Sandbaai  Accommodation at 30 Branderdraai | TravelGround
+21

30 Branderdraai

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 7 reviews for 30 Branderdraai
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.9/5
Petro L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Petro L
With friends

Dit is 'n heerlike kuierhuis met alles wat jy nodig het. Die sonsondergang is elke aand 'n skouspel!

Chris met wie ons alle reëlings getref het was ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Hy het onmiddellik aandag gegee aan alle versoeke en het stukkende items binne 'n dag vervang. Kommentaar oor die huis self: Sommige van die matrasse is nie meer goed nie. Wit/grys beddegoed sal 'n groot bonus wees en 'n ekstra gevoel van luuksheid gee.

30 Branderdraai's response

Baie dankie Petro. Ons waardeer jou kommentaar en veral jou insette wat ons kan help om 30 Branderdraai verder te verbeter. Ek sal jou kontak om meer besonderhede ten opsigte van die matrasse te kry sodat ons dit kan vervang. Vriendelike groete. Chris

30 Branderdraai
Hazel P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hazel P
With friends

Pragtige huis met 'n ongelooflike see-uitsig.

Awesome vakansiebestemming en die gasheer is 'n ongelooflike, hulpvaardige en vriendelike heer. Dankie Chris.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beautiful house with an amazing sea view.

Awesome holiday destination and the host is an amazing, helpful and kind gentleman. Thank you, Chris.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

30 Branderdraai's response

Thank you Hazel. It was an absolute pleasure hosting you and your friends. Thanks also for taking such good care of 30 Branderdraai. Looking forward to welcoming you back in future.
Kindest regards
Chris

30 Branderdraai
Charlene K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene K

Awesome place.

Was a lovely stay! Will go back.

30 Branderdraai's response

Baie dankie Charlene.
Bly dat julle die tydtjie by 30 Branderdraai geniet het en baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete,
Chris Keevy

30 Branderdraai
Susan W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susan W
With friends

Wonderlik!

Wat 'n wonderlike plekkie! Ongelooflike, mooi uitsig oor die see. Kombuis het alles wat mens nodig kan hê, groot yskas en groot vrieskas. Daar is paar klein goedjies wat ek altyd gebruik om 'n plek te evalueer: Ordentlike grootte van wynglase en koffiebekers is perfek! Blokkies vir skottelgoedwasmasjien = tick! Seep vir handewas by al die wasbakke in badkamers= tick! Daar was tee, koffie en melk en die eienaars het die selfs die mooiste vars inkalelies daar gesit en sjokolade vir ons gelos! Sal definitief weer daar bly!

30 Branderdraai's response

Beste Susan,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit motiveer mens om nog beter te doen.

Ons sien uit na jou volgende besoek - ons sal ons bes doen om jou stoutste verwagtinge te oortref.

Groete
Chris Keevy

30 Branderdraai
Liesl B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liesl B

Vanaf bespreking tot uitklok een onvergeetlike ervaring!

Pragtige see-uitsig en ligging met heerlike kuierstoep. Huis was baie netjies en skoon met tot blomme op die tafel om ons te verwelkom. Bespreking was uitstekend hanteer met fantastiese kliëntediens. Sal dit beslis weer bespreek in die toekoms.

30 Branderdraai's response

Baie dankie Liesl. Jou kommentaar word baie waardeer en motiveer ons om nog beter te doen. Ons sien daarna uit om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete van 30 Branderdraai.
Chris

30 Branderdraai
Tselane T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tselane T
Family with teenagers

Amazing.

The view from the lounge is breathtaking. The establishment has all the necessary crockery and more. One really just needs to bring food and nothing else. The host was absolutely delightful.

30 Branderdraai's response

Dear Tselane,

Thank you so much. It was an absolute pleasure to host you and your family for the weekend. We appreciate your comments and are looking forward to your next visit.

Regards,
30 Branderdraai

30 Branderdraai
Marista W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marista W
Family with teenagers

Stil en rustig.

Ons het die naweek baie geniet. Goed toegerus en heerlike familietyd met ons hartsmense geniet.

30 Branderdraai's response

Baie dankie Marista, bly julle het die naweek geniet. Terselfdertyd ook baie dankie dat julle 30 Branderddraai so mooi opgepas het, ons sien daarna uit om julle weer een of ander tyd terug te verwelkom.

30 Branderdraai
was R3 000
From R2 250
per night (sleeps 10)
was R3 000
From R2 250
per night (sleeps 10)
was R3 000
From R2 250
per night (sleeps 10)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 30 Branderdraai Street , Sandbaai , Hermanus , 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce9eb45cd514e2ba8c62b7478037e4dac0a0fc705c8d12484f0546e05e3f99f30e57ab9057ea04fe6e456775dcff8d0b93e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 000, now From R2 250  per night (sleeps 10) 7 5 1 5 30 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.420923 19.184795
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com