2 Owls Guesthouse
Review Summary
Jacques J - Nov 2020
Overall score
Uitstekende gastehuis met heerlike ontbyt. Ons gaan beslis weer!
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie Jacques!
Dit is so lekker om in die negatiewe tye sulke oulike mense soos jul te ontvang!Kom kuier asb weer.
Mooi 2021
Esme'
Gerhard D - Nov 2020
Overall score
Vriendelik, skoon
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie Gerhard,
Ons waardeer die resensie n ondersteuning baie.
Kom kuier asb weer by ons.
Esme'
Rita C - Nov 2020
Overall score
Ons het baie lekker gebly. Uitstekende gasvrou. Super netjiese plek.
2 Owls Guesthouse's response
Beste Rita, baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Koester die mooi saamwees van sussies! Kom kuier asseblief weer.
Daleen S - Nov 2020
Overall score
We travelled to Potchefstroom to attend a function.
2 Owls Guesthouse's response
Thank you so much Daleen.We appreciate your kind words.Please visit us again.
Wondeful to have lovely clients like you.
Have an awesome day.
Esme'
Ewan C - Mar 2020
Overall score
Great stay, beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly, pragtige plek.
Ons het lekker gebly, kamers is nuut en pragtig, maar het bure gehad, hul kamers was tussen ons gesin se kamers, wat geweldig geraas het van 04:00 tot 04:30, ons kon nie verder slaap nie. Die waterpype raas en is nie baie klankdig nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie vir jou resensie Ewan. Ek vra verskoning namens die gaste wat so geraas het.
Kom kuier asseblief weer by 2 Owls. Reel volgende keer dat ons geen gaste tussen jul plaas nie.
Mooi dag.
Esme'
Lerize J - Feb 2020
Overall score
2 Owls is a absolute feast! We had a great stay. Their hospitality, stunning rooms and breathtaking permises met all of our needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
2 Owls is 'n absolute fees! Ons het heerlik gebly. Hulle gasvryheid, pragtige kamers en asemrowende perseel het al ons verwagtinge oortref!
2 Owls is 'n fees!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie Lerize. Was heerlik om julle te ontmoet.
Mense soos julle maak dit maklik om 'n droom uit te leef.
Kom kuier asseblief weer by ons.
Christa J - Jan 2020
Overall score
'n Pragtige plek. Baie skoon, netjies en gasvrye mense.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie Christa. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en huisves. Kom kuier asseblief weer.
Mooi dag.
Esme'
Louise J - Nov 2019
Overall score
Pleasant and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en rustig.
Sal verblyf aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Baie danlie Louise,
Was lekker om jou as 'n gas te ontvang. Kom kuier asseblief weer by ons.
Mooi bly.
Esme'
Marinda O - Oct 2019
Overall score
Uitstekend!
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie vir jul ondersteuning, Marinda. Kom kuier asb. weer.
Mooi loop
Esmé
Hercules V - Oct 2019
Overall score
Overnight stay in Potch.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie vir jul ondersteuning. Baie jammer dat die bure so laat geraas het. Sal dit met hul opneem.
Mooi bly
Esme'
Heinrich L - Oct 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
As jy hoë standaarde heg aan jou verblyf is dit die gastehuis vir jou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie, Heinrich. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Mooi loop
Esme'
Maricke B - Sep 2019
Overall score
Very neat and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon verblyf.
Beddens was heerlik en groot. Ons het wel gedink en spesifiek gevra of die ontbyt ingesluit is, en alhoewel ons bevestiging gekry het dat ontbyt ingesluit is, het hulle ons nooit laat weet dat hul glad nie ontbyt verskaf op Sondagoggende nie? So dit was baie teleurstellend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Beste Maricka
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Sondag oggend sowel as op jou resensie.
Jammer dat jy die “nie- ontbyt -op Sondag”so ervaar het. Ons sal die besluit heroorweeg.
Noem net dat die ontbyt geld van R75 p.p terug betaal is in kontant.
Kom kuier asb weer.
Mooi dag
Esme’
Hercu S - Jul 2019
Overall score
Pragtig en goeie waarde vir geld!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pristine and great value for money!
Exceeded all expectations. Well done! Our country needs more of these places.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Beste Hercu
Ek lees net vanoggend "Be someone who makes someone else look forward to tomorrow"
Hierdie mooi review het my sommer met 'n traan in die oog en opgewonde oor wat nog kom gelaat.Kliente soos julle maak elke dag die moeite werd. Kom kuier asseblief weer by ons.
Groete
ESme'
Johan S - Jun 2019
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Sune V - Jun 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Die ligging is absoluut fantasties, die gastehuis is pragtig en Esmé is vreeslik gasvry, vriendelik en behulpsaam met enige versoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie Sune.
Kom kuier asseblief weer.
Gaste soos jy maak my dag sommer vrolik voel.
Mooi dag!
Esme'
Danie D - May 2019
Overall score
Heerlik rustig en pragtige verblyf.
Lisa-ann S - May 2019
Overall score
Gorgeous! The room was spacious and had everything I needed.
2 Owls Guesthouse's response
Dear Lisa-Ann
Thank you very much for your kind words.
Having you as a guest was a privilege.
Hope to see you again.
Have an awesome day.
Esme'
Martiens O - Apr 2019
Overall score
Baie mooi venue en great gasvryheid.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie Martiens, julle was ook lieflike gaste om te ontvang.
Loer gerus weer in.
Renate S - Apr 2019
Overall score
Pragtig, netjies en huislike atmosfeer.
Lynette K - Apr 2019
Overall score
Beautiful accommodation and gardens. Very friendly staff.
Annatjie C - Mar 2019
Overall score
Very nice and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en ontspanne.
Baie vriendelik ontvang en alles baie netjies. Eustige omgewing. Ontbyt uit die boeke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrik H - Jan 2019
Overall score
It was a lovely overnight stop with a good breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n heerlike oornagstop met 'n goeie ontbyt.
Ons is baie welkom laat voel met ons aankoms. Alles was in orde en ons kamer was gereed vir ons. Alles was netjies, skoon en in perfekte toestand. Die atmosfeer was baie rustig en ons het die tyd terdeë geniet. Hoogs aanbeveelbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie vir jul mooi boodskap. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Geseënde 2019
Phillip V - Jan 2019
Overall score
'n Pragtige slaapplek met 'n heerlike ontbyt.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie vir jul ondersteuning Phillip. Dit was aangenaam om jul te ontvang. Enige aanbevelings kan jy gerus vir my e-pos.
Sterkte met jul verblyf in die Kaap.
Esme'
Thea S - Dec 2018
Overall score
Great, spacious and modern accommodation with a comfortable feeling.
Marlene D - Oct 2018
Overall score
Presies wat ek wou hê.
Apie R - Oct 2018
Overall score
Ons het heerlik gebly.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie. Sien uit om jul weer te ontvang. Gaste soos julle maak my werk sooo lekker. Gaste wat vriende word.
Trudie D - Oct 2018
Overall score
Nie heeltemal wat verwag is nie.
Read moreNicolaas W - Oct 2018
Overall score
Baie lekker.
Jenny D - Oct 2018
Overall score
Wonderful, clean and hospitable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik, skoon en gasvry!
Baie lekker gekuier hier, wonderlike mooi plekkie! Met oulike gasvrye mense. Sal vir seker weer daar gaan slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thea V - Sep 2018
Overall score
Baie mooi, stylvol en pragtig.
Anton M - Sep 2018
Overall score
Was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker.
Vriendelike ontvangs, sagte beddens, behulpsaam, lekker en groot kamer. Kos was net so lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thea V - Sep 2018
Overall score
Pragtige Guesthouse met baie mooi setting.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie Thea. Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Mzontsundu M - Jul 2018
Overall score
Very nice place but cold, no heating in the rooms.
2 Owls Guesthouse's response
Thank you for your feedback Mzontsundu. Each room is fitted with a heater, guests are welcome to ask if they require any additional assistance.
Please come again.
Keep well.
Esme'
Esmé V - Jul 2018
Overall score
Aangename verblyf met baie skoon en netjiese en mooi ingerigte kamer.
Read moreHendrik K - May 2018
Overall score
Brand new, best mattress ever, very clean, friendly host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Splinternuut, beste matrasse ooit, baie skoon en vriendelike gasheer.
Na 'n lang dag van reis en funksie, was die matras by 2 Owls Guesthouse die beste waarop ons nog geslaap het. Die gastehuis is minder as 'n jaar oud met pragtige meubels. Die plek was silwerskoon en kamers is baie ruim. Ontbyt was topklas en ek sal enige tyd weer hier slaap. My vrou en kinders was almal baie tevrede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martie O - May 2018
Overall score
Esme is 'n ongelooflike gasvrou wat uit haar pad gaan om dit spesiaal te maak. Dis 'n pragtige plek wat ons vir enigiemand sal aanbeveel!
Sophia S - Apr 2018
Overall score
It is a lovely place. Tranquil, beautiful and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n heerlike plekkie. Rustig, mooi en gasvry.
Ek sal definitief weer by 2 Owls Guesthouse kom bly. Dit is 'n mooi plekkie. Lekker ruim, netjiese kamers en Esme is vreeslik gasvry. Het 'n heerlike tydjie gehad. Kan nie wag om weer na Suid-Afrika toe te kom nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Beste Sophia,
Dankie vir die mooi verwysing, dis maklik met mense soos julle! Suid-Afrika en ons stoep wag vir jou - kom kuier gou weer!
Groete,
Esmè
Carla V - Apr 2018
Overall score
Behulpsaam, oulik en ons het lekker gebly.
2 Owls Guesthouse's response
Dankie Carla, 'n gratis glaswyn wag vir jou op ons stoep met jou volgende kuier.
Esme.
Cornelia V - Mar 2018
Overall score
Netjies, vriendelike diens.
2 Owls Guesthouse's response
Dankie Cornelia vir die 'review', ek hoop om jou weer te huisves in die toekoms.
Esme
Driena G - Mar 2018
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Baie netjiese oornagverblyf. Vriendelike ontvangs gehad. Sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
2 Owls Guesthouse's response
Hi Driena,
Baie dankie vir die mooi 'review', ons hoop om jou gou weer te ontvang.
'n Gratis glas rooiwyn wag v jou op ons stoep.
Yvette G - Mar 2018
Overall score
Waarde vir geld, baie netjies en stil omgewing.
2 Owls Guesthouse's response
Baie dankie Yvette. Groot waardering.
Hoop om jul weer te sien.
Esme’
Andre E - Feb 2018
Overall score
The overall experience is very good and the owner was phenomenal.
2 Owls Guesthouse's response
Thank you Andre, for the positive review. We will make sure to work on a bigger variety of alternative cereals to offer you on your next visit.
Thank you again for making use of us.
Esme
Johan E - Feb 2018
Overall score
Baie goed.
2 Owls Guesthouse's response
Dankie Johan dat jy my bewus maak van die probleem met die stort. Ek sal dit beslis aanspreek.
Aangesien my gastehuis nou eers 4 maande oop is moes ek nog eers prioritiseer t.o.v goed soos ‘n koffie masjien. Ek verskaf wel ‘n goeie verskeidenheid van koffie en tee. Loer gerus weer in.
Groete
Esme’
Jannie M - Feb 2018
Overall score
Great experience.
2 Owls Guesthouse's response
Thanks so much for the positive review! Please visit us again.
- Capacity: 21 people
-
Check-in: 15:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Off the R501, Potchefstroom, 2520, North West
- All ages welcome