The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 3714 @Ribbok | TravelGround
+59

3714 @Ribbok

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for 3714 @Ribbok
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Elisa R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisa R
With friends

Absolutely beautiful place and great value for money.

Very clean and the owner was amazing only one text away. We enjoyed our stay.

Gideon C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon C
With friends

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, dis regtig 'n baie lekker bly huis. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Daar is net een probleem - 'n mens wil nie huis toe gaan nie, jy wil vir altyd bly. Kan nie wag om terug te gaan nie. Ek mis al klaar die diere wat elke dag kom groet.

Pieter L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter L
On business

Was fantasties!

Heerlik gekuier in 'n beaonderse stukkie natuur, heelwat wild gesien. Die verblyf is besonders nuut en netjies! Aircon en swembad was 'n welkome lafenis! Baie netjies en goed georganiseerd. Sal dit aanbeveel vir enige ander gaste! Baie dankie, sal bealis weer gebruik maak van die oulike plekkie!

Corne D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne D
With spouse/partner

Ons is mal oor die bos en die het ons so reg geplaas waar ons dit geniet.

Een voorstel sal wees, kry ‘n gasplaat of stoof vir die tye wat daar nie krag is nie. As jou dag sonder koffie begin gaan dit maar moeilik.

3714 @Ribbok's response

Baie dankie Corne, ons sal nota maak van die aanbeveling. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.

3714 @Ribbok
Krynauw W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Krynauw W
Family with teenagers

Aangenaam verras gewees.

Die plek was baie netjies binne, voldoen aan al die vereistes. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van die huis gebruik maak.

Johan V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

Uitstekend

Baie mooi en skoon.

was R1 400
From R910
per night (sleeps 6)
was R1 400
From R910
per night (sleeps 6)
was R1 400
From R910
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3714 Ribbok Avenue, Marloth Park, 1042, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51571069a5ce5d6a02502247dbaf703a60f9d87d2907e243a8da4dea3630f37c440f72c7117edb2c72395981ba8bd236f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, now From R910  per night (sleeps 6) 6 5 1 5 3714 Ribbok Avenue Marloth Park 1042 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.347552719607 31.802736093254
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!