44 on Brownlee
Review Summary
Amelia K - Feb 2020
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Wat n fantastiese plekkie om te oornag. Die beddegoed is van hoogstaande gehalte. Bad en stort geriewe is uitstaande. 'n Lekker groot bad wat glad nie beknop is nie. Dis rustig stil en goeie waarde vir geld. Veilige parkering. Baie goed in stand gehou. Het al vantevore daar oornag en sal weer so maak. Baie rustig en stil. Dankie vir uitsonderlike diens. Lugverkoeling wat werk. Wow.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
44 on Brownlee's response
Baie dankie vir die resensie, ons sien uit om julle weer te sien.
Frikkie B - Dec 2019
Overall score
Aangenaam as oornag-fasiliteit.
Amelia K - Jan 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Al probleem wat ek gehad het was die betaling, wat sy nie kon opspoor nie, maar uiteindelik reggekom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frank M - Jan 2019
Overall score
Geen kliëntediens nie.
David M - Dec 2018
Overall score
Overnight stop. Everything clean and clinical but no staff available to handle any small query/request.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 44 Brownlee Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- All ages welcome