15 Shelly Strand
Review Summary
Michelle S - Dec 2020
Overall score
Baie aangename plekkie. Almal is vriendelike bure en pragtig see uitsig.
15 Shelly Strand's response
Dankie Michelle, jou vriendelike woorde word opreg waardeer! Kom gerus weer!
Vriendelike groete, Kas
Sarah T - Nov 2020
Overall score
Fantastiese plekkie!
15 Shelly Strand's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Sarah, kom gerus weer. Groete, Kas.
Nastassia V - Sep 2020
Overall score
Fantastiese plekkie vir 'n wegbreek.
15 Shelly Strand's response
Baie dankie, Nastassia, ek is bly dat julle ons plekkie geniet het. Kom gou weer!
Groete,
Kas
Chanene N - Mar 2020
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gekuier.
Ons het onsself gate uit geniet. Dis 'n baie veilige plekkie. Daar is elke aand 'n wag wat reg deur patrolleer. Ons het die strand deur die hekkie van ons stoep af gesien. Letterlik 'n klipgooi dan is jy in die water. Oom Kas het seker gemaak dat als nog reg is regdeur ons kuiertjie. Baie baie dankie. Jul sal ons beslis weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
15 Shelly Strand's response
Baie dankie Chanene, dit is goed om te hoor dat julle die tydjie daar so geniet het. Julle is meer as welkom enige tyd vorentoe. Groete, Kas Hamman.
Kirten J - Dec 2019
Overall score
Great place, home away from home.
15 Shelly Strand's response
Thank so much Kirten. We are really happy that you and yours enjoyed your second stay at 15 Shelly Strand. You will always be most welcome. Kas Hamman.
Rune V - Dec 2019
Overall score
It is the perfect little safe place to just unpack and relax on the beach or visit close by tourist attractions.
Read more15 Shelly Strand's response
Good day Rune,
Thank you for the constructive criticism. The blocked drain pipe has been rectified immediately after your departure. We are happy that you enjoyed your stay at 15 Shelly Strand and trust that we will see you again soon! Kind regards, Kas Hamman
Maryna G - Nov 2019
Overall score
Great and safe place to stay.
15 Shelly Strand's response
Thank you Maryna, it will always be a pleasure to have you at 15 Shelly Strand as our guests. Kas Hamman
Teresa V - Sep 2019
Overall score
Perfect holiday home for young and old - a rare find and a real gem.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte vakansiehuis vir groot en klein - 'n skaars vonds en 'n ware juweel.
As 'n gesin met twee klein kindertjies is dit moeilik om te kan ontspan sonder om nie die heeltyd n ogie op die kinders te hou nie maar by 15 Shelly Strand is dit so maklik! Die eenheid is perfek ingeruim en beskik oor 'n lieflike stoep met braaigeriewe. Die stoep loop uit op 'n pragtige groen grasperk en bome waaronder die kinders heerlik kon speel terwyl mamma hul vanaf die stoep kon dophou. Die strand is skaars 50 m van die woonstel af wat beteken dat ons glad nie 'n pakkasie saam hoef te gepiekel het nie. Die eenheid verskaf selfs 'n strandsambreel en balle en visnette vir die kleinspan wat my kinders vreeslik geniet het. Die woonstel was ruim genoeg sodat die 4 volwassenes en twee kinders nooit onder mekaar se voete was nie. My tweejarige het met gemak die trappe op- en afgeklim. Daar is ook 'n sekuriteitswag wat patrolleer in die aande, so beslis 'n baie veilige en rustige atmosfeer. Ons kan nie wag om weer by 15 Shelly Strand te kom kuier nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
15 Shelly Strand's response
Baie dankie Teresa, dit is eenvoudig ons plesier om gaste soos julle by 15 Shelly Strand te ontvang.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
Kas
Dina K - Sep 2019
Overall score
Has everything a traveller needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beskik oor alles wat 'n reisiger nodig het.
Gerieflik en skoon. Reg op 'n pragtige strand geleë. Eienaar was altyd in kontak en vriendelik. Deposito was dieselfde dag van ons vertrek terugbetaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
15 Shelly Strand's response
Dankie Dina, ons is bly julle het jul verblyf by15 Shelly Strand geniet.
Ons sal julle graag weer daar wil ontvang.
Vriendelike groete,
Kas
Joe B - Jun 2019
Overall score
Middelmatig.
15 Shelly Strand's response
Dankie vir terugvoer, sal sorg dat foute reggestel word. Wat die breekskade deposito betref, dit was binne 3 dae na die vertrek datum terugbetaal, wat binne die week tydperk is waarvoor voorsiening gemaak word as deel van huur-voorwaardes.
Kas Hamman (eienaar).
Jeanic - May 2019
Overall score
Definitely worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis die moeite werd.
Heerlik sentrale plesier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
15 Shelly Strand's response
Dankie Jeanic, dit is fantasties om te weet dat julle die tydjie by 15 Shelly Strand geniet het. Julle is meer as welkom in die toekoms. Groete, Kas.
Frikkie S - Apr 2019
Overall score
Lekker gerus baie gerieflik geleë.
Read more15 Shelly Strand's response
Baie dankie Frikkie, julle was inderdaad model gaste wat die eenheid in ń perfekte toestand gelaat het en ons sal enige tyd met ope arms terug ontvang.
Kas
Kuben R - Mar 2019
Overall score
Excellent accomodation and great value for money.
15 Shelly Strand's response
Dear Kuben,
Thank you so much for the positive review. You and your family were special guests indeed!
Regards,
Kas
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Dolphin Lane, Shelly Strand, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- All ages welcome