25 On Fitzpatrick
Review Summary
Thomas S - Oct 2020
Overall score
Was goed gelee. Kort net veilige parkeering
Verna B - Sep 2020
Overall score
Kort, maar lekker gekuier. 10/ 10 vir gasvryheid.
Byron S - Feb 2020
Overall score
Goeie vriendelike diens, baie tevrede met alles.
Mariana O - Feb 2020
Overall score
Baie lekker en baie oulike gasvrou. Baie vriendelik en hulpvaardig.
25 On Fitzpatrick's response
Baie dankie, Mariaan. Dit was 'n plessier om julle te ontmoet en te akkomodeer. Ek hoop om weer in die toekoms vir julle te kan verwelkom.
Rudichar W - Dec 2019
Overall score
Fantastiese aand, sal dit graag aanbeveel.
Marius J - Nov 2019
Overall score
Neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies.
'n Gasvrye, asook bekostigbare verblyf waar gasvrou besonder was om verblyf aangenaam te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rafiq R - Nov 2019
Overall score
The host is super nice and welcoming on arrival. Neat and clean room with good coffee.
Antoinette B - Aug 2019
Overall score
Excellent value for money and very friendly hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike gasvrou.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Newton P - Jun 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie lekker aand gehad, vriendelike en professionele diens ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Denis J - Apr 2019
Overall score
Sentraal vir ons behoefte en mense is baie vriendelik en professioneel.
Claudette C - Mar 2019
Overall score
Very nice area, with an excellent host.
Pieter S - Aug 2018
Overall score
Alles wat ek nodig gehad het. Baie dankie.
Leigh B - Jun 2018
Overall score
Baie oulike plekkie met sulke gasvrye eienaars. Sal dit definitief aanbeveel.
Martlie J - May 2018
Overall score
Alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie!
25 On Fitzpatrick's response
Baie dankie, Martlie, Dit was heerlik Om julle by ons te gehad het. Ek hoop om in die toekoms weer vir julle te kan verwelkom. Vriendelikke groete, Mylaine.
Martin V - Mar 2018
Overall score
It was nice and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker netjies.
Ons het vir 3 nagte daar geslaap en het dit baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephanie E - Mar 2018
Overall score
Baie gerieflik.
Francious M - Aug 2017
Overall score
It was so great and the hosts are so loving.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was verskriklik lekke en liefde volle mense.
Dit was 'n baie mooi en netjiese plekkie gewees met liefdevolle mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
25 On Fitzpatrick's response
Baie dankie vir die mooi woorde François! Groete daar vir Chandré en sterkte vir die groot dag.
Marilyn H - Jul 2017
Overall score
Ons het die gasvryheid geniet!
25 On Fitzpatrick's response
Baie dankie vir jou mooi resensie, Marilyn! Dit was n groot plessier om julle te huisves. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom! Seënwense vir julle ook! Groete, Mylaine
Annette H - May 2017
Overall score
Friendly, helpful Mylanie moved out accommodation at 25 on Fitzpatrick to Two Palms on short notice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, behulpsame Mylanie om ons verblyf by 25 on Fitzpatrick te skuif na Two Palms op kort kennisgewing.
Om verstaanbare redes het Mylanie ons dadelik 'hervestig' na Two Palms (wat uiters netjies en privaat was). Sy het selfs met ons kom kennis maak om uit te vind of ons gelukkig is. Two Palms was uiters netjies, privaat en rustig - eienaars ook kom kennis maak en gesels, baie vriendelike egpaar en ons was baie tevrede. Kan beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Randell B - Apr 2017
Overall score
Amazing stay and will be back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was ongelooflik lekker en sal enige tyd weer plek bespreek by 25 On Fitzpatrick.
Ongelooflike ligging waarin ek my bevind het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
25 On Fitzpatrick's response
More Randell
Baie dankie vir die wonderlikke resensie.
Dit was 'n plesier om vir jou en Astrid te ontmoet.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Lekker dag en naweek.
Groete, Mylaine
Tersia P - Mar 2017
Overall score
Reception was very good with incredibly friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ontvangs was baie goed en ongelooflik vriendelike diens.
Ek is baie vriendelik ontvang. Daar is ook vooraf met my kontak gemaak om seker te maak hoe laat hulle my kan verwag. Die gastehuis is ook in 'n veilige omgewing. Sal definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barrry B - Mar 2017
Overall score
Friendly, pleasant host, neat and lovely accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, aangename gasvrou met netjiese en aangename verblyf.
Geen versoek was vir gasvrou, Maylaine Botma, te veel nie. Die Garden Unit waar ons gebly het, was netjies, ruim en het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het ons eie privaat ingang gehad - iets wat vir ons tel en die kamer was lekker ruim en met smaak versier. Die ligging was vir ons baie goed, slegs 'n paar minute vanaf Panorama Medikliniek en om die draai van winkelsentrums. Ek sal die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
25 On Fitzpatrick's response
Hallo Barry en Estelle! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was lieflik om julle te kon ontmoet. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete Mylaine
Mercia G - Jul 2016
Overall score
Very small room, very basic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was 'n BAIE klein kamer! Baie basies en beknop.
Het net een keer melk en beskuit gekry. Ons is gewoond daaraan om elke dag te kry by ander plekke. Baie basiese eenheid. Baie beknop. Skoon by aankoms, maar hulle het nie die vullismandjie leeggemaak die volgende dag nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
25 On Fitzpatrick's response
Baie dankie vir julle terugvoering, Mercia. Let asb daarop dat ons wel 'n selfsorg eenheid is maar ek het wel 2 keer weer vir julle melk gegee. Die advertensie het fotos en 'n volle beskrywing van die kamer wat ek genoem het was net vir 1 or 2 nagte bedoel. Ek het telkemale gevra en geboodskap via whats-app om op te volg of julle enige iets benodig, julle was welkom te vra.
Vriendelike Groete
Mylaine
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 25 Fitzpatrick Street, Parow North, Cape Town, 7500, Western Cape
- All ages welcome