Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.47 out of 5 based on 11642 reviews.
Andries L. - 22nd June 2018
staying in Green Point, Western Cape
Naby aan die waterfront. En kan maklik met Uber bereik word.
Garnet John A. - 22nd June 2018
staying in Table View, Western Cape
Pragtige plek. Mooi uitsig op die berg en lekker wit sand.
Manda L. - 22nd June 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Hou van die dorpie en sy mense.
Eugene J. - 22nd June 2018
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Close enough for a trip to the beach, great for walks in a somewhat quiet suburb with access to stores and fast food restaurants.
Joan B. - 22nd June 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Dit was en is nog altyd my oorslaapplek wanneer ons as 'n gesin Kaap toe gegaan het. En nou nog, al is ek 'n weduwee, slaap ek daar oor. Beaufort-Wes vir my is skoon en veilig.
Kitty F. - 21st June 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Have always loved it. Close enough to Hout Bay without the crowds and traffic.
Anja H. - 21st June 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtige plekkie. Perfek vir heerlik ontspan en stap in die berg of langs die see.
Jacques V. - 21st June 2018
staying in Century City, Western Cape
Lekker area, naby aan groot aantreklikhede.
Andrea S. - 21st June 2018
staying in Santos Bay, Western Cape
Thanks again!
Barend J. - 21st June 2018
staying in West Beach, Western Cape
Tafelberg en die see, wat wil jy meer hê?!
Carlene C. - 21st June 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is die ideale plek vir toerisme. Prentjiemooi uitsigte om na te kyk.
Wilma L. - 20th June 2018
staying in Montagu, Western Cape
Sal graag nog warmwaterbronne besoek, het heerlik geëet in restaurante.
Mariska J. - 20th June 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Dis 'n plek met baie herinneringe en is toeristevriendelik.
Andre B. - 20th June 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Asemrowend mooi.
Bryce C. - 20th June 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Their very client orientated.
Adrian O. - 20th June 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Unique town, well worth a visit.
Jacobus V. - 20th June 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Moeite werd om 'n dag te spandeer.
Adele S. - 20th June 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
As jy wil wegkom en langs die see ontspan is dit die plek om te wees! Stil en rustig!
Braam V. - 19th June 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Ons bly gemiddeld een maal per jaar 'n naweek hier. Dis die rustigste strand wat mens kan geniet in die af seisoen.
Roy V. - 19th June 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het dit as baie rustig ervaar.
Lynn A. - 19th June 2018
staying in Silversands, Western Cape
Beautiful destination.
Cea S. - 19th June 2018
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Altyd besig, maar tog rustig!
Janice L. - 19th June 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Mooi, skoon en rustig.
Cea S. - 19th June 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Company Gardens is pragtig!
Maritza V. - 19th June 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Regte Weskus dorpie.
Magdalena C. - 19th June 2018
staying in Santos Bay, Western Cape
Ek dink nie ek was al by 'n baai so mooi soos Santosbaai. Kalm waters en stunning strand.
Sarie S. - 19th June 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Dis jammer die besigheidsure, selfs oor 'n naweek vir 'n meestal toeristebestemming, is vreeslik beperk. Sal volgende keer eerder in die week gaan.
Cathleen H. - 19th June 2018
staying in Gardens, Western Cape
Ons was te kort daar om dit regtig te benut, maar ek skat dit het nogals heelwat juweeltjies wat ontdek kan word, indien jy genoeg tyd daar kan spandeer!
Candice G. - 19th June 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Almal is so vriendelik en ontvang jou met oorgawe.
Esme B. - 19th June 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Mooi deel van Gansbaai, Wes-Kaap.
Roelien B. - 19th June 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtigste winkeltjies met vriendelike inwoners. Jy kan nie verby ry sonder om die dag hier deur te bring nie.
Chantelle M. - 19th June 2018
staying in Century City, Western Cape
Baie sentraal.
Roelien B. - 19th June 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam is 'n pragtige dorpie wat elke toeris moet besoek. Vol gasvryheid met die mooiste besienswaardighede, vanaf die Museum tot en met Tolla se vriendelike sentrum. Geniet heerlike etes in topklas restaurante of geniet heerlike koffie en tee in die mooiste tee/koffie winkeltjies. Ry uit na die dam en maak gerus 'n draai by Tolla se rusplek.
Mary Jane D. - 19th June 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Baie lekker eetplekke en kuierplekke vir jonk en oud.
Yolandi P. - 19th June 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n besonderse plek. Daar is lekker restaurante en die mense is baie vriendelik.
Jessica K. - 18th June 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n baie stil area. Die mense wat in Yzerfontein woon is baie vriendelik.
Meryl K. - 18th June 2018
staying in Greyton, Western Cape
Great spot! Close to Cape Town, beautiful mountain escapes and rolling hills. Fantastic food at the Oak and Vigne. A friendly town.
Sune H. - 18th June 2018
staying in Greyton, Western Cape
Lekker dorpie vir mense wat hou van "Mountain biking adventures". Klein en vriendelike dorpie. Pragtige omgewing met berge!
Jeannette B. - 18th June 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Dit bly die heerlikste plek om vakansie te hou.
Patricia T. - 18th June 2018
staying in Marina Da Gama, Western Cape
Lovely parks, walk over bridges, wild bird life on the doorstep. Safe and secure, security visibility is really good.