The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 12 Dune Park | TravelGround
+15

12 Dune Park

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 23 reviews for 12 Dune Park
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.8/5
David K - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David K
Family with teenagers

Lekker vakansieplek.

Lekker klein. Het gevoel soos vakansie. Lieflike stoep en braai-area.

Charl B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Charl B
Family with young children

Baie lekker gebly.

Ons sal weer daar gaan bly.

Lindie J - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie J
Family with young children

Dit was 'n baie lekker ervaring vir ons gesin. Daar is baie om te doen in die omliggende omgewing en in die Dune park kompleks self. Ongeag die weer kan mens klein kindertjies lekker besig hou.

Die eienaar was baie behulpsaam wanneer ons iets wil weet. Die huis is netjies en baie gemaklik vir 'n gesin. Die beddens slaap lekker, daar is meer as genoeg beddegoed en handdoeke. Die eienaar het selfs gesorg vir 'n paar basiese benodighede soos Sunlight seep en Jik. Mens voel baie veilig in die kompleks en in die omliggende area oor die algemeen en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Welma G - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welma G
With spouse/partner

Fantastiese kuier gewees.

Ons was ontsettend beïndruk met die huisie. Bitter netjies. Bed, beddegoed en handdoeke topgehalte. Stort lekker groot en waterdruk perfek. Dak waaiers en lugversorging hemels. Braai area onder dak 'n absolute wenner. Alarmstelsel 'n plus maar nooit aangesit nie. Baie veilig. Julle sal ons beslis weer sien.

Doris E - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doris E
With spouse/partner

We felt at home and enjoyed every moment.

My daughter and I spent 12 wonderful days at 12 Dune Park. The rustic and very comfortable cottage was just what we needed. The area is very quiet, the green lawns and trees around contribute to a very peaceful atmosphere. The cottage is well equipped, the beds comfortable and the breakfasts and dinners on the patio were so enjoyable. We enjoyed the pool and the walk to the beach very much. We will definitely be back soon!

Audrey V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Audrey V

Welcoming, homely feeling with everything you need.

Loved that I could bring along my small baby dog. Beautiful surroundings with Plettenberg Bay nearby. With every need fulfilled when asked. Was sad to leave.

Linton H - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linton H
Family with young children

Most enjoyable stay in a safe environment.

The facility had everything we needed.

Marile B - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marile B
Family with young children

Fantasties.

Baie lekker gebly. Lekker rustig awesome plek vir kinders.

Sheena G - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sheena G
With spouse/partner

Comfortable.

Friendly atmosphere, comfortable house safe.

Regina B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regina B
With spouse/partner

Wens ons kon permanent daar gebly het.

Wat ek wel sal voorstel dat Andre kyk na sy DStv-pakket, want dit wat nou daar op is is regtig nie die moeite werd nie.

Duane D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duane D
Family with young children

Rustigheid en Kalmte.

Ons was baie tevrede met die huis, het als wat jy nodig het, die plekkie is skoon en veilig en baie rustig. Nie ver van keurboomstrand af nie en so 10km van Plett af. Vir die kinders sal dit nice wees om 'n speelraam of kinder-speelplekkie nader aan die huis te hê. Maar verder, sal definitief terug wees.

Pierre B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Pierre B
With spouse/partner

Die plek is skoon en netjies, maar nie naby see of eetplekke nie.

Geen WiFi en beperkte TV, net OpenView. Die skoonmaakkoste behoort by daaglikse huur ingesluit te wees en nie apart verhaal te word nie.

Morne P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne P
Family with teenagers

Rustig en goed ingerig.

Net 1 opmerking. Die plek word as 'n 2-slaapkamer geadverteer wat ongelukkig nie die waarheid is nie. Een kamer is onderverdeel wat stapelbeddens in het en dus is dit net gepas vir 2 volwassenes en 2 klein kinders van 12 jaar en onder. Hierdie moet op die advertensie aangedui word. Ons het tog dit baie geniet, maar ons het besluit om 1 dag vroeër te ontruim omdat my dogter dit ongemaklik ervaar het. Dankie.

Sonette G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonette G
With spouse/partner

Baie aangename, goed ingerigte plekkie met 'n rustige atmosfeer.

12 Dune park is waarde vir geld. Dit is skoon en goed ingerig. Baie rustige veilige omgewing en dis 10 min se loop van 'n asemrowende strand. Het dit vreeslik geniet.

Deidre L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre L
Family with young children

Fantasties, asemrowend.

Dit was goed om weer by see te wees, het lekker gekuier, baie beïndruk met 12 Dune Park. Sal enige tyd dit weer huur.

Reinette U - May 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
0/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette U
With spouse/partner

Absoluut 'n juweel van 'n plek.

Als wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer die verblyf in toekoms gebruik. So rustig, pragtig en skoon. Definitief die moeite werd.

Danielle R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle R
With spouse/partner

Felt like home!

My husband and I really enjoyed our stay at 12 Dune Park! The unit is very cozy and well equipped. Excellent location. We enjoyed the braai area and a sundowner at the deck is a must. Will recommend it to anyone!

David S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David S
With spouse/partner

Net te kort en die weer het ons gepootjie, maar sal definitief volgende keer langer kuier.

Die omgewing/ligging is fantasies, die eienaar het ons gekontak met addisionele inligting, wat dinge soveel makliker en eenvoudiger gemaak het. Die plek was skoon en die bure baie vriendelik.

Renier V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier V
Family with young children

Was baie lekker.

Die verblyf was baie lekker gewees, baie skoon en netjies, sal net beter gewees het as daar WiFi beskikbaar was, anders was dit baie lekker gewees.

Lynne H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynne H
With friends

Perfect weekend stay.

The house had everything we needed. Everything was neat and clean with a lovely braai area on the patio. We had access to the resorts sparkling pool. And a beautiful scenic walk to the pristine beach and lookout point.

Wilna H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilna H
With spouse/partner

Alles was baie gerieflik. Die stoep met braai en banke is lekker ontspanne atmosfeer.

Van die huis is dit so 10 min se stap see toe. Lieflike strand. Skoon en lekker stapstrand.

Ivo C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ivo C
Individual traveler

What absolute bliss! Wife and I had the best 5 day stay ever! Wonderful cottage. Everything one needs.

The cottage is very well appointed, compact and ideal for a couple, but small kids would be easily accommodated.

Ben D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben D
With spouse/partner

Puik!

Pragtig geleë in veilige area. Ongelooflik skoon en netjies. Binne gerieflike loopafstand van strand. Sentraal geleë vir die wat wil gaan na restaurante en kuier plekke. Ons het die stilte ontsettend geniet. Ongelooflik goed toegerus. Vriendelike en professionele diens vanaf eienaar en verhuring personeel. Sal graag weer wil gaan.

12 Dune Park 's response

Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.

12 Dune Park
From
R700
per night (sleeps 4)
From
From R700
per night (sleeps 4)
From
R700
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Keurbooms Street, 12 Dune Park, Keurbooms, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cc7d8629d5112ee3abb77fbaab58a79e410f1a148382762779f3d73726377230912059629c6bf83e32f3ae6ae4536320f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night (sleeps 4) 23 5 1 5 Keurbooms Street 12 Dune Park 6600 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.009156642189 23.420531653759
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!