The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 40 on Aspen | TravelGround
+37

40 on Aspen

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for 40 on Aspen
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Jean-ray S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-ray S
With spouse/partner

Great, so lekker gewees en dit baie geniet!

Die plek is skoon, mooi en modern! Sal dit beslis aanbeveel vir almal!

Gerhard D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D
With spouse/partner

Baie lekker en goeie omgewing.

Goeie mense en puik diens. Sal beslis weer daar bly.

Chantelle B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle B
With spouse/partner

Dit is skoon, netjies en baie mooi uiteengesit.

Dit was presies soos per die foto's. Besonders anders. Dit is baie stil en in ‘n veilige area. Kon niks vind om oor te kla nie en sal beslis weer daar oornag.

Kelebogile K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kelebogile K
With spouse/partner

An amazing stay.

Had everything we needed in the room. Room was nice and clean.

Braam V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Braam V
With spouse/partner

Was ongelooflik lekker. Sal enige tyd weer daar kuier.

Ek sal die kamer bietjie omruil geld gewys, verder is dit die beste plek om heen te gaan as jy in 'n gastehuis sal wou bly!

Braam V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam V
With spouse/partner

Onbeskryflik lekker.

Dien was regtig goed. Julle het regtig mooi na als gekyk en my behoeftes eerste gesit. Sal gerus julle voorstel en gebruik.

Ben K - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben K
With spouse/partner

Absoluut uitstekend.

Buiten dat 40 on Aspen uitstekende waarde vir geld bied is dit 'n pragtige, rustige plek met die interessantste dekor, pragtige tuin en sommer baie ekstras om jou verblyf daar gerieflik te maak. Vir Augustine is niks te veel moeite nie en sy diens is uitstekend. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

Melinda V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melinda V
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs. Kamer super netjies. Rustige omgewing.

Al wat nodig is is ’n spieël of spieëlkas om grimering en hare by te doen.

From R790
R790 R514
per night (sleeps 2)
From R790
R790 R514
per night (sleeps 2)
From R790
R790 R514
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 40 Aspen Crescent, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c876cd9ec7c65bc31f81b1a170c7536e42d48c42659b429320747271aeaeb4dd473bcb5b6444aef64624dc8ac4e06dd1fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790, now From R514  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 40 Aspen Crescent Zwartkop x4 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-22:00 11:00 -25.863381511669 28.179961
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!