The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 504 Witsand | TravelGround
+21

504 Witsand

5 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 5 reviews for 504 Witsand
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Lientjie V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie V

Dit was 'n onvergeetlike naweek.

Ek sal Witsand vir enige vakansieganger aanbeveel. Pragtige, netjiese en skoon plek met wonderlike eienaars.

504 Witsand's response

Baie dankie.

504 Witsand
Mariana E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana E
With friends

Ligging is perfek, plek is duursaam en goed ingerig.

Marie was baie behulpsaam en die woonstel was skoon en netjies.

504 Witsand's response

Baie dankie.

504 Witsand
Chrystelle E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrystelle E
With spouse/partner

Skoon, netjies, alle geriewe - beste see-uitsig

'n Mens kan nie vir beter vra nie. Fantastiese see-uitsig en ook van Tafelberg, gasbraaier op balkon wat lekker beskut is. Baie netjies en luuks. Vriendelik en gasvry ontvang. Baie dankie

Louis C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis C
With spouse/partner

Die woonstel is baie goed geleë en is baie goed toegerus.

Sal vir seker weer daar wil bly. Die eienaar gaan uit haar pad uit om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Lekker gebly met al die goeie naby.

Franscois C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franscois C
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie mooi. Ideaal geleë vir alle benodigdhede. Gasvrye ontvangs. Baie dankie.

504 Witsand's response

Baie dankie. Dit word opreg waardeer.

504 Witsand
From R1 100
per night (sleeps 4)
From R1 100
per night (sleeps 4)
From R1 100
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Beach Boulevard, Table View, Bloubergstrand, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81r80gABIj2NN0AVMCSwXk5Yf6VpUHerIXukztDCGwe5cE4HR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 4) 5 5 1 5 18 Beach Boulevard Table View 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.820320133061 18.476166145943
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!