Amanzimtoti Accommodation at 26 Driftsands | TravelGround
+33

26 Driftsands

41 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 41 reviews for 26 Driftsands
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Erhard K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erhard K
With spouse/partner

Skoon, lekker rustige still vakansiewoostel.

Keurige meubilering. Skoon. Baie maklik om skoon te hou. Skoon linnegoed. Vensters word weekliks gewas.

Andrea N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea N
Family with young children

Didn't need anything, got all the basic necessities for a getaway vacation.

Small, but neat and has everything you need. Was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het niks meer nodig nie, al die basiese benodighede vir 'n wegbreek vakansie.

Klein maar netjies en het als wat jy nodig het. Baie lekker gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Ons is bly dat julle dit geniet het om in 26 Driftsands tuis te gaan.
Kom asseblief weer.

26 Driftsands
Khanyisile T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Khanyisile T
Family with teenagers

We enjoyed our stay.

The caretakers and the cleaner were friendly and helpful. The kettle to boil water was not in good standard, we struggle to switch it on all the time.

Grant T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant T
Family with young children

Peaceful, well located.

The apartment was clean upon arrival. Well equipped. We thoroughly enjoyed our stay.

Ester V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ester V
Family with young children

Beautiful place.

Friendly service, good security. The view made for a peaceful stay. Close to Doonside Mall.

Lukas J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas J
Family with young children

Dit was baie baie lekker.

Dit is die perfekte plek vir 'n wegbreek na die see.

Mari V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mari V

Aangenaam.

Diens was puik. Plek was skoon. Wasmasjien is 'n plus.

Maria K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria K
With spouse/partner

Thanks. Very good service and very clean and neat.

Very good service and clean and neat.

26 Driftsands's response

Thank you for the great review Dean. We hope to welcome you back to 26Driftsands in the near future.

26 Driftsands
Nalene N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nalene N
With spouse/partner

Mooi uitsig oor see en heerlik rustig.

Baie lekker gebly. Mense is vriendelik en behulpsaam. Sekuriteit is goed en heerlike oop strand reg voor jou deur.

26 Driftsands's response

Goeie dag Nalene,

Ons is bly julle het die uitsig ook geniet. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom by 26Driftsands.

26 Driftsands
Sid S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sid S
With spouse/partner

Baie stil, rustig, alles netjies en Lynette en haar man is baie hulpvaardig.

Sal definitief Driftsands 26 kan aanbeveel. Alles het ons verwagtinge oortref. Lekker gebly en die see en strand is baie naby. Diens was uitstekend en ligging baie naby alle geriewe.

26 Driftsands's response

Sid, dis altyd vir ons lekker as mense lekker bly by 26Driftsands. Baie dankie vir jou terugvoering.

26 Driftsands
Nico S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S

Lovely.

Good ocean view. Very peaceful and comfortable apartment. Had a great time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luilekker.

Goeie see-uitsig. Baie rustig en gerieflike woonstel. Lekker vakansie gehou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Ons is bly dat julle gelukkig en tevrede was Nico. Kom asseblief weer.

26 Driftsands
Linda S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda S
With spouse/partner

Baie veilige en rustige plek. Sal beslis weer gaan.

Vriendelike personeel. Rustige omgewing, met die branders in die agtergrond en 'n asemrowende see uitsig.

26 Driftsands's response

Beste Linda,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het en weer sal kom.

Vriendelike groete,
Christine

26 Driftsands
Riana P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana P
Family with young children

Very nice accommodation.

Quiet, peaceful, clean and very neat apartment right on the beach! We had a lovely stay and were treated very well. They made an effort to post the things that we forgot in the apartment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker verblyf.

Stil, rustig, skoon en baie netjiese woonstel reg op die strand! Ons het baie lekker gebly en is baie goed behandel. Hul het tot moeite gedoen om goed wat ons in die woonstel vergeet het vir my te pos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Goeie dag Riana,

Ons is bly ons kon julle help en dat julle die tydjie by 26Driftsands geniet het. Kom gerus gou weer.

26 Driftsands
Stephne T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephne T
Family with teenagers

Die eenheid en kompleks is netjies, veilige area, beslis die geld moeite werd. Mense is baie vriendelik.

Sien sterre.

26 Driftsands's response

Baie dankie Stef, ons waardeer jou positiewe resensie. Ons hoop julle besoek 26 Driftsands weer eendag.

26 Driftsands
Adel T - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel T
Family with young children

Waarde vir geld.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Dis ook baie veilig en goed geleë. Die opsigter was baie vriendelik en was altyd beskikbaar indien nodig.

26 Driftsands's response

Baie dankie Adel. Ons waardeer jou terugvoer. Kom asseblief weer.
Vriendelike Groete,
Christine

26 Driftsands
Juanita E - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita E
Family with teenagers

Awesome.

I would definitely recommend 26 Driftsands.

26 Driftsands's response

Thank you, Juanita, much appreciated.
Please come again.

26 Driftsands
Marlene V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V
With spouse/partner

It was excellent.

We were very happy with everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uitstekend.

Ons was baie tevrede met als.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Baie dankie, Marlene. Daar is niks so lekker soos terugvoer van 'n tevrede kliënt nie.

Kom asseblief weer kuier.

Groete,
Christine

26 Driftsands
Joelene J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joelene J
With spouse/partner

Alles was jy nodig het en nog meer.

Sjoe waar begin mens. Die woonstel was so mooi skoon, so netjies en alles op sy plek. Die kombuis het alles was jou hart kan begeer en nog bietjie meer en indien ons nie geweet het waar iets was nie het ons somer vinnig in die instruksie boek gesien waar ons dit kon kry. Die uitsig is so mooi, dit voel behoorlik of jy op vakansie is wanneer jy sit en jou oggend koffie drink. Die TV het darem vol DStv wat gehelp het vir ons kleintjie tydens die reënerige dae. Dankie daarvoor. Die braai-areas word elke dag so mooi skoongemaak, mens hoef nie te kommer dat jy nou eers braaiers moet skoon maak nie, en die opsigter is net so behulpsaam indien jy iets nodig het. Ons gaan beslis terugkom en nog 'n bietjie van hierdie mooi uitsig en vriendelike mense kom beleef. Dankie baie, sien gou weer.

26 Driftsands's response

Beste Joelene,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is stomgeslaan van blydskap. Daar is mense wat jy net nooit kan tevrede stel nie en dan is daar mense soos julle.
Dankie nogmaals dat julle 26Driftsands gekies het en kom asseblief weer.
Vriendelike Groete

26 Driftsands
Riaan F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan F
With spouse/partner

Was very nice.

Quiet. Nice rest. With the open windows it felt like the sea was in our living room. Nearby shops. Windows not cleaned. Mop broken. No floor cloths. Fans not 100% working. Maybe bigger coffee cups. Maybe less pillows on bed. But it's everyone's choice. I would turn bed with headpiece against window. My legs are bruised. If there is money one day, a wooden bridge to the beach would be nice. Maybe more braaiers and seats. We will be back for sure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gewees.

Rustig. Lekker gerus. Met die oop vensters het dit gevoel of die see in ons sitkamer is. Naby winkels. Vensters nie skoongemaak. Mop stukkend. Geen vloerlappe. Waaiers nie 100% werkend. Dalk groter koffiebekers. Dalk minder kussings op bed. Maar dis elkeen se keuse. Ek sou bed draai met kopstuk teen venster. My bene is blou gestamp. As daar eendag fondse is, sal die plek kan doen met 'n nice houtbruggie na die strand. Dalk ook meer braaiers en sitplekke. Ons sal vir seker weer terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Beste Riaan,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Die mop is dadelik vervang en daarword na die waaier gekyk. Ons neem ook kennis van die res.

Hoop julle kom sommer gou weer.

Groete,
26 Driftsands

26 Driftsands
Greg S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Greg S
With spouse/partner

Good location.

Lovely, comfortable and clean flat with secure parking.

26 Driftsands's response

Thank you Greg, please come again.

26 Driftsands
Michael K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael K
With spouse/partner

Lovely accommodation close to the beach.

We had a great stay. The flat is close to the sea with a lovely view and safe parking. Close to the shopping centres.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf naby aan die see.

Ons het heerlik gebly by 26 Driftsands. Die woonstel is baie naby aan die see met lieflike uitsig en veilige parkering. Naby aan winkelsentrums om inkopies te doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Dankie Michael.
Ons is bly dat julle die tyd in 26Driftsands geniet het. Hoop om julle weer eendag te sien.

26 Driftsands
Aletta P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Aletta P
Family with young children

Clean and neat.

No problems. Everything is very good. One tiny thing that was a bit bothersome: We only received on toilet paper roll for 3 guests for 3 nights. We had to buy more ourselves.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Geen probleme nie. Alles baie goed. As daar 1 ietsie was wat gepla het: Ons het net 1 toiletpapierrol gekry vir 3 mense vir 3 dae. Ons moes nog self gaan koop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Aletta,
Baie dankie vir die boodskap. Let asseblief daarop dat 26 Driftsands 'n selfsorg eenheid is, en soos per die advertensie moet alle persoonlike gebruiksitems saamgebring word.
Ons verwelkom julle graag weer by 26 Driftsands.

26 Driftsands
Neil V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil V
With spouse/partner

Gemaklik, netjies, alle toebehore in plek vir selfbedien.

Ek en my vrou was vir 10 dae in die eenheid, nie 1 keer was daar steurnisse van harde musiek of rasende kinders nie. Ons kon elke dag ander besienswaardighede besoek sonder om uuuuure op die pad te spandeer. My Nikon het dit net so geniet sommer van die eetkamertafel af. Die strand is so te sê joune (alhoewel die swemstrand loopafstand van daar is). Ek kan met 'n oop gemoed 26 Driftsands vir énige iemand aanbeveel, en sal vir seker sélf weer daar tuis gaan. Seëngroete en shalom!

26 Driftsands's response

Neil en Ellen, wat 'n groot voorreg as gaste soos julle 26 Driftsands kies. Ons waardeer julle terugvoer en dink julle is sielsmense.
Kom asseblief weer en weer en weer, en bring daai Nikon saam.
Groete
C en E

26 Driftsands
Marlis D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlis D
With spouse/partner

Excellent value for money! Beautiful place!

Relaxing place with clean beaches.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld! Pragtige plek!

Rustige plekkie met skoon strande.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Kort en kragtig.
Dankie Andre. Dis alles wat ons waardeer.

26 Driftsands
Syndey V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Syndey V
With spouse/partner

What a blast!

This was the best view we have ever seen! Neat, little, cosy flat! Everything was walking distance! Cannot wait to go again!

26 Driftsands's response

We are so happy that you enjoyed your stay at 26 Driftsands. We look forward to welcoming you again.

26 Driftsands
Leslie G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leslie G
With spouse/partner

Everything was meticulously provided with friendly and caring attention.

26 Driftsands exceeded all our expectations at an extremely reasonable cost.

26 Driftsands's response

Leslie & Colleen,
Thank you for the amazing feedback. It is great to hear that we exceeded your expectations. Please return soon.

26 Driftsands
Nico B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico B
With spouse/partner

Heerlik rustig en skoon.

Ons kan dit aanbeveel. Die woonstel was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het was daar. Pragtige see-uitsig en baie stil. Ons het regtig tuis gevoel en sal vir seker weer daar kom bly. Dankie.

26 Driftsands's response

Dankie Nico,
Dit was n vreugde om die Vrystaters te kon akkomodeer. Kom asseblief weer.
Vriendelike Groete.

26 Driftsands
Herman B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman B
Family with young children

Comfortable, convenient, clean, with everything you might need and direct access to the beach.

We found the Driftsands very comfortable. We like the Doonside area a lot, have been there a few times. The accommodation was very clean and neat, with everything you need. We were only 3 and it was perfectly equipped for our needs. We'll definitely make use of 26 Driftsands again in the future. The owner, Christine, was very helpful and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, gemaklik, skoon met alles wat mens mag nodig hê en direkte toegang tot die strand.

Ons het Driftsands baie gemaklik gevind. Ons hou baie van die Doonside omgewing, was al paar keer daar. Wat die verblyf aanbetref was dit baie skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig kan kry. Ons was net 3 en dit was perfek ingerig vir ons behoefte. Ons sal definitief weer in die toekoms gebruik maak van 26 Driftsands. Die eienaar, Christine, was baie behulpsaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Herman ek wil vir jou en jou gesin baie dankie sê dat julle ons plekkie gebruik het en is bly om te hoor dat julle weer sal kom.
Dankie vir die persoonlike pluimpie.
Christine

26 Driftsands
Irmhild F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irmhild F
With friends

Baie dankie vir die wonderlike tyd in die mooi en skoon woonstel.

Die woonstel is baie mooi ingerig en versorg. Die eienares en opsigter is baie vriendelik en gaaf. Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Ek sal definitief weer in die woonstel bly as ek die geleentheid kry en sal dit vir enige iemand sterk aanbeveel. Die uitsig is fantasies en die woonstelblok baie veilig.

26 Driftsands's response

Baie, baie dankie vir 'n wonderlike resensie.
Dit doen 'n mens se hart so goed as sulke wonderlike mense jou plekkie kies.
Kom gerus weer.

26 Driftsands
Marlene N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene N
With spouse/partner

Skop jou skoene uit en ontspan in hierdie pragtige woonstel!

Wow, die eerste ding wat my opgeval het, was die asemrowende see-uitsig! Die eenheid is besonder netjies, skoon en volledig toegerus. Die eienaar en opsigter is baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Die woonstelblok word goed bestuur en is bitter netjies. Dit is baie veilig en stil. Ons sal beslis weer van 26 Driftsands gebruik maak. Baie dankie vir 'n aangename ruskansie in julle pragtige plek!

26 Driftsands's response

Marlene wat 'n vreugde om hierdie resensie te kon lees.
Dankie daarvoor en kom kuier asseblief weer by 26 Driftsands.
Vriendelike Groete.

26 Driftsands
Giel S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Giel S
With friends

Rustigheid.

Flink diens en aangename personeel.

26 Driftsands's response

Dankie Giel.
Vir julle wil 26 Driftsands beslis weer sien. Julle was aangename gaste.
Nogmaals dankie.

26 Driftsands
Anneke P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anneke P
With spouse/partner

Ons het lekker daar gebly.

Ons tyd hier was baie lekker. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie netjies en skoon. Baie gemaklik.

26 Driftsands's response

Baie dankie Anneke. Ons is bly julle het dit geniet by 26Driftsands.

26 Driftsands
Anriëtte C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anriëtte C
Family with young children

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat mens nodig sal hê. Net een ding: dalk 'n nuwe bed aanskaf vir die hoofslaapkamer, andersins puik.

26 Driftsands's response

Beste Anriette,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering en sal ondersoek instel in verband met die bed. Ons is bly julle het verder lekker gekuier.

Vriendelike Groete,
26 Driftsands

26 Driftsands
Jaendri M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaendri M
With spouse/partner

Dit was fantasties!

26 Driftsands sien ons beslis weer! Baie mooi plekkie, uitkyk op die see, stil en rustig. Beste vakansie ooit!

26 Driftsands's response

Dankie Jaendri.
Ons is so bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.

Vriendelike Groete
C en E

26 Driftsands
Andre J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
With spouse/partner

Baie gerieflik, sakpas en netjies.

Ons het ons tydperk by Driftstand terdeë geniet. Die woonstel is goed geleë, baie netjies, skoon en natuurlik prys is sakpas! Ons sal beslis weer gebruik maak van Driftsands!

26 Driftsands's response

André,

Dankie vir die resensie.
Julle was wonderlike gaste wat ons graag weer sal wil akkomodeer.

Groete

26 Driftsands
Trish R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trish R
Individual traveler

Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing met pragtige see-uitsig.

Baie netjiese woonstel. Goed toegerus. Reg teen die strand met pragtige see-uitsig. Lekker rustige omgewing. Inkopiesentrums en besienswaardighede lekker naby.

26 Driftsands's response

Trish baie dankie vir die terugvoer.

Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer eendag te kan ontvang.

Alles van die beste.

26 Driftsands
Sarita N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarita N
With spouse/partner

Netjies, skoon, bekosbare waarde vir geld. Naby die strand.

Rustige, baie netjiese plekkie met see-uitsig. Loopafstand van die strand en ook naby winkels en malls. Sal aanbeveel en weer daar vakansie hou. Vriendelike en behulpsame mense in woonstelblok.

26 Driftsands's response

Dankie Sarita.
Dit was n voorreg om jou en jou gesin te kon huisves.
Kom gerus weer.
C

26 Driftsands
Odile V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odile V
With spouse/partner

Relaxing, safe, clean and neat.

Friendly, professional reception. Lovely sea view. Clean and neat. Close tot the shopping centres. Central location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, veilig, netjies en skoon.

Baie vriendelike, professionele ontvangs. Lieflike see-uitsig. Skoon en netjies. Naby winkelsentrums. Sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

26 Driftsands's response

Dankie Odile.
Dit was n voorreg om julle te kon akkomodeer asook beter te leer ken.
Hoop 26 Driftsands sien julle weer.
Groete.

26 Driftsands
Hendrik P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik P

Dit was ongelooflik nice vir ons.

Baie dankie aan die mense wat ons bespreking gehanteer het, alles het seepglad verloop. Baie dankie aan Christine, ons gaan definitief weer kom kuier - 26 Driftsands is 'n baie oulike en netjiese woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Groot dankie ook aan Lynette by Driftsands wat so vriendelik en behulpsaam was regdeur ons verblyf, ons waardeer dit baie. Daar was genoeg om te doen deur die dag en alles wat mens nodig het soos vulstasies, winkelsentrums, apteke, restaurante ens. is net 'n klipgooi van 26 Driftsands af. Baie lekker wegbreek gewees, ons maak weer so!

26 Driftsands's response

Wow.
Dis nou alles wat ons graag wou hoor.
Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien.
Julle is ook welkom om julle familie en vriende te vertel.
Verder is dit ook die behoefte van ons hart om vir Lynette op hierdie platform te bedank. Sy is werklik 'n uitstaande Opsigter.

26 Driftsands
Francisco L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francisco L
With spouse/partner

Perfekte plekkie vir 'n wegbreek.

Die plekkie is baie netjies en gemaklik, met alles wat jy kan nodig hê. Die uitsig oor die see is fantasties en maklik om op die strand te kom. Hoop om gou weer daar te gaan draai vir 'n vakansie.

26 Driftsands's response

Baie dankie dat julle 26 Driftsands gekies het. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Julle is wonderlike gaste wat ons graag weer wil sien.

26 Driftsands
Lane H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lane H
With spouse/partner

26 Driftsands het ons verwagtinge oortref.

Ek skryf nooit resensies nie, maar die plek verdien 'n goeie resenseie. Ons het ongelooflike diens begin ontvang voor ons by 26 Driftsands gestop het. Christine het seker gemaak ons is veilig en ons word dadelik gehelp wanneer ons aankom by ons bestemming. Ons was verbaas met hoe ongelooflik net, mooi en goed toegerus die plekkie was, als wat mens nodig het is daar. Die ongelooflike uitsig is iets wat mens nie kan beskryf nie, nog nie eers gepraat van die maklike toegang tot die strand nie, wat net 'n paar meter weg is nie. Die plekkie is naby aan als wat mens nodig het en maak die vakansie net soveel meer gerieflik. Ons sal definitief terug wees by 26 Driftsands en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie Christine vir 'n ongelooflike eerfaring. Jy sal ons weer sien.

26 Driftsands's response

Baie baie dankie vir die wonderlike komplemente.
Ons streef werklik daarna om dit vir ons besoekers 'n aangename gebeurtenis te maak en is bly as dit aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.
Seënwense
Christine en Emmerentia

26 Driftsands
From R600
per night (sleeps 3)
From R600
per night (sleeps 3)
From R600
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 13:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Beach Road, 26 Driftsands, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnyi6J6WDL10k7izGPFXoMB0Y1UQnacEXF4JdH58wS8ZFPrd3bH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 3) 41 5 1 5 5 Beach Road 26 Driftsands, Doonside 4135 KwaZulu-Natal 0860 022 102 13:00-18:00 10:00 -30.071299781437 30.87456035582
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com