The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 178 Club | TravelGround
+10

178 Club

21 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 21 reviews for 178 Club
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Erika B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika B
Family with young children

Baie oulike plek!

Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer boek.

178 Club's response

Beste Erika. Ek is bly jul het gerieflik gebly. Baie dankie vir die goeie terugvoer.

178 Club
Willem D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem D
On business

Waarde vir geld.

Baie gemaklik en bekombaar. Gasvrou, Hester, is baie vriendelik en hulpvaardig. Als wat ons nodig gehad het. Sal weer hier tuis gaan.

178 Club's response

Beste Willem, baie dankie vir die top terugvoer. Ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle weer te huisves. Groete

178 Club
Wesley S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wesley S
With friends

Baie gerieflik.

Die gaste huis het baie moeite gedoen, was heeltyd beskikbaar en wonderlike diens!

Anneke W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke W
On business

Great place for a business trip stay over!

Thanks Hester, we had a great stay! We will definitely book here again when we return to Pretoria! Beautiful garden and loved the four-legged babies. Felt like a little home away from home!

178 Club's response

Beste Anneke,

Baie dankie. Ek waardeer dit vreeslik as gaste 'n tydjie afknyp om terugvoer te gee. Ek is baie bly jul het lekker gebly en ek sal jul graag weer huisves. As gaste kry jul ook 5 sterre.

178 Club
Karel M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel M
Individual traveler

Dit was heerlik om verblyf naby die konferensielokaal te kry, wat ook naby aan eetplekke en 'n winkelsentrum is.

Ek het beplan om twee dae in Ashley Gardens te vertoef. My e-pos is kortliks op gereageer, en ek kon gerieflik 'n kamer boek en die deposito betaal. Ek is vriendelik ontvang, en het sleutels vir die veiligheidshek en my kamer ontvang van die personeel teenwoordig. Daar is flink op my aankoms gereageer, en ontbyt reëlings is getref via WhatsApp. Buite die kamer het die klanke van die waterfonteintjie 'n heerlike rustige atmosfeer geskep. Die kamer was baie netjies en daar was melk, beskuit, koffie (met en sonder kafeïen), tee (ceylon en rooibos), sjokolade en selfs 'n glasie rooiwyn by die verversings op die skinkbord. Ek het die DStv-diens nie gebruik nie, maar die stelsel was funksioneel op inspeksie. Ek kon my foon op die WiFi-netwerk inskakel met die gebruikersnaam en wagwoord wat op 'n papier op die bedkassie was. My ontbyt was op tyd, soos bespreek, en het alle verwagtings oortref. Vrugtekelkie met muesli, eier en spek en heerlike vars koffie. Kamerdiens was doenig in die dag, en die aand kon ek ontspan in 'n skoon kamer. Die tweede dag kon ek maklik die uitstaande balans betaal en het uitgeboek. Ek sou graag weer by 178 Club bly en kan dit aanbeveel as 'n puik oornag-bestemming.

Sarel V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel V
On business

Excellent!

Close to everything that you need, the second time I've stayed there and I'll do it again. Thank you for the clean, neat accommodation!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Naby geleë aan alles wat nodig is, die tweede keer wat ek daar oornag het en sal dit weer doen. Dankie vir die skoon netjiese verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

178 Club's response

Baie dankie Sarel.
Ek waardeer die uitstekende terugvoer. Gaan my bes probeer om 178 Club op hierdie standaard te hou.
Groete
Hester Olmesdahl

178 Club
Bernice V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice V
With spouse/partner

Puik! Kan dit enige tyd aanbeveel. Silwerskoon en netjies. Ligging is perfek.

Vriendelike ontvangs. Silwerskoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

178 Club's response

Beste Bernice,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het lekker gebly al was ek bietjie uit aksie.

Groete,
Hester Olmesdahl

178 Club
Richard P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard P
With spouse/partner

Good, clean accommodation.

Perfectly situated for where we needed to be and we enjoyed having privacy and our own entrance. The host was very welcoming but not intrusive.

178 Club's response

Dear Richard,

Thank you so much for the great review. Hope to host you again in future.

Regards,
Hester Olmesdahl
178 Club

178 Club
Lisa B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lisa B
On business

Gerieflike verblyf.

Gerieflike en gamaklike verblyf.

178 Club's response

Baie dankie vir die gradering Lisa, ons waardeer die terugvoer.

Groete tot volgende keer,
Hester Olmesdahl
178 Club

178 Club
Santie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie V
Family with teenagers

Great.

Place is neat, clean and stylishly furnished. Would gladly recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Die plekkie is netjies, skoon en keurig ingerig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

178 Club's response

Baie dankie Santie. Waardeer jou mooi terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete,
Hester Olmesdahl

178 Club
Hannetjie F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie F
With spouse/partner

Baie gasvry en goeie ligging.

Die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Baie netjies en alles wat jy nodig het. Die ligging is uitstekend naby aan alles. Sal die gastehuis aanbeveel.

178 Club's response

Beste Hannetjie.
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit as gaste n tydjie afknyp om gradering te doen. Mooi bly en hoop om jul weer te huisves.
Vriendelike groete
Hester Olmesdahl
178 Club

178 Club
Jaqueline S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaqueline S
With spouse/partner

Dis alles wat 'n mens nodig het en naby alle restaurante.

Ek sal definitief weer hier gaan bly indien ek in die area is.

178 Club's response

Dankie vir die mooi terugvoer Jaqueline. Dit is vir my baie belangrik dat my gaste gelukkig tevrede is en ons gasvrouens hou baie van die terugvoer.

Groete
Hester Olmesdahl
178 club

178 Club
Julius M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julius M
With spouse/partner

Goed.

Goed, kamers netjies, kan doen met klankdemping van woonhuisgedeelte.

178 Club's response

Beste Julius,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit as gaste die moeite doen om terugvoer te gee. Jammer as dit effens woelig in die woonhuis was.

Groete,
Hester Olmesdahl - 178 Club

178 Club
Norman D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman D
Individual traveler

1 nag oornag vir 'n 2 dae werkswinkel by kantore binne loopafstand.

Ek het die kort rukkie wat ek daar was (net om te oornag) baie aangenaam gevind. Dis stil en binne loopafstand van die plek waar ek moes werk. Die gasvrou, Hester was baie vriendelik en behulpsaam en het alles gedoen om my verblyf to gemaklik as moontlik te maak, maar sonder om "indringerig" te wees (as julle weet wat ek bedoel). Baie professioneel met 'n goeie kombinasie van egte Suid Afrikaanse gasvryheid terwyl my privaatheid geëerbiedig was. Ek het in regtig lekker geslaap.

178 Club's response

Beste Norman,

Baie dankie dat jy die tydjie afgeknyp het om die terugvoer te beantwoord. Die positiewe woorde beteken vir my baie. Elke gasvrou streef daarna dat haar gaste tevrede en gerieflik is.

Groete,
Hester Olmesdahl

178 Club
Santie P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie P
On business

Friendly and great hospitality, if you request something they see to it immediately.

Beautiful and has all the facilities mentioned in the description. Firts B&B that treated me to a glass of sherry at arrival. Stunning, clean unit and very comfortable. We didn't have breakast there because we had to attend a business breakfast. I should also mention that the best restaurants are nearby. Ideal for busniess lunches or even for families. 5 Star accommodation, without a doubt.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en baie gasvry, as mens iets versoek, kry mens dit dadelik.

Mooi en rustig met al die fassiliteite soos beskryf, beskikbaar is. Dis die eerste B&B wat vir my 'n glasie sjerrie gereed gehad het met aankoms. Die eenheid is pragtig, skoon en baie gerieflik. Ons het nie ontbyt daar genuttig nie, want ons het 'n besigheidsontbyt gehad. Wat ek ook kan noem is dat die beste restaurante baie naby is. Ideaal vir besigheidsetes of etes selfs met huisgesinne. Ek gee 5 sterre sonder om te skroom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

178 Club's response

Dagsê Santie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer oor 178 Club.
Ek wil vreeslik graag hê my gaste moet gelukkig wees.
Hoop ek sien jul weer by 178 Club.
Groete
Hester Olmesdahl

178 Club
Nadine V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine V

Gemaklik en lekker gebly.

Die plekkie is so mooi, netjies en skoon! Definitief waarde vir geld. Dit is baie sentraal en naby aan pragtige plekke in Pretoria. Eienaar is baie vriendelik en laat Ashlea Gardens soos 5 ster huis voel.

178 Club's response

Dankie Nadine. Sonder tevrede gaste het geen besigheid 'n kans nie. Ek is baie bly jul het lekker gebly. Ons hoop jul kies ons volgende keer weer.

178 Club
Everd J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Everd J
With spouse/partner

Dit wat aangenaam en rustig.

Baie goeie diens. Self goed gedoen soos stoele geleen vir sportbyeenkoms. Aangenaam. Uit pad gegaan om behoefes te bevredig.Ontbyt goed afgewissel en baie goed bedien. Kan regtig aanbeeel. Alles skoon en netjies.

Heide R - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heide R
On business

A pleasure!

Was lovely to stay here! Hostess very friendly and helpful, felt home immediately. Rooms neat, clean and modernly furnished. Secure parking for your vehicle. Location very central and close to the highway. I enjoyed a lovely breakfast the morning before I left! Strongly recommend Club 178.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n plesier!

Dit was heerlik om hier tuis te gaan! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamers is baie netjies, skoon en modern gemeubileerd. Veilige parkering vir jou motor. Gastehuis is sentraal geleë en naby die hoofweg. Ek het 'n heerlike ontbyt geniet die oggend voor ek vertrek het! Ek beveel Club 178 ten sterkste aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shirene P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirene P
With spouse/partner

Neat and modern.

We really enjoyed our stay. Service was friendly, room was beautiful and breakfast was scrumptious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en modern.

Ons het baie lekker gebly. Diens was vriendelik, kamer pragtig en ons het 'n heerlike ontbyt geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

178 Club's response

Dankie, Shirene. Ek waardeer die mooi terugvoer. Ons gaan probeer om net beter en beter te word.

178 Club
Annelize B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize B
On business

Very neat and peaceful. Would definitely make use of 178 Club again.

Everything was great. The rooms were beautifully clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en rustig, sal verseker weer gebruik maak van 178 Club.

Alles was puik. Die kamers is pragtig en baie skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

178 Club's response

Baie dankie vir jou mooi gradering, Annelize. Dit is lekker om te weet my gaste is tuis en gerieflik.

178 Club
Bc D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bc D
On business

Everything you need.

178 Club is very neat and has everything you need when you're away from home. The staff are friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Als wat jy nodig het.

178 Club is baie netjies, en het als wat jy nodig het weg van die huis af. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

178 Club's response

Baie dankie! Ek waardeer die terugvoer.

178 Club
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 178 Club Avenue, Ashlea Gardens, Pretoria, 0081, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhMzVmOTRkLWE4ZjgtNDg3NS1iNGExLTRhZmZhOWNlNjRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 2 people) 21 5 1 5 178 Club Avenue Ashlea Gardens 0081 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.788048188968 28.26584815979
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!