The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 28A Goue Myl | TravelGround
+36

28A Goue Myl

21 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 21 reviews for 28A Goue Myl
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
James V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James V

Baie netjiese plek, veilig en kan lekker afskakel en rustig wees.

Lekker visvangplek en rustige plek.

Tessa O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tessa O
Family with teenagers

Lovely home, relaxing stay.

We enjoyed it! They just mustn’t advertise a swimming pool, it was empty. Also the TVs didn’t work.

Tania L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania L

Lekker gerus.

Die huis is baie goed toegerus en gerieflik ingerig en ons het baie lekker geslaap. Toegang tor die rivier om vis te vang is beperk, maar eienaars het rivierfront goed ingerig vir kuier, boot en jet-ski. Dit was ongemaklik om aanhoudend die eienaar te skakel om die hek oop te maak.

Johan E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan E
Family with teenagers

Rustige omgewing.

Geen swembad, maar speletjieskamer kon darem die seuns besig hou. Goeie hengel-oord, maar geen ander doendinge vir groter tieners. Bestemming vir groter gesin wat hulself besig kan hou.

Sonet S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonet S

Baie gerieflike huis.

Baie gerieflike huis met alles wat jy benodig.

Russell L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Russell L

Peaceful, quiet and value for money.

It was a great getaway for 4 days. Value and I could just suggest that you redesign the stairs to be safer since the hospital is far away. The lapa has no light when it gets dark. We were still very happy with Yolandie's hospitality and personality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, stil en waardevol.

Dankie vir 'n lekker 4 dae se breek. Waardevol en kan net aanbeveel dat hulle miskien trappe redesign, want dis 'n groot veiligheidsprobleem en aangesien hospitaal baie ver is sal ek dit herdoen om meer gerieflik en veilig te maak. Lapa-area het geen beligting as die son sak. Maar baie tevrede met die plek en Yolandie se gasvryheid en persoonlikheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theresa M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa M
With spouse/partner

Nice and relaxing.

Goue Myl had everything that we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was lekker en onspannend.

Goue Myl het aan al ons behoeftes voldoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angelika M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelika M
With friends

Nice quiet weekend along the river.

It was very nice. The whole area was very quiet. The owners were very friendly. House was well equipped and neat. Will definitely go there again and recommend it. And the price was very good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustige naweek langs die rivier.

Dit was baie lekker rustig. Die hele gebied was baie rustig. Die eienaars was baie vriendelik. Huis was goed toegerus en netjies. Sal definitief weer soontoe gaan en dit aanbeveel. En die prys was baie goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Megan S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan S
Family with young children

Such a lovely place. Our family had fun fishing and relaxing.

We stayed for two nights. The kids enjoyed every single part of our stay. From the loft rooms, the swimming pool, the entertainment area, the fishing everything. Could not have asked for a better weekend.

Maggie N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie N
Family with young children

Baie gerieflik met 'n gevoel van tuis!

Die huis is baie goed ingerig en ons het so tuis gevoel asof dit ons eie huis is. Die huis het net bietjie instandhouding nodig om die plek op te skerp. Met die pooltafel en tafeltennis is dit ideaal vir 'n vakansie wat baie vermaak besorg. Dit was 'n baie lekker vakansie gewees en ons sal verseker weer daar gaan bly. Verder is dit bietjie sleg dat die braai huisie langs die rivier bietjie ver van die huis af is wat veroorsaak het dat ons net een keer daar gebraai het as gevolg van die ongerief, maar was 'n lekker stappie gewees heen en weer. Die oord is ook baie veilig en ons het so gemaklik gevoel daar dat ons elke aand vir 'n laat aand stappie kon gaan. Die toegang storie deur die hoofhek is bietjie van 'n probleem en sal goed wees as daar vooraf reëlings getref kan word hoe om toegang te bekom tot die oord voor aankoms om 'n gesukkel en onsekerheid te verhoed. Maar die geheel ervaring was baie lekker en word hoogs aanbeveel.

Eben K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben K
Family with young children

Baie lekker, baie gerieflik, baie bekostigbaar.

Baie gerieflik, en uitstekende waarde vir geld. Die feit dat die rivier basies op jou voorstoep is, skep 'n baie rustige atmosfeer. Ek sal volgende keer graag bietjie wil lyn natmaak. Die agent wat ons gehelp het, Yolande Esterhuizen, was super nice en vriendelik. Julle kan maar gerus vir 'n naweek weg, hier bespreek.

Latoya S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Latoya S
Family with young children

Asemrowende uitsig.

Baie mooi plek om te bly, als so mooi skoon en op hul plek. Sal volgende jaar weer daar gaan bly.

Giel G - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Giel G
Family with teenagers

Goed geleë vir Nampo.

Huis baie koud in die winter, slegs generator krag. Moet in die aand en vroegoggend uitgaan om aan en af tesit.. Moes lank wag vir warm water op ons eerste nag. Trappe na hoofslaapkamer baie styl op en sal nie geskik wees vir oumense nie. Huis is ruim en groot, goeie waarde vir geld.

De Wet B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Wet B
With friends

Baie netjies, goed toegerus en heerlik ontspannend.

Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Naas V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naas V

Baie lekker, sal aanbeveel.

Aangenaam verras met uitstekende akkommodasie. Bure vriendelik en ligging net reg.

Jaco V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco V
Family with young children

Enjoyed our stay very much.

DSTV signal was not working. Enough other activities to keep us occupied. Came to visit family. Will certainly be using same accommodation next year.

Sarie N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie N

Dit was awsome.

Die huis is groot en goed ingerig vir die hoeveelheid mense wat adverteer word. Die huis is skoon en het 'n bediende om skoon te maak. Die hoofslaapkamer is baie groot met eie badkamer, jy moet net steil trappe klim om daar te kom. Die res moet een badkamer deel. In 2 ander slaapkamers is daar 'n dubbelbed en in 'n ander groot kamer is daar 3 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die beddegoed en handdoeke is baie skoon. Dis baie veilig en het genoeg parkering vir paar voertuie. Op die rivier is daar 'n privaat plekkie om te braai en kuier. Daar is ook 'n privaat jetty. Daar is nie krag langs die rivier nie, so vat maar 'n ekstra liggie saam as jy in die aand wil braai. Daar is 'n launching site in die kompleks, so jy hoef nie eers ver te ry om jou boot te launch nie. Jy kan so ver in die rivier op ry as wat jy petrol het. In die dorp is daar 'n Shoprite wat bietjie crowded kan wees op einde van die maand. Die Spar is groot en 'n baie goeie opsie. Dis nou regtig waarde vir geld en 'n plek wat ek regtig kan aanbeveel vir enige iemand.

28A Goue Myl's response

Beste Sarie,

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
28A Goue Myl bestuur

28A Goue Myl
Axel H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Axel H

Fully equipped house that can accommodate around six people easily. More people would require sharing double beds.

See stars.

Ashley W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley W

Dit was fantasties.

Het die blyplek baie geniet. Goeie plek vir as jy met 'n groep onder een dak wil wees.

Wimmie V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimmie V

Gerieflik en skoon.

Baie lekker gebly. Geskik vir meer as een gesin.

28A Goue Myl's response

Beste Wimmie,

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ek is bly om te sien dat dit vir julle lekker was en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
28A Goue Myl bestuur

28A Goue Myl
M V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
M V
Family with young children

We really enjoyed the peace and space.

This is an excellent place to spend time as a family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die rustigheid en ruimte baie geniet.

Dis 'n uitstekende plek om as 'n gesin saam te kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

28A Goue Myl's response

Beste Mardine,

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
28A Goue Myl bestuur

28A Goue Myl
From R1 500
per night (sleeps 12)
From R1 500
per night (sleeps 12)
From R1 500
per night (sleeps 12)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 14:00
  • Address: 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36b88e84d458a40dff588aff7478a9cab15448529e43efe7b9fcc79f72b8ee4ded83e967f91fe1faf03721f88549f5e7fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (sleeps 12) 21 5 1 5 28A Goue Myl Orkneyvaal 2620 North West 0860 022 102 10:00-19:00 14:00 -26.98306 26.70648
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!