The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 139 on Munnik Guest House | TravelGround
+27

139 on Munnik Guest House

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 16 reviews for 139 on Munnik Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Sonja P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja P
With spouse/partner

Baie tuis gevoel.

Baie dankie aan die personeel by 139 on Munnik. Hul het so mooi na ons omgesien. Ek het gevra vir braaiplekkie om tyd saam my ouers te spandeer en hulle het die ekstra myl gegaan om te verseker ons is gerieflik en dat ons alles wat nodig is het om 'n heerlike aand saam my ouers te kuier. Vir seker puik diens.

Renier S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier S
On business

Baie lekker

Van aankoms tot vetrek het ek gevoel of ek op die rooi tapyt was. Die personeel was baie vriendelik. My kamer was baie skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik. Sal definitief weer hier kom bly.

Coert K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Coert K
Individual traveler

Heeltemal lekker met 'n paar klein frustrasies

Baie vriendelike en aangename diens. Was bereid om vir my te wag omdat ek 10 minute na die inkloktyd arriveer het. Vinnige en flink inklokdiens. Ek voel tog die prys was in vergelyking met ander plekke bietjie hoog vir wat daar was. Ingesluit in die prys was 'n heerlike ontbyt. Klein frustrasies: bedlampies wat nie werk nie. Tweepuntprop maar 'n driepuntkragpunt. Stort kop is laer as my lengte (1.85 m). Buitelig is buite werking en was nie herstel tydens my verblyf nie. Koue koffie- en teewater tydens ontbyt. Weereens, klein frustrasies wat my verblyf defnitief nie onaangenaam gemaak het nie. Ek sal weer by hulle bly.

Charl L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl L
Individual traveler

Baie netjies, rustig, vriendelike diens.

Dit is 'n baie plek met vriendelike personeel. Dit was deur en deur die moeite werd en ek sal dit aanbeveel vir enige iemand! Die ontbyt was fantasties en die chef het seker gemaak ek het genoeg geëet.

Vanessa M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa M
With spouse/partner

Very pleasant. We will make it an annual stop.

See stars.

Christo V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V
With spouse/partner

5-ster-diens.

Ons was baie vriendelik verwelkom met aankoms, kamers is baie netjies en diens is baie professioneel. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Kevin D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin D
On business

Neat and good service.

Neat and good service, recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en goeie diens.

Netjies en goeie diens, sal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alta B
With spouse/partner

Wonderful place.

Good, neat place. Breakfast is too late for an early riser.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek.

Goeie, netjiese plek. Ontbyt is net te laat vir 'n vroeg-opstaner.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maryna C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna C
Individual traveler

Calmness.

The neighbourhood in which 139 on Munnik Guest House is located is very clean, neat and quiet. I also greatly appreciated the silence on and around the premises. The breakfast was prepared and served and they went through a lot of trouble, and was extremely enjoyable. The staff are thoughtful and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

Die buurt waarin 139 on Munnik Guest House geleë is, is baie skoon, netjies en rustig. Ek het die stilte op en om die perseel ook baie waardeer. Die ontbyt was met moeite voorberei en bedien, en was uiters aangenaam. Die personeel is bedagsaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Working On Fire (pty) Ltd N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N
On business

Wonderful stay.

Very nice place and the service was awesome, they were very attentive. The place is very clean. I truly enjoyed my stay. Thank you very much.

Pieter P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter P
With spouse/partner

Baie geskik vir 'n oorslaap.

Sal aanbeveel vir 'n oorslaap.

Teuns V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Teuns V
With friends

My friends from oversea had a great time.

Neat, peaceful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

My oorsese vriende het heerlik gekuier.

Netjiese, rustige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tyron L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tyron L
With spouse/partner

Lovely.

Beautiful and so friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Baie mooi en baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anneli N - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneli N
Individual traveler

My stay was pleasant.

The room was clean and neat. The food was delicious, dinner as well as breakfast. The manageress who was on duty in the afternoon was very hospitable, helpful and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was baie aangenaam.

Die kamer was skoon en netjies. Die kos was heerlik, aandete sowel as ontbyt. Die bestuurderes wat die middag aan diens was, is baie gasvry, hulpvaardig en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris H
On business

Pleasant service, nice atmosphere.

The service was excellent, the atmosphere trranquil, the food delicious and the accommodation very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gawe diens, lekker atmosfeer.

Die diens is puik, die atmosfeer is rustig, die kos is smullekker, en die verblyf baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estelanie G - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelanie G
Family with young children

Wonderlik!

Ons sal weer hier bly! Wonderlike, vriendelike diens, met baie groot kamers. Ons het gevra dat hulle vir ons kospakkies maak aangesien ons vroeg reis die volgende oggend. Kospakkies was gegee en dit was beter as enige aansit ontbyt. Geweldig groot, gesond en voedsaam. Baie moeite is gedoen. Ek is 'n diabeet en die kospakkie was so gebalanseerd dat ek kon eet, al het ek nooit eers aan hulle genoem dat ek diabeties is nie.

From
R1 300
per night, for 2 ppl
From
From R1 300
per night, for 2 ppl
From
R1 300
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 139 Munnik Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTI1NzFhLWIyNTYtNDJhYy04YWFiLTQxZTkxNjcxZTRjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night, for 2 ppl 16 5 1 5 139 Munnik Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 0860 022 102 12:00-19:00 11:00 -23.0319499 29.90975
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!