The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 4 Summer Place | TravelGround
+27

4 Summer Place

28 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 28 reviews for 4 Summer Place
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Daniëlla D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniëlla D
Family with young children

Rustig, heerlik en niemand het gehuil nie.

Was wonderlik en lekker.

Michelle P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle P
Family with young children

We enjoyed our vacation.

As a family we enjoyed our vacation. It is all one could expect and would recommend Summer Place to anyone for a planned vacation.

Clinton N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clinton N
With spouse/partner

It was an awesome stay and I will be staying there again.

On arrival, the place was clean and neat. The pool is awesome and the braai area is great. Definitely worth it.

4 Summer Place's response

Thank you so much for the great review, Clinton. Looking forward to your next booking!
Kind Regards,
Michelle

4 Summer Place
Charlotte V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte V
Family with teenagers

The accommodation was very safe and peaceful, will recommend to others.

4 Summer Place was one of my favourite places to go to on holiday and will go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was baie veilig en rustig en sal dit aanbeveel aan ander.

4 Summer Place was een van my beste plekkies wat ek al met vakansie gegaan het en sal weer daar gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4 Summer Place's response

Goeeidag Charlotte,

Vreeslik baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet en sien baie uit om weer van julle te hoor.

Vriendelike Groete,
Michelle

4 Summer Place
Vanssa S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanssa S
Family with young children

Dié huisie by die see is die ideale plek vir ‘n gesin met jong kinders.

Die eenheid is ruim en netjies, dit is baie naby aan die strand geleë en ook baie baby aan winkels so dit is nie nodig om in jou kar te klim om êrens te ry nie.

4 Summer Place's response

Baie dankie Vanessa. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om sommer gou gou weer van julle te hoor.

Groete,
Michelle

4 Summer Place
Bernadette S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadette S

Very nice and comfortable.

The unit is well-equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en gerieflik.

Baie goeie uitgeruste eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4 Summer Place's response

Dankie Bernadette. Dit maak my hart bly om te hoor julle het lekker gebly.

4 Summer Place
Shobana S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shobana S
Family with young children

Beautiful place.

What a pleasure to stay in a place that is both kid- and wheelchair friendly. Wish I could have stayed longer. Will definitely be back.

4 Summer Place's response

Thank you Shobana, it was an absolute pleasure accommodating you! Looking forward to your next visit.

Kind Regards,
Michelle
Owner
4 Summer Place

4 Summer Place
Piet B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Piet B

Ons het dit baie geniet, maar geen see-uitsig.

Buiten die feit dat ons dit geniet het, het die grondvloer geen see-uitsig nie. Dit het gereën die hele naweek, so ons wou braai, maar kon glad nie die braai-area gebruik nie, want dit het geen afdakke nie en jy word nie toegelaat om op die veranda te braai nie.

Manie H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie H
With spouse/partner

Rustig en veilig.

Ons gaan al sedert 1984 tuis by Summer Place en sedert ons eerste besoek kan ek net se dat nou in 2018 daar nog dieselfde indien nie beter standaard wat geboue en gronde betref, gehandhaaf word!

Arno J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno J
With spouse/partner

Enjoyed the ocean and accommodation very nice.

Very neat and comfortable to stay at. Close to everything and safe. Close to a nice beach and seeing boats launch. Affordable. Will come again next year.

4 Summer Place's response

Awesome, vaie dankie Arno. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Michelle

4 Summer Place
Coenie P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Coenie P
Family with young children

Gerieflike, bekostigbare verblyf nabygeleë aan alles op die Suid-Kus.

Sien sterre.

Nastassja B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nastassja B
Family with young children

Wonderlik en so "at home'-gevoel.

Die eienaar het wonderlike diens gelewer. Die eienaar het ons so gerus gestel om te gaan op vakansie en die plek was pragtig en skoon, alles en meer was in die plekkie om die vakansie te geniet en kombuis het alles waaraan ek kon dink om te gebruik vir kosmaak, en tot 'n strykyster was in die plekkie. Wonderlike vakansie gehad en sal definitief 4 Summer Place aanbeveel.

4 Summer Place's response

Beste Nastassja,

Baie dankie vir die ongelooflike gawe terugvoer. Dit is so lonend om te weet julle het julle tyd by die eenheid geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Groete,
Michelle

4 Summer Place
Gerhard P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard P
Family with young children

Lekker naby die strand.

Die eenheid is lekker naby die strand geleë en is ideaal vir 'n gesin.

Nancy B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nancy B

Lekker rustige plekkie en heerlik by die see.

Hierdie plek is heerlik by die see en dis wonderlik om die see te hoor van jou kamer af. Die woning is baie netjies onderhou en dis heerlik om 'n parkeerplek net voor die deur te hê. Die woning is van alles voorsien en dis heerlik om 2 badkamers te he alhoewel die een badkamer se koue kraan nie baie goed wil werk nie. Maar anders is dit 'n goeie woning om in te verbly. Die winkels is baie naby, loopafstand eintlik. Dis jammer dat dit in die aande gereën het en daardeur kon ons nie baie doen in die aande nie. Ons sal hierdie woning aanbeveel aan ander mense.

4 Summer Place's response

Beste Nancy,

Baie dankie vir 'n pragtige resensie. Ek is so bly julle het julle tyd geniet, en dankie vir die terugvoer. Die kraan was toe sommer onmiddelik reg gemaak sodat ons volgende gaste nie probleme het nie.

Hoop julle het veilig terug gereis en ek sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Vriendelike Groete,
Michelle

4 Summer Place
Hugo V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo V
With spouse/partner

Baie lekker.

Ek sal verseker weer daar gaan inboek, wat 'n awesome plek.

Franz W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franz W
With friends

Very nice place.

Very nice place, will go there again.

Lunette S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lunette S
Family with young children

Awesome!

We had the most amazing time here. Everything is so close to each other. The beach is literally 20 feet from you. Swimming pool was nice and clean. Garden was well taken care of. The flat was nice and tidy and everything was clean and in place. When you sit outside you can overlook the playground and the braai area, which is perfect to keep a look out for the little ones. I would definitely recommend this place to friends and family and we will most certainly visit again. Thank you, Michelle.

4 Summer Place's response

I am so happy to hear that you enjoyed your stay, Lunette! Looking forward to hearing from you again.

4 Summer Place
Liezel B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel B
Family with young children

It was amazing!

It was so enjoyable, clean and very safe. The guard does the rounds on the hour. Very close to the beach. It was so nice and we would definitely visit again. Michelle was very professional and helpful with everything. Shops, mall and doctors right across the road! Margate's main beach is a 15 - 20 minute drive away! Was really amazing!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was amazing!

Dit was baie lekker, skoon en baie veilig. Wag doen elke uur in die aand 'n ronde om die kompleks. Baie na aan strand. Was net baie lekker vir ons en sal definitief weer besoek. Michelle was baie professioneel en behulpsaam met alles. Winkels, Mall en dokters reg oorkant die pad! Margate hoof strand so 15 - 20 min se ry! Was regtig amazing!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4 Summer Place's response

Liezel,
Ek is so bly julle het dit so baie geniet! Dit is vir ons so 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer!
Vriendelike Groete,
Michelle

4 Summer Place
Sean H - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Sean H
With spouse/partner

It was okay.

It's clean and neat. The sliding door couldn't lock, which is a problem. The DStv bouquet is not adequate and this was not relayed correctly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was okay.

Die plek was skoon en netjies. Die skuifdeur kon nie sluit nie wat 'n probleem is. DStv-pakkette was nie voldoende nie en was nie goed oorgedra nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

4 Summer Place's response

Sean,

Baie dankie vir jou eerlike terugvoering. Ons sal onmiddellik werk maak daarvan.
Vriendelike Groete,
4 Summer Place

4 Summer Place
Rika P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika P
Family with teenagers

Dit is 'n baie rustige en netjiese plek.

Het ook baie veilig gevoel. Sou graag vanaf stoep na see sit e-pos stuur.

Cornelia D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia D
Family with teenagers

Vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie dat julle ons gehuisves het. Ons het die verblyf geniet. Julle het uit jul pad gegaan om ons navrae te beantwoord en aanbevelings te doen. Die veiligheidswag het ook gemoedsrus gebied.

Adele P - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele P
Family with young children

Die ervaring was fantasties.

Die eenheid was baie netjies en goed toegerus met die nodige gereedskap. Die kinders het die speel area en swembad baie geniet. Die kompleks is baie veilig vir klein kinders en sal verseker weer gaan.

Edith J - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Edith J
With spouse/partner

Gemaklik, maar nie asemrowend.

Ongelukkig geen handdoeke in verblyfplek waaroor ons nie ingelig is nie. Ook geen spoor van 'n stukkie seep of opwasmiddel wat mens sou verwag om in selfsorgeenheid te kry nie. Skoonmaakdienste het laat Vrydagmiddag vir ons 2 bruin gehaakte, gevlekte handdoeke gebring om te gebruik vir stort na ons reis na Shelly Beach. TV het ook baie min kanale om van te kies. Gordyne in kamers was na my mening ook maar baie effens.

4 Summer Place's response

Beste Edith,

Baie dankie, ons waardeur jou eerlike terugvoer vreeslik baie. Ek is vreeslik jammer dat julle ervaring nie so aangenaam soos al ons ander gaste se kuiers was nie. Ons probeer om elke gas gemaklik te laat voel en voel ook dat ons eenheid wel as "selfsorg" geadverteer word daarom sit ons nie seepies en handdoeke in die eenheid soos gastehuise en hotelle dit sou doen nie. Alhoewel ons so ver van die eenheid is het ons 'n uitstekende span wat daardie kant ook die beste doen om dit vir ons gaste gemaklik en aangenaam te maak en ek is bitter jammer dat julle so 'n slegte ervaring gehad het.

Vriendelike Groete,
Michelle Jacobs

4 Summer Place
Martin L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martin L
Family with young children

Baie, baie lekker rustig en die plekkie is baie netjies en skoon.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Kan beslis aanbeveel dat daarvan gebruik gemaak word. Skoon, netjiese behuising en die tuine word ook pragtig in stand gehou. Sal in die toekoms weer gebruik maak van die eenheid. Nog 'n pluspunt is dat dit loopafstand na die strand en winkelsentrums is.

Maritha D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritha D
Family with young children

Ons het dit regtig geniet. Alles wat nodig is, is in die woonstel. Gerieflik en naby al die plekke wat saak maak.

Sal dit aanbeveel, veral ook vir gesinne met klein kinders. Grasperk, klimraam en braaiplekke voor die woonstel.

Naomi V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi V
Family with young children

Super lekker gewees!

Fantastiese plekkie. Oop en netjies. Kinders het dit geniet en dis 'n huis weg van die huis.

Magda H - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda H
With spouse/partner

Uitstekend.

Definitief waarde vir jou geld. Het die verblyf vreeslik geniet en sal graag weer van die akkommodasie wil gebruik maak. Het veilig gevoel en was so beïndruk met hoe die woonstel toegerus is. Daar is selfs kerse voorsien wat ons tydens beurtkrag kon gebruik. Het baie meer gekry as waarop ons gehoop het.

Gracie H - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gracie H
Individual traveler

Baie rustig.

Het dit baie veilig gevind en veilig gevoel.

was R750
From R675
per night (sleeps 6)
was R750
From R675
per night (sleeps 6)
was R750
From R675
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 1128 Albert Meyer Drive, Summer Place, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MjUzOTc1LTNhMmEtNDZiNi05MWJhLWZiMDFhM2ZiMGI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, now From R675  per night (sleeps 6) 28 5 1 5 1128 Albert Meyer Drive Summer Place 4265 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 09:00 -30.807321132489 30.411798420832
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!