The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 464 On 22n Ave | TravelGround
+33

464 On 22n Ave

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 2 reviews for 464 On 22n Ave
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Danie S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
Individual traveler

Die beste diens ooit

Vandat jy daar aankom totdat jy ry word jy op die hande gedra. Jy sal vir seker nie spyt wees om hier te oornag nie. Bestel ook gerus die aandete, dis voorwaar uit die boonste rakke, en teen baie goeie tariewe, om nie eens te praat van die ontbyt nie.

464 On 22n Ave's response

Beste Danie, so baie dankie vir hierdie resensie.
Dit is nie aldag wat mens iemand soos jy kry nie, iemand wat alles waardeer vir wat dit is. Dit was lekker om jou gasvrou te wees en hoop om jou gou weer te sien, saam met jou familie!
Vriendelike groete
Renier Alet en personeel

464 On 22n Ave
Ignatius G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ignatius G
With spouse/partner

Vyf-ster uit en uit!

Ons reis gereeld en gebruik slegs lekkeslaap.co.za. Nog NOOIT het ons 'n instansie vyf uit vyf sterre gegee, todat ons by Alet en Renier tuis gegaan het nie. Die onverbeterlikke - 'n woord wat ek ook nog nooit op die platform kon gebruik het nie - aandag aan detail en netheid stem uit hulle passie vir die toeriste bedryf. En om nie eens te praat van die ontbyt nie, wat 'n omvattende ervaring! Ons is bewus van hul planne om 'n klein restaurant/koffiewinkel op die perseel te bedryf, en as dit met dieselfde oorgawe gedoen gaan word, wat ek glo die plan is, gaan dit ook 'n 'Besoek Belewenis' wees! Sterkte Alet en Renier!

464 On 22n Ave's response

So baie dankie vir hierdie resensie, dit beteken die wereld vir ons en motiveer ons om net nog beter te doen. Nogmaals dankie Ignatius, julle is awesome mense. Hoop om jul gou weer te sien. Renier en Alet.

464 On 22n Ave
From
R860
per night, for 2 ppl
From
From R860
per night, for 2 ppl
From
R860
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 464 22nd Avenue, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA153261a4e7da1c1b9d09c133190443275716fafde2ec97587cb8a5f382db10c0a5557f25110dcfb3e3801db965d16235b2e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R860  per night, for 2 ppl 2 5 1 5 464 22nd Avenue Villieria 0186 Gauteng 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -25.717937 28.224719
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!