The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 394 on Emus | TravelGround
+14

394 on Emus

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 12 reviews for 394 on Emus
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Keabetswe K - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keabetswe K
Individual traveler

Excellent.

I booked here for one night and I must say the place is beautiful, clean and cozy. It's close to shops and the area is nice and quiet. Thanks.

394 on Emus 's response

Thank you for the kind words.
Please do visit again.

394 on Emus
Marieta M - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta M
With spouse/partner

Netjies en gerusstellend.

Oornaggeriewe baie goed en netjies en maklik om te kry.

394 on Emus 's response

Baie dankie vir die mooi resensie.
Kom kuier asb weer!

394 on Emus
Riehan J - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riehan J
With spouse/partner

Pynlik skoon en netjies. Wat 'n wonderlike plekkie!

Waarde vir geld soos min ander plekke.

Christa D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa D
With spouse/partner

Lekker gebly.

Beskuitjies vir die oggend sou baie lekker gewees het en wat ook 'n verskil kan maak is seep en sjampoe wat beskikbaar gestel kan word aan gaste. Dit is 'n skoon en netjiese plekkie en ons het lekker oorgeslaap.

394 on Emus 's response

Baie dankie vir jou resensie.
Om kostes vir die oornag gas so laag as moontlik en mededingend te hou, het ek dit met oorleg besluit om nie ekstras aan te bied nie. My gaste bring gewoonlik hul eie persoonlike shampoo en ontbyt.

394 on Emus
Marnus B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus B
With spouse/partner

Skoon netjiese blyplek.

Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik sal enige tyd enige iemand aanbeveel om daar te slaap. Baie lekker plek.

394 on Emus 's response

Baie dankie marnus vir die mooi woorde.
Kom kuier asb gou weer!

394 on Emus
Annika D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annika D
With spouse/partner

Baie lekker, skoon en netjies.

Plekkie was baie mooi skoon en netjies, kliëntediens was puik.

394 on Emus 's response

Baie dankie Annika
Kom kuier asb weer.

394 on Emus
Eurika V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eurika V
With spouse/partner

Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese verblyf in 'n veilige area.

Die gasvrou was vriendelik en gasvry. Akkommodasie was skoon en netjies en het aan al die vereistes voldoen vir een aand se oorslaap.

394 on Emus 's response

Baie dankie Eurika.
Dit is maklik om gasvry te wees met oulike en vriendelike gaste soos julle.

394 on Emus
Lara S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara S

Fantastiese plek! Uitstekend geleë. Baie vriendelike diens.

Baie mooi skoon gewees. Baie mooi area. Naby aan alles wat jy nodig sou kry.

394 on Emus 's response

Baie dankie vir die algehele goeie gradering. Ek sal graag wil verbeter op die veiligheid wat jy as 2 gegradeer het. Deel asb met my jou ondervinding wat jou onveilig laat voel het.
Ek is definitief salig onbewus van veiligheidsprobleem met al my kameras, Elektriese heining, sensors, alarms ens.

394 on Emus
Martie D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martie D
With spouse/partner

Veilig en skoon. Rustige woonbuurt. Vriendelike gasvrou en gasheer.

Yskas se kompressor en air freshener het erg geraas en ons nagrus versteur. Eerste maal wat ons opdrag kry op skrif om eie skottelgoed te was.

394 on Emus 's response

Ek is regtig jammer jy het nie die vrymoedigheid gehad om die probleem direk met my op te neem nie aangesien ek 10 meter ver en beskikbaar was vir hulp.
Die yskas se kompressor is hoorbaar maar verseker nie foutief nie. As dit steurend was kon dit afgeskakel geword het.
Die air freshener is daar om vars reuk te verskaf en is binne bereik en kon dus ook net afgeskakel gewees het.
Skottelgoedwas is ń basiese opvoedingsbeleid. Dis ń selfdiens eenheid en dus die gas se eie verantwoordelikheid om dit netjies te los.
Ek is baie jammer jy was nie tevrede met my eenheid nie en hoop jy vind die perfekte eenheid in die toekoms.

394 on Emus
Hannes C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes C
On business

Gemaklik, gerieflik, produktief.

Gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend. Baie skoon, netjies en alles wat nodig is.

Theresa J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theresa J
With spouse/partner

Baie netjies met vriendelike gasvrou.

Alles was puik. Sal definitief aanbeveel.

Marlize K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlize K
With spouse/partner

Dis baie netjies en modern.

Ons is vriendelik verwelkom en het tuis gevoel. Die woonstel is baie netjies en modern gedoen.

394 on Emus 's response

Baie dankie vir die mooi resensie Marlize.
Ek hoop om julle gou weer te sien by 394OnEmus.

394 on Emus
From
R550
per night (sleeps 2)
From
From R550
per night (sleeps 2)
From
R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 394 Emus Erasmus Avenue, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ef51274edaafca8aa34f485d0b41b9ebe41c2ef341b5f7bda07dce0b7744103b9f67181fd28fe0312007726e466d64742aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night (sleeps 2) 12 5 1 5 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.817587589375 28.252292491609
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!