3 Brothers B&B
Review Summary
Priscilla S - Mar 2019
Overall score
Snoesige en netjiese plekkie.
3 Brothers B&B 's response
Good day Priscilla,
Thank you for the review. I am glad you enjoyed our place. We will definitely try to keep it up!
Kind Regards,
Maggie Gouws
3 Brothers B&B
Johanna G - Jun 2017
Overall score
Our friendly hostess, Maggie Gouws, and a lovely, peaceful and welcoming environment made our stay really enjoyable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons baie vriendelike gasvrou, Maggie Gouws, en 'n heerlike, rustige en amper huislike omgewing het ons verblyf uiters aangenaam gemaak.
Vriendelike en uiters professionele gasvrou, Maggie Gouws, het ons baie hartlik ontvang en ons is bederf met 'n baie gerieflike en stylvolle familie-eenheid waar ek en my ma gekuier het. Die aandetes wat ons ekstra bestel het, was regtig lekker en vullend. Ons ontbyte was net so lekker, warm en vars voorgesit deur Virginia. Ons het die TV baie gerieflik gevind, want ons kon lekker ontspan. Die hele gastehuis is netjies, gerieflik, die tuin is beslis ingerig vir somersdae se kuiers en die swembad sal seker baie benut word. Ons sal hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel, en beslis weer besoek in die toekoms. Dis naby die lughawe, en ook ander winkels as dit nodig sou wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
3 Brothers B&B 's response
Dankie Johanna!....dit was vir my 'n voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle te ontmoet en dit voel great om sulke positiewe tergvoer te kry!...hoop ons sien jul weer!! xx
Hercules M - Aug 2016
Overall score
Friendly, tidy, great hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, netheid, gasvryheid
Al die personeel was vreeslik netjies en baie vriendelik! Ontbyt was baie lekker gewees en die kok was baie vriendelik en professioneel. Sal 3 Brothers aanbeveel en weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 19 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Katy Avenue, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
- All ages welcome