The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 117 on Oak | TravelGround
+32

117 on Oak

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 78 reviews for 117 on Oak
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Elsie C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie C
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

117 on Oak het aan elke verwagting voldoen. Dit sal vir seker ons verblyfbestemming in Cullinan wees.

Amy C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy C
With spouse/partner

Lize-Marie made us feel so at home!

Beautifully clean, attention to detail, everything we needed! Thank you!

Elsabe R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe R
With friends

Heerlike atmosfeer en puik diens.

Sal dit sterk aanbeveel. Alles was baie gerieflik en baie duidelike aanwysings.

Gareth P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gareth P
On business

Great stay and awesome host

117 on Oak was easy to access in a very tranquil area surrounded by beautiful gardens and friendly hosts. I hope to return soon.

Natasha V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasha V
With spouse/partner

Kliëntediens - 5 ster!

Die eienaars het absoluut uit hul pad uitgegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak! Ek is mal oor die kleinighede wat hul verskaf wat 'n mens se verblyf tog net 5 ster laat voel. Weereens baie dankie vir als, en vir die oulike geskenk vir ons toekomstige babatjie.

Tarina V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarina V
With spouse/partner

Baie historiese, nostalgiese ervaring.

Dankie vir jul gasvryheid en ekstra moeite, dit was heerlik om by julle pragtige plekkie te bly, ons beveel dit vir enige iemand aan, ons gaan beslis weer gaan kuier!

Marius S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
With spouse/partner

Baie lekker gekuier!

Ons het heerlik gekuier. Dit was stapafstand van die hoofstraat af. Die kamer was baie netjies en het als wat jy kon nodig he. Sal weer kom.

Lenatha W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenatha W
Family with teenagers

Gasvry, mooi, modern en antiek gemeng.

Jacques en Lize-Mari is vriendelik en gasvry. Dit is vir hulle belangrik dat elke gas tuis voel en bederf word, en mens kan sien hulle gee aandag aan besonderhede. Die ontbyt is vars gebak, baie smaaklik en met finesse voorgesit, tesame met heerlike filterkoffie. Die huis, en ons kamer se dekor is pragtig - met oudhede gemeng met moderne afwerking. Ons het 3 aande gebly en dit was eintlik te vinnig verby. Ons sal definitief weer kom kuier, ons het dit baie geniet!

Marianne M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne M
With friends

Verblyf was baie goed, beveel sterk aan.

Pragtige ou huis wat hul besig is om te restoureer. Gerieflike mooi kamer met lekker koffie en beskuit as ekstra. Lise-Mari is baie aangenaam en het ons heerlik bederf. Verblyf werklik aan te beveel, en prys was baie billik.

Danika P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danika P
Family with teenagers

Uitstekend!

Ons het so welkom gevoel en Lise-Marie het so mooi na ons omgesien en was so vriendelik. Dit is die lekkerste kuier en oornag in lang tyd. Baie dankie julle.

Pieter H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter H
With spouse/partner

Fantastiese ervaring.

Dit was vir ons 'n fantastiese ervaring gewees, baie skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Harold B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harold B
With friends

A clean, value-for-money stay.

Lize-Mari's artistic touches were evident throughout, including tiny stickers of their dogs on the coffee sachets and toilet rolls. The scotty dogs are delightful and friendly. Lovely touch was the mini breakfast that was provided. Lize-Mari and Jacque were outstanding hosts.

Marizelle B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizelle B
With spouse/partner

Baie rustige plekkie met kreatiewe verblyf en baie behulpsame en gasvrye eienaars wat ekstra myl sal gaan vir gaste.

Baie rustige plekkie met kreatiewe verblyf en baie behulpsame en gasvrye eienaars wat ekstra myl sal gaan vir gaste.

Anna-marie M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anna-marie M
With spouse/partner

Onvergeetlik!

Eienaars is so vriendelik, gasvry en behulpsaam. Mens voel sommer tuis en ons sal hulle aanbeveel by al ons vriende! Uitstekende diens!

Maria D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria D
With spouse/partner

Excellent hosting, surprise picnic breakfast, very accommodating hosts.

Quite, safe and just down the road from some lovely restaurants and the old town. We enjoyed our stay thoroughly.

Lyjani S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lyjani S
With friends

Pragtige kamers met die beste diens ooit.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Refiloe M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Refiloe M
On business

Wow wow wow!

What a beautiful cosy place. They go all out to make someone feel special on their birthday. They are there if you struggle with anything. I'm emotional because of the love we received. May the Lord bless them.

Renette W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette W
Family with young children

Uitstekend!

Die verblyf was puik. Ons versoeke was in ag geneem en hulle het baie moeite gedoen om dit vir ons aangenaam te maak.

Wynand G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand G
With friends

Heerlike verblyf en uitstekende ligging.

Die verblyf is baie netjies en die gasvryheid uitstekend.

Aletta K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aletta K
With spouse/partner

Wonderlike gasvrou, heerlike piekniek-ontbyt.

Baie moeite met detail gedoen. Heerlike gebly in die ruim kamer.

Ian R - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian R
Individual traveler

It was perfect.

Very very nice and little touches made it even better.

Elsie C G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie C G
With spouse/partner

Fantastiese en netjiese kuiertjie

Dit was 'n heerlike, stil en rustige blyplek met ’n vriendelike gasheer en gasvrou. Enigiemand kan daar oorbly, en dan is dit nog bekostigbaar ook.

Gerda H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerda H
With spouse/partner

Rustig, voel bederf.

Lize-Marie het soveel ekstra moeite vir ons gedoen. My dogter bederf met kolwyntjies en blomme. Sal definitief weer daar kuier.

Lorraine V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine V
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is in die kamer. Die mandjie ontbyt die oggend was vreeslik lekker met vars gebakte skons. Ek kan definitief die gastehuis aanbeveel.

Ons verblyf was baie aangenaam gewees.

Leana V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana V
With spouse/partner

Heerlike en die netjieste plekkie.

Beveel dit aan vir ’n rustige wegbreek. Die Oak is tops.

Stefan N - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan N
With spouse/partner

‘n Wonderlike ervaring.

Hierdie bespreking was gemaak ter viering van my ouers se huweliksherdenking en hulle het elke oomblik geniet. Die eienaars was baie gasvry en die akkommodasie was besonders.

Salome B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome B
Family with teenagers

The venue exceeded our expectations.

The owners obviously take great pride in their venue. It is immaculate. Clean, well-equipped, comfortable, safe and set in a beautiful shady garden. We could not have asked for anything better. I can highly recommend this venue to future guests.

Coenraad S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenraad S
With spouse/partner

Paar dae wegbreek uit die stad.

Baie goeie waarde vir geld en uitstekende diens.

Johan M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With friends

Uitstekend

Die gastehuis is uitstekend geleë, baie netjies en gerieflik. Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly.

Bjorn B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bjorn B
With friends

Restful and calming.

The accommodation at 117 On Oak is wonderful and the owners are very pleasant people offering help whenever they could. Our breakfast was delicious after a restful evening in the tranquil area.

Ruan D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan D
Family with young children

Wonderlik, was meer as wat ons verwag het!

Was vriendelik verwelkom en die kamer was baie netjies en oulik, met 'n lekker ietsie om aan te kou en te drink. Ons was weg na 'n troue en toe ons terug gekom het, was ons bed en kamer reg gemaak, gereed vir lekker slaap. Volgende oggend, lekker piekniekmandjie gekry met 'n heerlike ontbyt in! Hulle sal ons beslis weer sien!

Glenda V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenda V
With spouse/partner

Uitstekende verblyf en rustig.

Die kamer was 'n bietjie klein maar het absoluut niks ontbreek nie en het voldoen aan ons behoefte vir die naweek. Dit het gereën so ons kon nie buite sit nie (reën baie welkom, kla nie) maar die gasvryheid van Lize-Marie en gesin insluitend die Scotties was uit die boonste rakke en die piekniekmandjie-ontbyt met soveel liefde gemaak was uitstekend. Ek kan beslis die gastehuis aanbeveel.

Susan W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan W
Individual traveler

The attention to detail and value for money was outstanding.

I highly recommend 117 on Oak. See stars.

Cheryl B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl B
With spouse/partner

Amazing place.

117 Oak is so beautiful. Walking distance to all of the shops and restaurants. The hosts at the B&B were so accommodating and catered to our every need. Lovely welcome gift and chocolates in our room. We are vegan and were especially catered for at the delicious breakfast. Felt so at home.

Alia B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alia B
With spouse/partner

Beautiful accommodation, lovely host.

117 on Oak is well situated in the main street. Ample parking on site, secured behind main gate - we even fitted our camping trailer. Our studio style room was absolutely gorgeous and full of lovely, luxury touches. It was equipped with more than we could have expected. Lize-Mari was most welcoming and accommodating, even with our early arrival. The included breakfast was delicious and a generous inclusion. Highly recommend 117 on Oak as it is beyond value for money and has a lovely luxury feel.

Bradley H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bradley H
With spouse/partner

Very accommodating and pleasant owners.

Ideal for a weekend stay over, the hospitality was very accommodating. We enjoyed our stay at 117 on Oak.

Dirk V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk V
With spouse/partner

5ster vir ontvangs,verblyf en veiligheid

Ons gasvrou,Lize Mari, het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.Sy het daardie spreekwoordelike ekstra myl vir jou geloop.

Jaco M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco M
With spouse/partner

Netjiese plek, vriendelike gasheer.

Dit 'n aangename plek, en Lize-Mari was 'n uitstekende gasheer gewees.

Tessa S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tessa S
With spouse/partner

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaars. Ons het baie lekker gekuier, was daar vir my man se 50ste verjaarsdag. Lize-Mari het uit haar pad gegaan om dit spesiaal te maak.

Die gastehuis is baie skoon en netjies. Die eienaars is baie gasvry. Veral die detail en aandag wat gegee is in elke kamer het die kuier ekstra spesiaal gemaak. Ons is bederf met die mooiste, lekkerste ontbytmandjie wat ingesluit was by die prys. Dankie julle ons sal definitief weer daar bly.

Mariska O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska O
With friends

Baie vriendelike diens.

Oulike plekke vir 'n vinnige oornag. Baie netjies en goed uitgerus met moontlike benodighede. Goeie waarde vir geld en baie vriendelike diens.

Heidi M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi M
With spouse/partner

Uitsonderlik

Baie gawe gasvrou. Lekker ontbyt, stil, veilige area met mooi tuin en baie voêllewe. Mooi, netjiese skoon kamers wat baie privaat is. Ons het heerlik geslaap en gebly. Heidi Maritz

Carin F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin F
With spouse/partner

Keurige blyplek, met fyn detail!

Die is 'n fantastiese gastehuis om by te bly! Die kamer is in die fynste detail beplan, daar is aan alles gedink wat mens kan nodig kry! Silwerskoon en alles van uitstekende kwaliteit. Baie goed geleë - stapafstand van al die goeie eetplekke en besienswaardighede in die dorp!

Kobus En Ria S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus En Ria S
With spouse/partner

Heerlik rustig, netjies en gasvry.

Vooraf goed ingelig. Akkommodasie is keurig en smaakvol. Lize Mari is voorwaar passievol in haar gastehuis bedryf. Elke oggend bederf met smaaklike gesonde ontbyt. Maak die verblyf spesiaal met bederfies. Sal 117 on Oak enige tyd aanbeveel.

Tanja D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja D
With spouse/partner

Uitstaande hartlikheid en persoonlike diens! Eenheid pragtig!

Ons gasheer en gasvrou was uitstaande in diens en verwelkomende manier om met ons om te gaan. Die ontbyt-piekniek was baie spesiaal en heerlik! Ons sal self graag vriende saamneem en weer daar bly!

Charne R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Charne R
On business

Friendly and amazing owners. Definitely goes out of their way to make you feel welcome.

Made sure we were comfortable and safe as we were two women on a business trip. They certainly went out of their way to make is feel safe, at ease and comfortable.

Matty S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matty S
With spouse/partner

Stylvolle eenvoud.

Ons het in die huisie gebly wat voorheen buitegeboutjie was. Dit is baie stylvol ingerig. Die ontbyt in die piekniekmandjie is 'n uitstekende idee. Ons het die aand heerlik gebraai op 'n privaat stoepie. En boonop is die eienaars interessante geselskap! Wel gedaan.

Yolanda V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda V
With spouse/partner

Wat 'n heerlike kuier en wegbreek uit die stad.

Gasvryheid, 'n oog vir detail, netjies en sommer net 'n lekker wegbreek. Veral die feit dat ons twee aande kon braai, het dit besonders gemaak. Die kamer was dalk 'n knapsie te klein, maar die feit dat ons 'n buite-plekke gehad het om te sit, het opgemaak. Dankie vir die heerlike ontbytmandjies, dit was smaakvol en gesond. Heerlike begin vir elke oggend.

Amanda M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda M
With spouse/partner

A Little gem in Cullinan.

We had a great stay at 117 on Oak Ave. We were warmly greeted and made to feel at home immediately. Our unit was clean, had all the appliances, crockery and cutlery that you would require for a self-catering unit. The breakfast was great! Freshly baked scones and muffins and real coffee. Wi-Fi signal is great! One drawback there is only a bath; no shower if you don't like to bath. The host is very attentive and warm and friendly. Had surprise chocolate on the bed when we came back Saturday night and on the last morning, we were given sparkling wine to celebrate my birthday with a beautiful bouquet of flowers. Thank you very much Lize-Mari and Jacques for making the stay a memorable one.

Annemarie V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie V
With friends

Heerlik heerlik heerlik.

Baie dankie Jacques en Lize Mari, julle plek is so goed ingerig. Ons het só lekker gekuier en die heerlikste ontbyt onder die bome geniet! Ons kom gou weer!

Kay-lee L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kay-lee L
With spouse/partner

Lekker, waarde vir geld, rustig en perfek vir 'n wegbreek.

Dit is 'n pragtige plekkie wat jou laat voel of jy daar hoort, skoon, netjies en baie mooi. Lize-Marie het seker gemaak ons is gemaklik en bederf, met ons cupcakes, breakfast basket en al die geriewe wat binne in die kamer was, sal enige dag terug gaan.

Hugo V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo V

Wonderful hospitality, excellent service.

It really is an experience, the hospitality and service were excellent. We felt so at home. They were so thoughtful and kind. The baked goods were delicious. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike gasvryheid, uistekende diens.

Dis regtig 'n belewenis, die gasvryheid en diens was uitstekend. Ons het so tuis gevoel. Hulle was so bedagsaam en gaaf. Die bakgoedjies was smullekker. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Romy W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Romy W
With spouse/partner

Wonderful stay, could not have asked for anything more!

Lize-mari is a fantastic host and the cottage was even better than the description and photos. From thoughtful little touches to providing more than the basic essentials nothing was spared.

Deon K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon K
With spouse/partner

Overnight stay in Cullinan.

Unbelievable! Lize-Mari warmly welcomed us and spoiled us with a welcome basket. Room beautifully done with fine finesse. Lovely bathroom and lovely outdoor seating in the tree-lined garden. The breakfast basket was a big treat. Thank you! Great visit to Cullinan.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oornagverblyf in Cullinan.

Ongelooflik! Lize-Mari het ons hartlik verwelkom en bederf met 'n verwelkomingsmandjie. Kamer pragtig en met fyn finesse gedoen. Lieflike badkamer en heerlike sitplek buite in die boomryke tuin. Die ontbyt mandjie was 'n groot bederf. Dankie! Heerlik gekuier in Cullinan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter T
With spouse/partner

A charming guest house in a beautiful location.

If you are looking a sterile businessman's hotel type of accommodation, don't book here. But if you are going away on a romantic weekend to a quaint little village and want a comfortable, historic guest house with personal attention from the owner, this is the one! Highlights were the good security, the comfortable king-size bed, the well-appointed kitchen, home-made scones on arrival, sherry every evening and a delicious breakfast under an oak tree every morning. It is close to all the little tourist shops and within a quick walk of the famous Premier Hotel. Note that the room has open hanging space ie: no closed wardrobe and there is no shower, only a bath. However, this did not impact negatively on our visit at all. 117 ON OAK will see us again!

Ane M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ane M
With friends

Amazing, vriendelik, rustig, voel soos 'n vakansie.

Lize-Mari en haar gesin het 'n baie warm welkom gehad en het mooi na my en my vriendin deur die week gekyk, en laat ek nie eers begin met die bederfies nie. Dit was fantasties!

Stephan R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephan R
With spouse/partner

Baie lekker en snoesig.

Ons is hartlik verwelkom en het baie lekker gekuier. Sal beslis weer daar oornag.

Elke V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elke V
With spouse/partner

Nice and peaceful and good attention to detail.

The hosts went out of their way to make us feel welcome. We even got a bottle of wine and Lindt teddy bears on the house. Although there was a water crises in Cullinan, our hosts made sure we had enough water to use during our short stay. Thanks for your kindness, we can recommend this quaint little cottage to anyone.

Jw D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jw D
With friends

Lekker ontspanne.

Dankie vir 'n lekker 2 dae met vriendelike diens.

Anneke S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke S
With spouse/partner

Pragtige kamers met sorg toegerus met meer as wat mens nodig het.

By 117 on Oak word jy gasvry ontvang. Die kamers is pragtig en met detail ingerig wat my skoon bederf laat voel het. Ons het hier baie meer gekry as wat ons nodig gehad het of verwag het. Dankie Lize-Mari en Jacques.

Charlise R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlise R
With spouse/partner

Baie rustig en gemaklik.

Baie rustig en gemaklike atmosfeer.

Wayne H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne H
With spouse/partner

Bitter lekker ervaring!

Perfek vir 'n oornag in Cullinan met gasvryheid waarde vir geld en netjiese akkommodasie! Dankie aan Lize-Marie en Jacques, julle plekkie is pragtig!

Johannes J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johannes J
With spouse/partner

Nice comfortable and a clean place to stay.

Very friendly and wonderful owners with so much hospitality and smiles. Fantastic spoil before we roasted. The place is clean and tidy and it is a pleasure to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gemaklik en 'n skoon plek om oor te bly.

Baie vriendelike en wonderlike eienaars met soveel gasvryheid en glimlaggies. Fantastiese bederf voor ons gebraai het. Die plek is skoon en netjies en dis sommer 'n plesier daar te kom bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
With spouse/partner

Beautifl, neat and friendly reception.

The hostess put so much effort into the room, everything was neat and clean and she provided us with the most delicious refreshments that were totally an extra on her part. We will definitely stay there again when we go to Cullinan. We noticed all the extra effort, thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, netjies en vriendelike verwelkoming.

Die gasvrou het soveel moeite gedoen met die kamer, alles is netjies en skoon en sy het die lekkerste verversings vir ons gegee wat heeltemal 'n ekstra van haar kant af was. Ons gaan beslis weer daar gaan bly wanneer ons Cullinan toe gaan. Ons het al die ekstra moeite raakgesien, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cheryl R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cheryl R
With spouse/partner

Very hospitable owners. Very clean and value for money.

The accommodation was clean and comfortable. Owners were very hospitable and helpful. I would suggest a ceiling fan and small fridge in the unit for very hot weather. The welcome basket was a lovely touch and the breakfast was very nice.

Renate G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renate G
Family with teenagers

Vriendelik, netjies en waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Die verversings by aankoms en die ontbyt die volgende oggend was met baie liefde voorberei. Die kamer was skoon en volledig toegerus. Ons het ons tyd daar geniet.

Kobie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie V
With spouse/partner

Heerlike, veilige, skoon oornagplekkie.

Baie vriendelike ontvangs. Ons tuinhuisie was baie netjies, skoon en gerieflik gewees. Die stort was 'n bonus. Min plekke se stortkoppe werk so mooi. Die ligte ontbyt wat in 'n mandjie gebring was, was 'n verrassing en heerlik. Dankie julle 2 mooi jong mense, hou die plekkie so mooi. Ek beveel hulle graag aan.

Nicolette V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicolette V
With spouse/partner

Rustige, stil atmosfeer.

Liza-Marie en Jacques is vriendelike mense. Die cottage waarin ons gebly het was skoon en netjies. Die ogend ontbyt mandjies, good morning sunshine, was heerlik en regte gesonde kos om jou dag meer te begin. Selfs die glasie OBS was 'n treffer net so voor slapenstyd. Ons het lekker gerus.

Melanie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie S
With spouse/partner

Gasvryheid maak al die verskil.

117 on Oak is so sentraal geleë in Cullinan, dat ons kon stap om by meeste van die besienswaardighede te kon uitkom. Die eenheid waarin ons gebly het, was skoon en het alles gehad wat ons kon nodig kry, selfs 'n inligtingsstuk oor Cullinan wat baie gehelp het. Bo dit alles was dit Lize-Mari se gasvryheid wat dit spesiaal gemaak het, baie dankie vir al die klein bederfies, ons het dit opreg waardeer.

Lindie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie B
With spouse/partner

Best service and time ever. We'll go again anytime.

The service and hospitality are top notch. A true gem of a place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste diens en bederf ooit. Ons sal enige tyd weer gaan.

Die diens en gasvryheid is uit die boonste rakke. 'n Regte juweel van 'n plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michiel M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michiel M
With spouse/partner

Great.

The owners were very helpful and made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Eienaars baie betrokke om jou tuis te laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D
With spouse/partner

Fantastiese waarde vir geld.

Sal 117 on Oak beslis aanbeveel. Pragtige, skoon en netjiese kamer en badkamer. Veilige parkering. Die welkommandjie was 'n groot bederf en die ontbyt was heerlik.

Deon L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon L
With spouse/partner

Gasvry, rustig en baie netjies.

Lize-Marie het ons vriendelik ontvang. Ons kar was veilig parkeer. Die slaapplek was pragtig skoon en netjies. Ons welkom mandjie op aankoms en die oggend voor vertrek met eet bederfies was 'n onverwagse bonus.

Renier B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier B
With spouse/partner

Neat clean accommodation.

We were very kindly received. The unit was neat and clean with everything you needed and more. The healthy light breakfast was very welcome. Would really recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese skoon verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en skoon met alles wat jy nodig het en meer. Die gesonde ligte ontbyt was baie welkom. Sal dit regtig aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maritsa J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritsa J
Family with young children

Vreeslik lekker.

Lize-Mari en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n paar lekker bederfies ekstra gekry. Dit was lekker rustig en ontbyt is in die tuin bedien waar ons lekker onder 'n boom kon sit en luister na al die voëltjies. Geen geraas nie, area is baie stil en rustig. Ek sal beslis weer 'n draai kom maak. Dorp is 700 m van verblyf af en alles is naby.

Bianca D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca D
With spouse/partner

Baie netjies, mooi en gemaklike verblyf!

Die gastehuis is naby aan die hoof aantrekkings en restaurante geleë. Die eenheid het als bevat wat mens moontlik nodig kan kry (en meer). Dit was rustig en ons het baie ontspanne gevoel. Jy kry die oggend ‘n lekker ontbytmandjie by jou deur afgelaai, baie lekker!

117 on Oak's response

Baie dankie Bianca,
Vir die goeie terugvoer, dit was heerlik om jul te kon ontmoet.
Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te sien.
Jul was puik gates gewees.
Groete,
Lize-Mari

117 on Oak
Michelle V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
With spouse/partner

Netjies, smaakvol gemeubileer - waarde vir geld.

Netjies, smaakvol gemeubileer en het 100% voldoen aan ons verwagtinge vir ons oorslaap. Ons moes vroeg die volgende oggend vertrek en hulle was selfs bereid om 'n vroeë ontbyt te doen. Die mandjie met peuselhappies net na ons aankoms was 'n lekker bederf. Sal vir seker weer hier oornag as ons in die omgewing is.

117 on Oak's response

Beste Michelle,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Hoop om julle weer te sien sodat ons die ontbyt vir jul kan doen, dit is tog so lekker om die ontbyt buite onder die bome met die voëltjies te geniet.

Vriendelik groete,
Jacques en Lize-Mari

117 on Oak
Lisa B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa B
With spouse/partner

Superb hospitality.

Thank you to our hosts for looking after us so well, everything was wonderful especially the delicious breakfast, highly recommend 117 on Oak!

117 on Oak's response

Thanks so much for the wonderful feedback. It was lovely to have you at our place.

Kind regards,
Jacques and Lize-mari

117 on Oak
Ronel V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Wow! Awesome verblyf by 117 on Oak!

Ons het elke oomblik geniet by 117 on Oak. Die gasvryheid van Lize-Mari en Jacques van die oomblik wat ons daar aangekom het, was great. Die interessante mandjies wat sy ons mee bederf het wat oulik en jy kon die moeite en liefde voel. Alles is so netjies en op sy plek. Lize-Mari lewe haar droom en sy is beslis 'n gasvrou duisend. Baie dankie vir alles en ons sal beslis weer kom kuier.

From
R650
per night, for 2 ppl
From
From R650
per night, for 2 ppl
From
R650
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 117 Oak Avenue, Cullinan, 1000, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA330edb7c0b2b822d0910b7c6f3e8724fc66fb3a41128913c7efdee92288c25e737bb87470424189c0e5a02416b713007c795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night, for 2 ppl 78 5 1 5 117 Oak Avenue Cullinan 1000 Gauteng 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.673107998572 28.522188790074
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!