Umdloti Accommodation at 54 Lazy Lizard | TravelGround
+31

54 Lazy Lizard

2 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think 54 Lazy Lizard is in an excellent location
  • 42 North Beach Road, Lazy Lizard, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal

Hoofstrand is binne loopafstand en regoor die gebou oor die pad. 'n 5 Km strandgebied wat as 'n blou strand geklassifiseer is. Dolfyne kan van die balkom gesien word. Heerlike eetplekke soos die Sandbar wat 200m afstand van die woonstel is. Mundo Vida, La casa Nostra,Bel Punto en ander eetplekke wat op die see uitkyk. Mikrovlugte kan bespreek word. Die Sibaya casino is naby. Die Inanda heritage trail kan gedoen word. Daar is ook die Umhlanga hiking trail, Natal Sharks board wat besoeke fasiliteer. Die Ushaka akwarium in Durban is 'n moet sien en dan is daar ook die waterpark daarnaas.
Umhlanga Lagoon natuur reservaat (4.7km)
Umhlanga ligtehuis(7km)
Kings Park Stadium (19km)

Fullscreen
From R2 400
per night (sleeps 6)
From R2 400
per night (sleeps 6)
From R2 400
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 42 North Beach Road, Lazy Lizard, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGeWNN0JWrJ8CmTCbHCdaadkVmBbREmlCS45Eh7FFEy4sKYCJMl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 400  per night (sleeps 6) 2 5 1 5 42 North Beach Road Lazy Lizard 4350 KwaZulu-Natal 0860 022 102 15:00-18:00 09:00 -29.6620111 31.1232359
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com