River Cottages

"The game drive options in the area were challenging. To reach Kololo is impossible. Tried WhatsApp, email and phoning. When you call there are staff busy on calls (as the message says) but when the line is available it just rings unanswered. Most disappointed. The charges and items included are also different from what is advertised on their website."

Modimolle, Waterberg

Thanda - Pumula Game Farm

"Netjies en skoon, net ongelooflik warm gekry."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Huisie in die bos

"Die dorp was baie rustig en die mense wat daar was is baie vriendelik. Ons het by die die restaurant geëet en was aangenaam verras met die kwaliteit van die kos. Die atmosfeer by die swembad was feestelik en daar is piekniektafels en braaiers by die swembad."

Vaalwater, Waterberg

Rock Lodge Vaalwater

"Die bosveld is koning!"

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Ons sal enige tyd teruggaan, dit was baie lekker."

Waterberg

Voorbegin Bosveldverblyf

"Beeldskone Bosveld-natuur!"

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 3

"Baie besig gedurende langnaweek en vakansies, vermy maar die middedorp, alhoewel goeie inkopiesentrums as jy iets vergeet het om saam te neem."

Waterberg

Raas en Rus Game Farm

"Jy moenie malls en dinge om te doen in die area verwag nie, dis 'n rusplek."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ifafa 732 Akkommodasie

"Die beste plek om te gaan met kinders wat lief is vir diere. Die bos en lekker fietsry. 'n Heerlike vakansie vir die hele gesin."

Waterberg

18 Elements

"The dirt road leading to the resort from Bela Bela is shocking and needs to be upgraded desperately."

Waterberg

Langkloof Game Farm

"Baie is maar sleg plek-plek, maar tog 'n natuurmooi plek."

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Baie mooi natuurskoon naby genoeg om die reis gemaklik te maak."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

"Waterberg is a beautiful area."

Waterberg

Skurwebank Lodge

"Jy kan dalk gelukkig wees om die vrylopende wildehonde te sien."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Boshuske

"Paaie en winkel kort aandag. Mense baie vriendelik. "

Vaalwater, Waterberg

Ivemvane Mountain Lodge

"Vaalwater bly vaal plattelandse dorpie met Spar vir alles wat jy kan nodig kry."

Bela-Bela, Waterberg

Mbizi Boutique Villa

"Beautiful wheather and variety of activities."

Waterberg

Ingwe 237

"Ons geniet dit altyd want dit is nie so ver soos die Krugerpark nie, as jy in Johannesburg woonagtig is, en het beslis voldoende om aan te bied om die regte "bos' gevoel te kry."

Waterberg

Madikela Game Lodge

"Pragtige natuurskoon, met baie wild."

Waterberg

Zinyala Private Game Reserve

"Die paaie is baie onbegaanbaar en moes lank grondpad ry."

Waterberg

Sekelbosgat

"Gemaklike naweek afstand van Pretoria."

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Plattelandse dorp met baie karakter."

Waterberg

The View in Mabalingwe

"Defnitied een van die lekkerste natuurbestemmings wat nie te ver van die groot stede af is nie."

Bela-Bela, Waterberg

De Kunst Huisje Gastehuis

"Slegs oornag daar, maar dorp het ons glad nie beïndruk nie."

Waterberg

83 Zebula Luxury Residence

"It was a very great weekend to remember."

Waterberg

Noko Lodge Mabalingwe

"Dit is so kort entjie buite die stad, dat mens nie kan glo jy is skielik binne die bos en tussen die mooiste wilde diere nie. 'n Wonderlike plek en perfek vir 'n wegbreek."

Waterberg

Elements Private Golf Estate Lodge 296

"It would be great if the gravel road can be maintained."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!