@ Carey 43
Review Summary
Cornelis V - Sep 2020
Overall score
Waarde vir geld
@ Carey 43's response
Dit was gaaf om sulke oulike jongmense te ontmoet. Ons waardeer dit.
Dalene D - Jun 2019
Overall score
Ongelooflike diens.
@ Carey 43's response
Hi Dalene and Kevin ! Thank you for your positive rating. We enjoyed having you and you are always welcome to come for a cup of coffee when you are nearby. We saw old Mac from Klerksdorp on Saturday and he remembers Kevin well - was very impressed with your profile pic on whats app. Have a beautiful day. Regards. Manfred and Koekie.
Sannelie P - Mar 2019
Overall score
Gasvry, rustig en beslis 'n oornagplek wat ons weer sal besoek.
Thembi H - Dec 2018
Overall score
Peaceful.
@ Carey 43's response
Thank you Thembi. Keep up the good work. Regards, Manfred and Koekie Roth @ Carey 43.
Eugene C - Oct 2018
Overall score
Baie lekker en tuis gevoel.
@ Carey 43's response
Was gaaf om twee sulke oulike jongmense te huisves. Maak gerus 'n draai as julle in die omgewing is.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie.
Ip S - Jul 2018
Overall score
Very happy with service and accessories.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede met diens en bykomstighede.
Die buitelugfasiliteite het ons baie goed gepas omdat ons hou van langs 'n vuurtjie sit, dan die dekor wat perfek by alles inpas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Carey 43's response
Was baie lekker om mede buitelug liefhebbers te kon huisves. Maak 'n draai as julle weerr die langpad aandurf.
Groetnis,
Manfred en Koekie
Bobo V - Jun 2018
Overall score
Gasvryheid!
@ Carey 43's response
Was lekker om julle oud-Potchefstromers hier te he.
Bly dat julle dit geniet het by ons.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie
Dorien B - Jun 2018
Overall score
We received a friendly welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was vriendelik ontvang. Baie dankie.
Ons het lekker gebly en die ontbyt en padkos geniet. Ons het veilig gevoel en kon kom en gaan soos ons wil. Dankie vir u vriendelikheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Carey 43's response
Ons is bly julle het veilig gery. Hoop om weer vorentoe te sien, al kom julle net vir `n koppie koffie aan. Groete van huis tot huis. Manfred en koekie
Janus B - May 2018
Overall score
Netjies, skoon en baie verwelkomend.
@ Carey 43's response
Dit was wonderlik om sulke gawe jongmense te huisves! Maak weer so as julle koffie skink.
Groetnis en bly soos julle is.
Manfred en Koekie
Lukas L - May 2018
Overall score
Absolutely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut waarde vir geld.
Ontvangs was hartlik en aangenaam. Manfred en Koekie is besonderse gasheer en gasvrou. Die kamer is netjies en goed ingerig. Ons het heerlik ontspan in die tuin. Ontbyt was heerlik en goed voorberei. Persoonlike diens is uitstekend. Sal beslis weer daar gaan bly sonder om enige ander akkommodasie te oorweeg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Carey 43's response
Gaaf om julle hier te hê. Kom maak `n draai al is dit net vir `n koffie as julle weer hier verby ry. Groete van huis tot huis. Manfred en Koekie
Jan P - Mar 2018
Overall score
Dit was uitstekend.
@ Carey 43's response
Baie dankie. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons het ook lekker gekuier.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie
@ Carey43
Rina V - Mar 2018
Overall score
Baie gasvry, vriendelik, laat jou tuisvoel.
@ Carey 43's response
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons is baie dankbaar dat dit 'n aangename ondervinding was.
Groete, van huis tot huis.
Manfred en Koekie Roth
Johan P - Mar 2018
Overall score
Dit was 'n uitstekende ervaring met ongekende diens en gasvryheid.
Read more@ Carey 43's response
Ons is baie bly dat julle rustigheid by ons kon ervaar en julle verblyf geniet het. Maak 'n draai vir koffie, tee of 'n sappie as julle in ons omgewing is. Dit sal gaaf wees om julle weer te sien.
Groete van Manfred en Koekie
@ Carey 43
Elise V - Feb 2018
Overall score
Best hospitality ever!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste gasvryheid ooit!
Ons het na bespreking omtrent onmiddelik 'n boodskappie van die gasvrou gekry om ons welkom te heet en van daar af was Koekie en Mannfred Roth se gasvryheid warm en het ons baie welkom laat voel. Ons is by ons aankoms begroet met 'n glasie yskoue vrugtesap (dit was 'n warm middag) en 'n fles met koue water. Die fasiliteite was mooi met 'n pragtige lapa en swembad. Die kamer was gemaklik en netjies. Ons het heerlik geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Carey 43's response
Bly julle het julle Bothaville/Wessselsbron uitstappie geniet. Dit was aangenaam om julle te leer ken.
Geniet julle skattejag.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie
Neil En Miranda T - Jan 2018
Overall score
Uitstekende diens en gasvryheid.
Lynette B - Oct 2017
Overall score
Die oulikste twee mense.
@ Carey 43's response
Baie dankie julle twee. Ons het julle geselskap baie geniet. Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie
@ Carey 43
Anré L - Oct 2017
Overall score
A home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Huisie weg van die huis af.
Soó welkom gevoel op die perseel. Kamer netjies, gerieflik en deeglik toegerus. Ons kon ook 'n heerlike ontbyt geniet voor die lang pad terug huis toe. Beslis 'n huisie weg van die huis af!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Carey 43's response
Ons is so bly dat julle lekker gebly het, en veilig tuis is. Dit was voorwaar 'n plesier om sulke oulike jongmense te ontmoet.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie.
Thabang M - Aug 2017
Overall score
Nothing to complain about.
@ Carey 43's response
We enjoyed having you.
Warm regards,
@ Carey 43 - management
Rita R - Jul 2017
Overall score
Clean, neat, lovely breakfast and very hospitable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, heerlike ontbyt en baie gasvry!
Ons was baie beïndruk met @ Carey 43, sal beslis weer daar oornag. Baie goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Carey 43's response
Baie dankie! Dit was gaaf om julle te ontmoet. Ons sien uit na die volgende besoek.
Groete van huis tot huis!
Manfred en Koekie Roth by @ Carey 43
Joretha V - Jun 2017
Overall score
Vriendelike, behulpsame mense, lekker warm geslaap, baie skoon en netjies met heerlike ontbyt.
@ Carey 43's response
Hallo daar !
Kry julle baie koud. Hier by ons ook nou al koud. Die winter is hier!
Dit was lekker om julle te huisves! Ons beste wense aan die fietsryers ! Sukses wag op julle met 'n ondersteuner soos Ma.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie Roth
@ Carey 43
Rina L - Apr 2017
Overall score
'n Ware oase vir oorslaap op 'n warm en ver reis.
@ Carey 43's response
Baie bly dat jy en Chris dit geniet het. Ons vertrou dat julle veilig terug is in "The windy city" Vakansie is heerlik, maar jou huis bly maar jou huis ! Groetnis ! Manfred en Koekie
Hans W - Apr 2017
Overall score
Enjoyable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker!
Baie vriendelik en profesioneel. Hartlik en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@ Carey 43's response
Ek is baie bly dat jy dit geniet het. Ek hoop dat jy 'n baie groot vis uit die Koppiesdam getrek het en jou gate uit geniet het.
Groete van huis tot huis.
Koekie Roth
@ Carey43
- Capacity: 13 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 09:00 - Address: 43 Carey Street, Bothaville, 9660, Free State
- All ages welcome