The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 420 on Cape | TravelGround
+26

420 on Cape

Review Summary

4.9 out of 5from 6 reviews for 420 on Cape
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Shamal Z - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shamal Z
Family with young children

Heerlik!

Naby winkels. Lekker stil area!

420 on Cape's response

Baie dankie dat julle by ons kom bly het, ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die mooi woorde, ons sien uit om julle weer te ontvang. Julle het ons plek netjies gelos.
Bly veilig.

420 on Cape
Yolandi P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi P
With spouse/partner

Baie vriendelik en pragtige kamers!

Christelle was ongelooflik behulpsaam en vriendelik mens voel dadelik tuis.

420 on Cape's response

Baie dankie,
Was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groente
Christelle Slabbert
420 on Cape, Port Elizabeth

420 on Cape
J V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J V
With spouse/partner

On holiday.

Good people and a beautiful place to stay and they help you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Op vakansie.

Daar is baie goeie mense en ’n mooi plek om te bly en hulle hulp is baie goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

420 on Cape's response

Baie dankie,
Bly julle het die tydtjie by ons geniet. Hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete
Christelle Slabbert
420 on Cape, Port Elizabeth

420 on Cape
Chanél B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanél B
With spouse/partner

The place is beautiful, secure, neat and tidy.

The hostess was phenomenal. We received a very warm and friendly welcome. Definitely going back.

420 on Cape's response

Dit was baie lekker om julle te huisves en ons hoop ons sien sommer vinnig weer. Die eenheid was baie netjies nadat julle uitgeboek het, baie dankie.
Groete
Christelle Slabbert
420 on Cape, Port Elizabeth

420 on Cape
Claire Iris D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claire Iris D
With spouse/partner

Veilig, sentraal, bekostigbaar en uitstekende waarde vir geld!

420 on Cape het baie lekker gerieflike, skoon, veilige en sentrale verblyf aangebied. Ons het verkies om ontbyt by die swembad te nuttig en dit was baie aangenaam. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Anneke G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke G
Family with young children

Wonderlik!

Ons het dit só geniet! Pragtig, skoon en netjies! Christelle was regtig vriendelik en het ons so tuis laat voel. Was maklik met ons jong kinders, ons sal beslis weer daar gaan bly.

From R690
per night (sleeps 2)
From R690
per night (sleeps 2)
From R690
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 420 Cape Road, Framesby, Port Elizabeth, 6045, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938887dba70231de7a17b9bc4c15b837837e2ace19b9a615789b174c18d01e34db295cf8ad4ee84a2f9557db906c6b1c95dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R690  per night (sleeps 2) 6 5 1 5 420 Cape Road Framesby 6045 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.945923800856 25.520869754255
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!