The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 206 Kloppenheim Country Estate | TravelGround
+23

206 Kloppenheim Country Estate

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 16 reviews for 206 Kloppenheim Country Estate
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Celia S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celia S
Family with young children

Sien sterre.

Pragtige estate, ideale gesinswegbreek.

Manisha J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manisha J
Family with teenagers

I left a piece of my heart at the resort.

My family and I had an awesome stay. The only let down was the chalet was not cleaned before we got there. There were spider webs on all the windows and curtains. Lounge cushions were dusty. The lady that came to clean did not bother to dust either. The braai grid was rusted and the area was very dirty. My husband eventually cleaned the area. Other than that we had a fantabulous stay. The ladies and gentleman at the reception were the most friendliest and helpful people. The lady who was a real gem was Toppy, we had a few issues and she solved it immediately. I would definitely go there again.

Hannes C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes C
With spouse/partner

It was like a home away from home.

It really was like a home away from home. Natural beauty incredible! 206 Kloppenheim is comfortable and everything is there for you! Will definitely go again and recommend to people too. Just like to mention that it was our 2nd time at Kloppenheim! Really nice!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was soos huis-weg-van-die-huis!

Dit was werklik soos huis-weg-van-die-huis. Natuurskoon ongelooflik! 206 Kloppenheim is gemaklik en alles is daar vir jou! Sal beslis weer gaan en ook mense aanbeveel. Moet ook net noem dat dit ons 2de keer by Kloppenheim was! Regtig lekker!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

206 Kloppenheim Country Estate's response

Hi daar, baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer, ek is bly julle het die kuier by Kloppenheim geniet. Ons hoop om julle weer daar te verwelkom. Groete, Eugene Eienaar Unit 206

206 Kloppenheim Country Estate
Madeleine B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madeleine B
Family with teenagers

Gerieflike skoon netjiese verblyf.

Baie lekker gerus, dankie. Die ondervloerse verhitting en gaskaggel is regtig 'n aanwins vir die plek. Gee dalk net aandag aan nuwe linne. Nie een van die duvet-covers kan behoorlik toeknip/-knoop nie. Die duvets hang so halfmas uit die covers uit. 'n Kurktrekker sal ook waardeer word.

206 Kloppenheim Country Estate's response

Hi daar,
Baie dankie vir die informasie, dit word waardeer en ons sal beslis aandag gee aan die duvetoortreksels. Die kurktrekker is op die inventaris lys van items in die kombuis, so die huishouers moes opgetel het dit is nie daar nie. Klein item, maar as daai lekker bottel wyn voor die kaggel nie oop gemaak kan word nie is die klein item eintlik dan 'n groot probleem. Ons sal dadelik 'n nuwe een voorsien. Hoop om julle weer eendag daar te verwelkom.
Groete
Eugene

206 Kloppenheim Country Estate
Santie G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie G
Family with young children

Eenheid was pragtig, het lekker in die oggend ontbyt geniet terwyl jy die pragtige uitsig bewonder.

Die eenheid 206 is pragtig. Die hotel op die landgoed is bietjie 'n ander storie. Dit is duidelik dat die onderhoud vir 'n geruime tyd nie gedoen word nie. Die cappuccino masjien in die bar is stukkend. Daar is die vorige dag om die put-put bane gras gesny maar die gesnyde gras is net so op die put-put bane gelos. Die gids (Victor) by die perdritte was uitstekend en het baie moeite met die kinders gedoen.

Theo B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Theo B
Family with young children

Asemrowende uitsig oor wat heel moontlik die mooiste vallei in SA is.

Was 'n onvergeetlike ondervinding, sal definitief weer gaan. Swembad was baie pret vir die kinders, pasop net vir die verleidelike hoëveld son, hy voel nie of hy brand nie, maar doen. Behulpsame vriendelike personeel, surreal uitsig en overall regtig die moeite werd. Daar was wel 'n uitbraak van 'n groot swart veld insek wat op tye moeilik met die kinders was, en braai in die aand, wanneer die insek uitkom, onmoontlik gemaak het. Maar met die eerste aand het ons, ons les geleer en toe seker gemaak alle deure en vensters bly toe as die son sak, en toe darem net so 4 of 5 die binne gehad met alles toe. Niks wat bestuur hieraan kon doen nie, ek veronderstel, dis maar die natuur, 'n waarskuwing sou net gehelp het. Die voortreflike kos by The Three Twigs restaurant het darem meer as opgemaak vir verlies van die braai en met forel in die maag het almal lekker geslaap. Een verdere aanbeveling kan dalk net wees dat daar gekyk word na die beheer van verklaarde indringer plant spesies soos black wattle en 'n paar ander indringer bossies met lelike dorings soos die skotse dissel.

Guillaume K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Guillaume K
Family with young children

Ons het baie lekker gekuier in die ruim en netjiese eenheid.

Die eenheid is baie netjies en die ondervloerverhitting en kaggel was 'n pluspunt op 'n baie koue naweek. Die kinders het heerlik fietsgery en daar is baie stapplek. Ons wil sommer gou weer 206 Kloppenheim Country Estate besoek.

206 Kloppenheim Country Estate's response

Hi Guillaume, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit help baie om so iets te hoor. Ons hoop om julle weer by Kloppenheim te verwelkom. Groete, Eugene.

206 Kloppenheim Country Estate
Charles C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles C
With friends

Die verblyf is uitstekend.

Ons was 4 vriendinne wat vir 'n naweek weggegaan het en ons was baie beïndruk met die blyplek, asook die diens wat ons ontvang het ons sal beslis weer gaan.

Marijke O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marijke O
Family with teenagers

Baie gerieflike akkommodasie, die kombuis is skraps toegerus met net 4 van alles.

Baie vriendelike staff, akkommodasie is gerieflik en skoon, natuur is pragtig.

Juanita C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita C
Family with young children

Besonders.

Wonderlike diens, skoon, netjies. Sal definitief terug gaan.

206 Kloppenheim Country Estate's response

Hi Juanita, baie dankie vir die mooi resensie. Dit help baie om so iets te hoor. Ons hoop om julle weer by Kloppenheim te verwelkom. Groete, Eugene.

206 Kloppenheim Country Estate
Elize H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elize H
With friends

Quiet.

Really enjoyed the stay, just a pity the crockery wasn't complete.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Baie lekker gebly, net jammer al die breekgoed was nie in die eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

206 Kloppenheim Country Estate's response

Hi Elize, baie dankie dat jy die probleem onder ons aandag gebring het. Daar is veronderstel om 'n behoorlike sisteem en inspeksie te wees wat hierdie tipe probleem beperk en beheer. Kan jy asseblief vir my laat weet wat kort in die eenheid, sodat ek dit dadelik kan reg stel. Ek waardeer jou moeite en jammer vir die ongerief. Groete, Eugene.

206 Kloppenheim Country Estate
Gerhard N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard N
Family with teenagers

Fantastic quick getaway. Would have loved to stay longer.

Peaceful area. The resort is well maintained. We will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese vinnige wegbreek. Sou graag langer wou bly.

Rustige omgewing. Oord goed instand gehou. Ons sal weer terug wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

206 Kloppenheim Country Estate's response

Goeiedag,
Baie dankie vir die goeie resensie dit help baie en word waardeer. Sien uit daarna om julle dan weer in die toekoms daar te verwelkom.

Groete.
Eugene Bieldt, Eienaar Unit 206

206 Kloppenheim Country Estate
Dawie S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie S
With friends

Baie mooi eenheid, goed geleë op die landgoed en het 'n baie mooi uitsig oor die vallei.

Uitstekende waarde vir geld. Die uitsig is pragtig en die geriewe skoon en prakties met kombuisgeriewe insluitend 'n tafel en stoele om by te sit en eet asook 'n sitkamer area om gesellig te kuier en te ontspan. Die gaskaggel was 'n bonus want dit was lekker koud die naweek. Die kamers was skoon en netjies. En die ondervloerse vehitting 'n groot bonus. Ons sal weer daar gaan bly.

206 Kloppenheim Country Estate's response

Goeiedag,
Baie dankie vir die goeie resensie dit help baie en word waardeer! Sien uit daarna om julle dan weer in die toekoms daar te verwelkom!
Groete.
Eugene Bieldt, Eienaar Unit 206

206 Kloppenheim Country Estate
Leandra D - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leandra D
With spouse/partner

The place is beautiful and peaceful with a beautiful view.

Although is has a nice setting, I would suggest an upgrade of the units, especially the furniture and linen. The furniture is not up to standard. Other than that, the unit is beautiful and the layout is convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek is pragtig en rustig met die mooiste uitsig.

Alhoewel die ligging pragtig is, sou ek voorstel die eenhede moet opgegradeer word wat betref meubels en linne. Die meubels en linne is regtig nie meer op standard nie. Die eenheid is verder pragtig en die uitleg baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinda P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marinda P
With friends

Beslis aan te beveel.

Baie mooi plek, vriendelike diens en vir die koue winter is die huisie die beste toegerus met ondervloerse verhitting en verwarmers in die badkamers. Sal beslis enige tyd weer in die winter soontoe gaan.

206 Kloppenheim Country Estate's response

Baie dankie vir die mooi review, dit help baie! Ek waardeer en hoop om julle weer binnekort daar te verwelkom, Groete, Eugene

206 Kloppenheim Country Estate
Renette C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette C
Family with young children

Rustig en baie mooi.

Pragtige en rustige landgoed.

From R1 500
per night (sleeps 4)
From R1 500
per night (sleeps 4)
From R1 500
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Unit 206 Kloppenheim Country Estate, Winnaarspoort, 10.8 km from Machadodorp, 1500, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjNiNDFjLTcyZTctNDI4OS1hZWRlLWU3NGRiY2UwZGYwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (sleeps 4) 16 5 1 5 Unit 206 Kloppenheim Country Estate Winnaarspoort 1500 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.655917814618 30.175784826279
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!