50 Circular Drive
Review Summary
Elizna Z - Jan 2021
Overall score
Beste ligging met mooiste uitsig. Baie gerieflik en luuks. Ons het baie lekker gebly, baie dankie ook vir Appel wat ons so baie gehelp het om Knysna te verken! Uitstekende aanbevelings.
50 Circular Drive's response
Dankie dat u te 50 Circular drive tuis gegaan het! Ons waardeer u terugvoering oor u verblyf ondervinding!
Cedric J - Jan 2021
Overall score
Fantastic
Arnold V - Jan 2021
Overall score
Eersteklas verblyf met pragtige uitsig oor die Knysna Heads en Lagoon.
50 Circular Drive's response
Baie dankie dat u te 50 Circular drive tuis gegaan het, ons waardeer die terugvoering opreg!!!
Adriana V - Nov 2018
Overall score
Better than fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nog beter as fantasties!
Pragtige plek met werklik alles wat mens nodig het. Baie mooi uitsig oor die lagoon, stil en rustig. Baie skoon en veilig. Ons het regtig baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra P - Oct 2018
Overall score
Absolutely beautiful home and breathtaking views. Did not want to leave!
Nolié J - Sep 2018
Overall score
Stukkie hemel.
Pamela M - Jan 2018
Overall score
I would recommend it to others indeed without doubt. The house is really welcoming.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 50 Circular Drive, Paradice, Knysna, 6570, Western Cape
- All ages welcome