10 Windell Self Catering Accommodation
Review Summary
Malieta V - Feb 2021
Overall score
Baie tevrede.
Gareth D - Jun 2019
Overall score
Lovely place, great value for money, with all the comforts one would need.
Ria J - Apr 2019
Overall score
Rustig, veilig met vriendelike diens en sentraal geleë vir my behoeftes.
Celeste M - Apr 2019
Overall score
Very stylish and neat. Lovely stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie stylvol en netjies. Heerlik gebly!
Vriendelike verwelkoming. Baie netjies en stylvol. Uitstekende waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ben S - Apr 2019
Overall score
Netjies, skoon met alles wat 'n mens nodig het.
Karen G - Apr 2019
Overall score
Gerieflik en baie goed geleë.
Louise J - Jan 2019
Overall score
Stunning.
Claude V - Jan 2019
Overall score
Wonderful place. Just what we needed for the night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plek. Net wat ons nodig gehad het vir die aand.
Baie netjiese eenheid, het aan al ons behoeftes voorsien, sal beslis aanbeveel aan vriende. Sal wel verkies in toekoms om so bietjie later (11:00) uit te klok.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Debbie R - Jan 2019
Overall score
Excellent all round.
Ollie O - Oct 2018
Overall score
Very comfortable, clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike, skoon verblyf.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peet D - Oct 2018
Overall score
Very quiet and close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig en naby alles.
My vrou en ek bly dikwels by 10 Windell en vind dit altyd baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Egbert V - Oct 2018
Overall score
Neat and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en goed toegerus.
Groot, netjiese kamers wat goed toegerus is in rustige area. Ek sal definitief weer daar bly as ek in die area moet wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koos M - Sep 2018
Overall score
Neat, safe overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, veilige oornagverblyf.
Skoon en netjies met alles wat nodig is, in rustige en veilige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Desiree H - Jun 2018
Overall score
Baie skoon en netjies. Ook goeie waarde vir geld.
Lorraine S - May 2018
Overall score
Baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het.
Ina J - Mar 2018
Overall score
Ons het net 1 nag oorgeslaap en daarvoor is dit geskik, maar sal nie aanbeveel vir 'n lang bly nie.
Danilo A - Mar 2018
Overall score
Baie netjies en veilig.
Janika L - Mar 2018
Overall score
Baie netjies, skoon en naby aan alle sentrale punte geleë.
Kevin B - Mar 2018
Overall score
Good clean and safe accommodation.
Madri B - Feb 2018
Overall score
Baie lekker gebly, nabygeleë aan alles wat jy nodig het en baie gemaklik ingerig.
Maxine W - Feb 2018
Overall score
Home from home.
Deon D - Feb 2018
Overall score
Sentraal geleë en veilig!
Martin V - Feb 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Tertius T - Feb 2018
Overall score
Baie gerieflik en aangenaam.
Pieter H - Jan 2018
Overall score
Volledig toegerus, netjies en veilig
Klasie V - Dec 2017
Overall score
Excellent, everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, alles wat jy nodig het.
Netjies, skoon en gerieflik, lekker bed en baie sentraal. Sal vir seker weer terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henk B - Nov 2017
Overall score
Baie aangename en gerieflike veblyf wat skoon en netjies is.
Mamosebetsi M - Nov 2017
Overall score
I really had a great stay.
Anton M - Oct 2017
Overall score
Netjies en silwerskoon.
Chrizaan D - Oct 2017
Overall score
Value for money, we loved the scenic surroundings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, ons was mal oor die natuurskone omgewing.
Ons familie het daar gebly en het ’n wonderlike tyd daar gehad. Pragtige swembad met n lekker braai-gedeelte. Die badkamers is pragtig en ons het die selfsorg-eenhede baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanna V - May 2017
Overall score
Private, peaceful, neat, friendly service with all the necessary facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Privaat, rustig, netjies, vriendelike diens met al die nodige geriewe.
Privaat, rustig, netjies, vriendelike diens met al die nodige geriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois B - May 2017
Overall score
Neat, clean, cozy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon, knus.
10 Windell sal ek enige tyd aanbeveel. Wees net versigtig as jy soontoe reis. Daar is drie adresse in die Kaap met die adres "10 Windell". Die Uber App kry nie noodwendig die regte een nie! Maar dis nie 10 Windell se fout nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daan L - May 2017
Overall score
Dit was baie mooi skoon en netjies.
Zian V - Mar 2017
Overall score
The unit was beautiful and clean and the customer service was excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eenheid was baie mooi skoon en kliëntediens was uitstekend!
Daar was geen probleme nie, baie gelukkig met die verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Des B - Feb 2017
Overall score
Spacious room and peaceful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim kamer en rustige omgewing.
Hulle kan gerus oorweeg om meer volledige TV-diens soos sportkanaal beskikbaar te stel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizabeth F - Jan 2017
Overall score
Clean and neat, peaceful and quiet, lots of privacy, you have your own entrance and parking close to your room and you can come and go as you please.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies, rustig en stil, baie privaat, jy het jou eie ingang met parkering naby aan jou kamer en kan vryelik kom en gaan soos jy wil.
Ons sal beslis weer van Windell 10 gebruik maak vir verblyf. Dit pas presies in ons behoefte aan gerieflike oornagfasiliteite. Dankie vir die personeel wat gaste se privaatheid respekteer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarie W - Jan 2017
Overall score
Well rested and comfortably close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitgerus en gerieflik naby alles.
Dankie aan Marinda en haar span vir wonderlike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzan O - Jan 2017
Overall score
We slept well and had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het regtig baie lekker geslaap en gekuier.
Sal beslis weer besoek. Kamer was baie skoon en lekker ruim. Bed was lekker ferm en het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Dankie, ons het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bossau B - Dec 2016
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Baie aangename en rustige atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marian S - Dec 2016
Overall score
Neat rooms and very tranquil place to come back to after a busy day in Cape Town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi netjiese kamers en heerlike rustige plek om na toe terug te kom na 'n besige dag in die Kaap.
Ons is baie vriendelik ontvang, die kamers is mooi en goed toegerus om heeltemal selfversorgend te wees, waarvan ons goed gebruik gemaak het. Hoewel dit naby die sentrum van Durbanville is, was dit heerlik rustig en ons het elke aand heerlik op die stoep gekuier. Dis ideaal geleë tussen Paarl/Stellenbosch en Kaapstad sodat jy binne ongeveer 30 minute enige kant toe kan beweeg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria J - Oct 2016
Overall score
Peaceful, neat, clean accommodation with brisk, friendly service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, netjies, skoon verblyf met flinke, vriendelike diens.
My verblyf was heerlik rustig. Die gasvrou was baie behulpsaam en bedagsaam - daardie boksie langlewemelk was my redding die aand met my aankoms! Die eienaars was baie vriendelik. Dit is baie veilig en ek kon sonder enige benoudheid laatnag/vroegoggend kom en gaan. Die lekkerste - om uit te gaan en alles net so te los en terug te kom na 'n skoon, gedienste kamer. Dis nou wat ek vakansie noem!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Crisandra U - Sep 2016
Overall score
Ongelooflik lekker gebly!
Francois S - Sep 2016
Overall score
Uitstekend, dankie vir jul ongelooflike goeie diens, belangstelling en lekker bly.
Christo H - Aug 2016
Overall score
Very good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed geleë.
Beslis waarde vir jou geld. Kort net DStv om dit perfek te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tania V - Aug 2016
Overall score
Very nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Dit was baie lekker om daar te bly, maar M-Net het nie gewerk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezl H - Jul 2016
Overall score
Baie gemaklik en rustig.
Stephanie W - Jul 2016
Overall score
Dit was besonders.
Selma D - May 2016
Overall score
Pleasant. More than I expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam. Meer as wat ek verwag het.
Het heerlik gekuier, was heel verras met die verblyf. Sal dit definitief aanbeveel en sal weer in die toekoms daar vertoef.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie P - May 2016
Overall score
Baie netjies en skoon.
Benice E - Apr 2016
Overall score
Rustig, skoon en netjies
Jillian S - Mar 2016
Overall score
Lekker, gerieflike verblyf.
J V - Mar 2016
Overall score
Vir vakantie en doorreis.
Adri K - Mar 2016
Overall score
Baie aangenaam!
Henitary T - Jan 2016
Overall score
Worth the trouble and money.
Louis W - Jan 2016
Overall score
Uitstekend, rustig en aangenaam.
Anthony B - Jan 2016
Overall score
Baie baie lekker.
Laurette B - Jan 2016
Overall score
Heerlik ontspannend en baie sentraal.
Andreas V - Dec 2015
Overall score
Netjies, vriendelik en perfek geleë.
Gail H - Dec 2015
Overall score
This accomomodation met our needs perfectly.
Maans N - Dec 2015
Overall score
Ons het die stilte baie geniet en ons braai langs die swembad..
Jade G - Dec 2015
Overall score
Baie rustig, netjies en toepaslik.
Jeanetta D - Nov 2015
Overall score
Sal in die toekoms weer van hierdie verblyfplek gebruik maak en beveel dit met groot vrymoedigheid aan.
John B - Oct 2015
Overall score
Netjies, skoon, gemaklik, goed geleë, waarde vir geld.
Rialda J - Oct 2015
Overall score
Ons het so tuis gevoel!
Amanda M - Oct 2015
Overall score
Pragtig!
J W - Sep 2015
Overall score
Waarde vir geld.
Mariette G - Sep 2015
Overall score
Ons gesin het baie lekker gebly.
Hilmir J - Sep 2015
Overall score
Ons het baie lekker gebly en alles was netjies.
Dana B - Aug 2015
Overall score
Oulike verblyf.
Louis W - Aug 2015
Overall score
Netjiese, skoon en rustige verblyf.
Marietjie V - Jul 2015
Overall score
Baie gerieflike verblyf.
Karen M - Jun 2015
Overall score
Professioneel!
Johan F - May 2015
Overall score
Heerlike verblyf, gawe gasheer en -vrou. Sal graag weer hier wil bly.
Christian V - Apr 2015
Overall score
Oorgeslaap vir een aand.
Marieta S - Apr 2015
Overall score
Heerlik!
Ronel C - Apr 2015
Overall score
Goed!
Irma P - Apr 2015
Overall score
Netjiese en skoon verblyf.
Peet D - Mar 2015
Overall score
10 dae van verkenning in die Kaap met rusdae tussenin.
Monique G - Mar 2015
Overall score
Heerlik!
Adri D - Jan 2015
Overall score
Net wat ek gesoek het.
Thersia C - Jan 2015
Overall score
Dit was te alle tye aangename verblyf.
Frederick A - Jan 2015
Overall score
Ek het my verblyf terdeë geniet.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Windell Street, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome