The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 35 on First | TravelGround
+8

35 on First

40 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 40 reviews for 35 on First
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Hein S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hein S
Individual traveler

Prakties, skoon en stil.

Alles wat jy nodig het as jy net slaapplek benodig. Geen ontbyt nie, maar dis sentraal geleë en binne stapafstand van eetplekke. Beddegoed is skoon, ontvangs is vriendelik en mens kan staatmaak op 'n stil nagrus. Veilige parkeerplek beskikbaar op perseel. Prys is heel billik.

35 on First's response

Baie dankie, bly jy was tevrede.

35 on First
Johanna S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johanna S

Baie vriendelik en help graag met vrae; baie netjies en skoon.

Skoon en baie netjies. Het baie tuis gevoel en almal was baie vriendelik.

Muneeb A - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Muneeb A
With friends

Had a wonderful and peaceful stay.

The location is very nice, had privacy felt very secure and just basically enjoyed my stay.

Jenny B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jenny B
With spouse/partner

Klein maar gerieflik.

Kamer is klein. Nie sitplek om koffie te geniet nie.

Norman C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman C
With spouse/partner

A wonderful stay. A really true home from home.

Nice neat place and friendly people. Hanlie is a wonderful hostess. Well stay there there again next time.

Kobus J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus J
Individual traveler

It was a bit different for me staying with others in their house.

Although the room was clean and tidy, I didn't realize it was inside the house. Most guest houses usually have an outside door. The coffee and rusks (sorry I ate all the rusks) were welcome. Breakfast cereals were also available. The other thing the modern traveler needs is free WiFi and you might think to add something like that.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was bietjie anders vir my om saam met mense in hulle huis te bly.

Alhoewel die kamer skoon en netjies was, het ek nie besef dat dit binne die huis was nie. Meeste gastehuise het gewoonlik 'n buitedeur. Die koffie en beskuit (jammer dat ek al die beskuit opgeëet het) was welkom gewees. Daar was ook ontbytgraan beskikbaar. Die ander ding wat die moderne reisiger nodig het is gratis WiFi en miskien kan julle dink om so iets by te sit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Albertus C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Albertus C
Family with teenagers

Was daar vir besigheid.

Besoek aan Universiteit van Wes-Kaap.

Mariana B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana B
With spouse/partner

Dit voel soos om by jou eie huis te wees.

Dit was my derde keer en ek hoop om nog baie daar tuis te gaan.

Lucinda C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucinda C
With friends

Baie gemaklik vir veral vrouens op sakereise wat net oorslaapplekkie soek.

Dit is lekker sentraal, Hanlie is vriendelik en doen baie moeite met haar gaste. Ek sou dit beslis aanbeveel vir veral vroue wat vinnig 'n sakereis doen en net gemak soek om oor te slaap ens.

Mariana B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana B
Individual traveler

Net die beste, ek sal my reisplanne verander om daar te kan bly.

Dit was my tweede keer en ek het net lof vir Hanlie omdat sy haar gaste so tuis laat voel en akkommoderend is. Dis knus, skoon en veilig.

Cornelius R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius R
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs wat voel soos jou huis weg van jou eie huis.

Skoon, netjiese en veilige akkommodasie. Gasvrou het ons welkom laat voel. Sal enige tyd weer hier kom bly. Goeie waarde vir geld.

Shivone H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shivone H
Family with teenagers

Would definitely stay there again.

Was awesome. Will definitely stay there again in future.

Thea-marie T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thea-marie T
With spouse/partner

Goeie verblyf.

Eienaars vriendelik en gasvry. Ligging naby al ons besoek punte gewees. Baie rustige veilige area.

Theresa D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa D
With spouse/partner

Huis by die huis.

Skoon, netjies baie vriendelik en professioneel ontvang.

Angeli C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angeli C
With spouse/partner

Good sleepover place for business. All you need is available. Friendly helpful hosts.

Clean comfortable sleepover for business purposes. Friendly hosts. All you need is available.

Fazlyn B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fazlyn B
With spouse/partner

Hospitable, neat and very accommodating.

I had a wonderful stay, the host was very accommodating, friendly and professional, I would definitely recommend 35 on First to other people.

Elda B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elda B
With spouse/partner

Sufficient for our needs.

Had a nice sleep and had everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoende vir ons behoeftes.

Baie lekker geslaap met alles wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Linda C
With spouse/partner

If you want to sleep over a night to visit loved ones in the hospital or after a rugby match, it's alright. Vehicle safe.

Fees were very reasonable. Please mention that it is a room and bathroom in the person's house. This changes the setup. We were pleased with the accommodation, hospitality, spoilage with coffee, rusks and porridge available in our room. Also a TV and fridge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Indien jy 'n nag wil oorslaap om geliefdes te besoek in die hospitaal of na 'n rugbywedstryd, is dit in orde. Voertuig veilig.

Fooie was baie billik. Noem asb. dat dit 'n kamer en badkamer is in die persoon se huis. Dit verander die opset. Ons was tevrede met die verblyf, gasvryheid, bederf met koffie, beskuit en pap beskikbaar in ons kamer. Ook 'n TV en yskas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fanie O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie O
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs deur eienaar. Baie netjiese en skoon plek. Het 'n rustige nagrus beleef.

Pieter N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter N
On business

'n Fantastiese gasvrou, no frills, plain, effektief.

Vinnig geboek. Gasvryheid op sy beste. Gou geslaap en vroeg op, geen probleem.

Claudelle J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudelle J
With friends

Uitstekend.

Om hier te bly was 'n voorreg en regtig baie lekker. Huislike atmosfeer en baie vriendelike tannie. Ek persoonlik sal elke keer as ons moet reis weer by haar gaan slaap. Vir beter diens en vriendelikheid kon ons nie vra nie.

Courtney S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Courtney S
With friends

Baie lekker.

Eienaar was baie gaaf en behulpsaam.

35 on First's response

Baie dankie, was baie lekker om julle hier te he. Lekker gaste.

35 on First
Ester V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ester V
Individual traveler

Very quiet area, suitable for students.

I really enjoyed my stay.

Jolindie G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolindie G
With spouse/partner

Ongelooflike vriendelike diens en die gevoel van huistoe kom.

Dit was werklik 'n baie gemaklike en heerlike verblyf. Die veiligheid is knap en die diens vriendelik. Dit was altyd skoon en netjies. Ideaal vir as jy graag wil die area wil verken. Die omgee en gesels was ook oorvloedig!

35 on First's response

Baie, baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang! Wens julle kon langer bly en dat daar volgende keer minder wind in die Kaap is sodat julle op Tafelberg kan uitgaan.

35 on First
Jenneffer J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenneffer J

Breathtaking

It is very quiet. When we arrived we felt at home. Hanlie was very friendly and everything was neat. Definitely good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Dit is baie stil en rustig. Met ons aankoms het ons tuis gevoel. Hanlie was baie vriendelik en als is netjies. Beslis die moeite werd vir jou geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ina V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina V
With spouse/partner

Basic and affordable overnight accommodation with loads of hospitable service.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Basiese en bekostigbare oornagfasiliteit met baie gasvrye diens.

Sien gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jo-anne W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-anne W
With spouse/partner

Waarde vir geld!

Netjiese en veilige verblyf met al die basiese benodigdhede. Hartlike verwelkoming laat mens baie tuis voel.

Betsie D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie D
With spouse/partner

Absoluut heerlik!

Alles is huislik, netjies en gemaklik. Mens word hartlik en warm verwelkom, en voel onmiddellik tuis. Heerlike beskuit en koffie in die kamer en die beddens wat so pragtig opgemaak en gereed vir "inklouter" is maak dit sommer ekstra lekker om daar in te boek.

Desere B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desere B
Family with teenagers

The best value for money, friendly accommodation.

My husband and son stayed here when my son had to wrestle in Belville. Centrally located. Friendly service. My son (15) gave me feedback saying that it is the best guetshouse ever! Thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste waarde vir geld, vriendelike verblyf.

My man en seun het hier tuis gegaan terwyl my seun in Belville gestoei het. Sentraal geleë. Vriendelike diens. My seun (15) het terugvoer gegee dat dit die beste gastehuis ooit was! Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian M
With spouse/partner

Very comfortable, ideally located accommodation.

Hanlie made us feel at home. The room was neat and clean at a fair price. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike, ideaal geleë verblyf.

Hanlie het ons baie tuis laat voel. Die kamer was netjies en skoon en baie billik geprys. Hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With spouse/partner

Exceptional reception.

What a wonderful place to stay at. Reception was incredible. Can really recommend it to anyone. Thanks a lot. Parking was very safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike ontvangs.

Wat 'n wonderlike plek om te bly. Ontvangs was ongelooflik. Kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Baie baie dankie. Parkeerplek is baie veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maggie B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie B
On business

Homely and functional.

Very clean and homely. Private and friendly. Close to Tygerberg and other hospitals.

35 on First's response

Baie dankie, dit beteken vir my baie, sal julle graag weer wil ontvang.
Groete
Hanlie

35 on First
Letitia S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Letitia S
With spouse/partner

Dit was rustig en onspannend.

Ek en my man het ons wittebrood aand daar spandeer, na 'n lang dag se moegheid is dit net die regte plek om te gaan ontspan.

Erika G - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika G
With spouse/partner

Everything we needed.

We had such a nice stay. Peaceful and safe. Hanlie was a very good hostess. We had everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gebly. Rustig en veilig. Hanlie was 'n baie goeie gasvrou. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Irene B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Irene B
With spouse/partner

Excellent.

The landlady was extremely nice and polite. She made us feel very welcome. Service was outstanding. Will always go back.

Tracy W - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy W
With spouse/partner

Vriendelike diens.

Die eienaar is baie vriendelik en het ons goed verwelkom. Dis soos om vir familie te kuier. Die verblyf is 'n kamer in hul huis, maar dit is privaat afgebaken. Ek sal beslis weer terugkom.

Berinda B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berinda B
Individual traveler

Perfekte ligging vir my, vriendelike en behulpsame gasvrou.

Ekonomies en alles wat ek in 'n oornag gesoek het.

Lorraine O - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Lorraine O
With spouse/partner

Vriendelike en gasvrye verblyf.

Baie goeie ervaring en baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Frikkie E - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie E
With spouse/partner

Baie gerieflik. Naby die hospitaal.

Die plek het alles wat ons wou hê. Ons sal weer van die plek gebruik maak as ons dit nodig sal kry.

Karin R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin R
Family with teenagers

Baie vriendelik en aangenaam.

Ek het soos 'n vriendin in die huis gevoel. Die diens was puik en die mense was baie behulpsaam en vriendelik. Dit was werklik baie aangenaam om daar tuis te gaan.

From R380
per night (sleeps 2)
From R380
per night (sleeps 2)
From R380
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 16:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 35 First Avenue, Boston, Bellville, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ZDc0NDMxLTYwZGItNDEzZC1hNTY0LTQwNjRhNTY3ZDVkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R380  per night (sleeps 2) 40 5 1 5 35 First Avenue Boston 7530 Western Cape 0860 022 102 16:00-19:00 10:00 -33.90077 18.61851
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!