10 Parsonage Street - De Kothuize
Review Summary
Hilda N - Oct 2020
Overall score
Rustig, aangenaam, uitstekende oornagverblyf in die Karoo.
10 Parsonage Street - De Kothuize's response
Baie dankie dat u De Kothuize gekies het vir u verblyf. Ons sien uit daarna om u weer hier te verwelkom.
Herc H - Jun 2019
Overall score
Baie verbaas oor die kwaliteit. Pragtig, sal weer graag daar wil bly.
Theuns B - Jan 2019
Overall score
Baie mooi en netjiese plek met eie geriewe, insluitende 'n swembad. Van die beste fasiliteite.
Elizna F - Jan 2019
Overall score
Moderne gerief in pragtige gerestoureerde kothuis.
Marleen M - Dec 2018
Overall score
'n Besondere plekkie met pragtige hout in die eenheid.
Callie L - Nov 2018
Overall score
Comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en netjies.
Ons was baie tevrede en het heel tuis gevoel. Alles was baie gerieflik en natuurlik kraakvars en skoon linne. Ons sal 10 Parsonage Street - De Kothuize aanbeveel en self graag weer daar oorbly. Linda was / is 'n aangename gasvrou, vriendelik en het goeie inligting rondom die dorp gegee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolandi V - Dec 2017
Overall score
Lieflike verblyf.
Jessica V - Dec 2017
Overall score
Pragtige kothuisie in 'n geskiedkundige dorp.
Adele S - Dec 2017
Overall score
'n Absolute juweel.
Juan B - Sep 2017
Overall score
Luxurious and stylish.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Luuks en stylvol.
'n Ware bederf gewees. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacobus Christoffel P - Jun 2017
Overall score
Was really impressed with the beautiful decor and neatness. Will definitely be back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was besonder beïndruk met pragtige dekor en uiterse netheid. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Enigste klagte was dat die opwaslap en vadoek grillerig, nie op standaard, was nie. Sou graag volgende keer in 'n eenheid met 'n blokkie gras in die tuintjie wou tuisgaan. Ons viervoetige kinders was heel verward om op die "teëls" hul besigheid te doen. Sal beslis weer daar tuisgaan en dit nadat ons om en by alle verblyf in Graaff Reinet al beproef het. Goed gedaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
10 Parsonage Street - De Kothuize's response
My apologies for any inconvenience caused. Your feedback is appreciated, we have attended to the matter.
Looking forward to hosting you in the future.
Best wishes,
Michele
Monica J - Apr 2017
Overall score
Neat, clean and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en goed toegerus.
Netjies, skoon, goed toegerus. Sal weer daar oornag. Lekker speelplek vir die kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerco J - Mar 2017
Overall score
Mooi historisch verblijf, ruim, schoon en complete keuken.
Lene W - Mar 2017
Overall score
This accommodation is great value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was ongelooflike waarde vir geld.
Michelle van De Kothuize het werklik weer eens uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer en self 'n camping cot vir ons gereël. Ons sal weer daarheen terugkeer, beslis baie goeie waarde vir geld, vriendelike diens en baie netjies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard B - Nov 2016
Overall score
It is a lovely place to stay between the coast and the inland areas. We can find nothing to recommend to make it better!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n lieflike plek om oor te slaap tussen die kus en die binneland. Ons kon geen aanbevelings maak om dit te verbeter nie!
Michele van De Kothuize is die perfekte gasvrou, en haar werknemers het ons met die hartlikheid van die Karoo laat tuis voel. Hulle is duidelik trots op die plek wat aan hulle sorg toe vertrou is en put ooglopend vreugde daaruit om alles eksie-perfeksie te hê as 'n mens arriveer. Meer tuis en tevrede kon ons nie wees nie. Hulle kyk uitstekend na hulle gaste. Die kothuis is pragtig gerestoureer en die meubels, dekor en linne laat mens voel dat jy altyd weer terug sal gaan, soos met ons die geval is. En die Pioneer Restaurant regoor die straat maak die HEERLIKSTE kos met net sulke vriendelike diens. Gerieflik, want jy kan net oor die pad rol na jou pragtige, wit hemelbed om jou roes af te slaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rudolf B - Aug 2016
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Baie dankie vir die mooi gastehuis. Alles was perfek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eduan S - Jun 2016
Overall score
Good value for money.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
'n Pragtige kothuis in die hart van Graaff-Reinet met veilige parkering. Die ligging is binne loopafstand van die belangrike toeriste-aantreklikhede. Die huis is keurig gemeubileer. Die kombuis is goed toegerus. Slaapkamers is gemaklik met uitstekende beddegoed en badkamers meer as voldoende. Ons het twee koue wintersaande daar oorgebly en die verhitting het ons lekker warm laat slaap. Dis jammer van die raserige kuierplek skuins oorkant die straat. Ek is seker daar kan iets daaraan gedoen word. Die een groot leemte is dat daar geen WiFi beskikbaar is nie, wat in vandag se tyd eintlik nie meer aanvaarbaar is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Renate A - Jun 2016
Overall score
Lots and lots of awesomeness.
Zelga C - Jan 2016
Overall score
Wonderlik toegerus, heerlike privaat swembad.
Martin W - Dec 2015
Overall score
Dit was besonderse verblyf en sal weer kom kuier.
Isolde B - Nov 2015
Overall score
Van die beste selfsorg-akkommodasie wat ons nog gekry het ... hulle het letterlik aan alles gedink!
Read moreLaurene F - Oct 2015
Overall score
FANTASTIES!
Johan K - Jun 2015
Overall score
Baie goed ingerig.
Zelda H - May 2015
Overall score
Het alle verwagtinge oortref.
Marike E - May 2015
Overall score
Dit was baie gemaklik.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
- All ages welcome