Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19733 reviews.
Silvia N. - 24th January 2020
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Mooi dorpie en definitief 'n bestemming.
Tereza P. - 24th January 2020
staying in De Waterkant, Western Cape
Great service. Perfect location.
Jo-anne K. - 23rd January 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Beautiful beach and surrounds.
Elmarie B. - 23rd January 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Heerlike voëlkykparadys met die soutpanne daar.
Johan U. - 23rd January 2020
staying in Vredenburg, Western Cape
Ons vind Vredenburg sentraal. Mykonos, Langebaan, St. Helenabaai, Paternoster, Saldanna en Laaiplek is naby geleë!
Margi P. - 23rd January 2020
staying in Rondebosch, Western Cape
Great area to stay - quiet suburb but close to shopping etc.
Janine G. - 23rd January 2020
staying in Wellington, Western Cape
Ons kon nie veel in die area doen met die kinders nie. Daar is baie wynplase.
Charlene E. - 22nd January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Ek is in love met Hermanus. Sal definitief weer 'n draai maak.
Stephen C. - 22nd January 2020
staying in Old Place, Western Cape
Reis gewoonlik net deur.
Speedy Z. - 22nd January 2020
staying in Calitzdorp, Western Cape
Dorpshuis for excellent meal and service!
Maryke M. - 22nd January 2020
staying in West Beach, Western Cape
Baie naby Bloubergstrand, wat vir my een van die mooiste plekke in ons land is.
Dialet H. - 22nd January 2020
staying in Reebok, Western Cape
Wonderlike plek om vakansie te hou.
Luzanne L. - 22nd January 2020
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtig. Ons lief Tulbagh.
Peter W. - 22nd January 2020
staying in Rawsonville, Western Cape
Did not have time to explore.
Jolene M. - 22nd January 2020
staying in Louis Rood, Western Cape
Die winkeltjie kan net meer opsies gee, maar verder is die plekkie diep in my hart. Ek kuier al vir jare op Strandfontein, die beste.
Francien V. - 21st January 2020
staying in Britannia Bay, Western Cape
Weskus op sy beste!
Hennie W. - 21st January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Vriendelike mense, genoeg om te doen en sien. Alles wat jy nodig het om jou die vakansie te laat geniet. Nie uitermatig besig nie, so jy kan lekker rustig verkeer.
Berlina M. - 21st January 2020
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Cape Town CBD is so clean and safe.
Anntesia D. - 21st January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n fees van 'n dorp. Daar is heerlike inkopiewinkels, kunswinkels, markies en verskillende eetplekke wat almal se smaak en sak sal pas. Walvistyd lewe Hermanus behoorlik. Almal moet in hul leeftyd hierdie fantastiese dorp besoek.
Natasha M. - 21st January 2020
staying in Bodorp, Western Cape
Geleë naby winkels en hoofstrate.
Veronika O. - 21st January 2020
staying in De Kelders, Western Cape
Ek wil met alle geweld daar kom woon! Dit is 'n rustige, mooi en skoon plek.
Olaf K. - 21st January 2020
staying in Gardens, Western Cape
Lot of nice shops and restaurants, short distance to city centre, Table Mountain and Waterfront.
Marlize T. - 21st January 2020
staying in Franskraal, Western Cape
Baie lekker draairoomyse by kafee.
S E. - 21st January 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Water so skoon jy sien die robbe rond swem. Baie veilig gevoel.
Theresa B. - 21st January 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp met baie interessante museum.
Sonja T. - 21st January 2020
staying in Hout Bay, Western Cape
Town very beautiful, surrounded with mountains and trees. Very nice scenery.
Margaret V. - 21st January 2020
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp, het baie lekker daar gekuier. Skoon strate, lekker winkels. Alles wat mens nodig het.
Moneque W. - 21st January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
'n Baie rustige asemrowende kusdorpie met baie vriendelike mense.
Petra V. - 21st January 2020
staying in De Kelders, Western Cape
Baie mooi en netjies en skoon. Heerlike om te gaan stap 'n mens voel altyd veilig.
Nerina K. - 21st January 2020
staying in Table View, Western Cape
My plek, sal enige tyd terug verhuis Kaap toe.
Rugaya C. - 21st January 2020
staying in Piesang Valley, Western Cape
Die area is pragtig en die see was baie lekker en veilig om te gaan swem.
Sonja C. - 21st January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die restaurante is fantastiese ondervindinge. Die strande en strate is baie skoon. Die Spar het ons verwagtinge oortref.
Beverly C. - 21st January 2020
staying in Klawer, Western Cape
Klawer is die tyd van die jaar in sy glorie, ryk aan druiwe, dit lyk asof ons in 'n ver land was, tog is ons net van Vredendal. Lekker Klawer.
Debbie M. - 21st January 2020
staying in Glentana, Western Cape
Pragtig, rustig en met lekker strande om te swem en te stap.
Elsabe R. - 21st January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Dit is beslis "beautiful" in Beaufort-Wes.
Cobus C. - 21st January 2020
staying in Bloubergrant, Western Cape
Netjies.
Marthie S. - 21st January 2020
staying in Melkbosstrand, Western Cape
In ag genome dat dit die laaste week van die skoolvakansie was, was dit relatief stil.
Thersia K. - 21st January 2020
staying in Worcester, Western Cape
Ek is 'n boorling van Worcester en kan die plek definitief aanbeveel. Daar is baie besienswaardighede en die ligging is sentraal geleë.
Gretha V. - 20th January 2020
staying in Rawsonville, Western Cape
Die omgewing rondom Rawsonville is pragtig en daar is goeie geriewe binne 'n kort afstand in Worcester beskikbaar indien mens dit sou benodig.
Ashley D. - 20th January 2020
staying in Swellendam, Western Cape
Het altyd net verby gery tot ons daar tuis gegaan het. Wonderlike dorpie. Soveel om te sien en te waardeer. 'n Plek wat diep in jou hart kruip!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com