Stella Maris
Review Summary
Carl S - Dec 2020
Overall score
Heerlike, bekostigbare, luukse verblyf.
Carol M - Dec 2020
Overall score
Perfect.
Reino P - Nov 2020
Overall score
Asemrowend.
Andrew M - Nov 2020
Overall score
Enjoyable stay.
Frans W - Sep 2020
Overall score
Puik en waarde vir geld.
Cobus C - Mar 2020
Overall score
Worth every penny!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Elke sent werd!
Baie dankie, Ina en Chris, ons het dit verskriklik baie geniet en julle sien ons beslis weer. Kan die plekkie beslis aanbeveel dis skoon en netjies en location, location, location. Wow, beslis die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andrew K - Feb 2020
Overall score
Rustig, netjies, skoon, ruim, gerieflik en 'n fantastiese uitsig. Stella Maris as geheel is puik.
Read moreChauntelle N - Feb 2020
Overall score
Great getaway.
Natascha D - Jan 2020
Overall score
Just what we needed!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Presies wat ons nodig gehad het!
Dis 'n pragtige plekkie en beslis waarde vir geld. Die woonstel is perfek uitgelê en daar is genoeg spasie vir almal. Alhoewel ons net 'n naweek daar was, sal ons die woonstel beslis onthou vir 'n komende vakansie! Vooraf reëlings was ook fantasties en die instruksies om in te klok was goed gekommunikeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsje R - Jan 2020
Overall score
Asemrowend.
Read moreMarius K - Oct 2019
Overall score
We enjoyed our stay and it is near to everything, our apartment was clean and well looked after.
Albert S - Aug 2019
Overall score
Very nice.
Lydia P - Jul 2019
Overall score
Ideal apartment with excellent location and facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale woonstel met uitstekende ligging en geriewe.
Ons het heerlik gekuier in Stella Maris. Ideaal geleë en goed toegerus. Sal vir seker die plek kan aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanine S - Jul 2019
Overall score
Absolutely fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties!
Asemrowende uitsig oor die see. Als wat jy benodig is daar. Dis soos jou huis weg van die huis af. Dis die tweede keer wat ons hierdie woo stel gebruik, en sal definitief weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tersius D - Jun 2019
Overall score
Great, clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik, skoon verblyf.
Ons het heerlik gebly met die see se gedruis wat mens heeltyd hoor, presies wat ons gehoop het om te kry. Die woonstel is mooi skoon met alles wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Este S - May 2019
Overall score
Perfect.
Rudolf M - May 2019
Overall score
Baie lekker, mooi uitsig, volledig toegerus.
Coreen A - Apr 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Anelia L - Feb 2019
Overall score
Ongelooflik lekker, skoon en veilige plek.
Read moreAnlie H - Jan 2019
Overall score
Everything perfect.
Ayushi H - Nov 2018
Overall score
Beautiful view with a clean flat!
Tina V - Nov 2018
Overall score
Good location and nothing more was needed in the apartment itself.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging en geen tekortkominge in die woonstel self nie.
Hierdie is nie die eerste keer wat ons van Stella Maris gebruik maak nie en soos altyd was dit 'n baie lekker verblyf. Dankie vir die gasvryheid en maklike proses om te volg met die bespreking. Ons sal weer van julle gebruik maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dianne P - Oct 2018
Overall score
Great location and accommodation.
Bennie F - Sep 2018
Overall score
Awesome.
Shancenelle B - Aug 2018
Overall score
Wonderlike wegbreek.
Manie V - Jun 2018
Overall score
The unit is clean, neat, comfortable and had everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die wooneenheid is skoon, netjies, gerieflik en alles in gehad wat ons benodig het.
Netjiese plekkie, sal weer gebruik maak van die eenheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lee-ann D - Jun 2018
Overall score
A lovely flat.
Andre V - Jun 2018
Overall score
Die gebou moet nou net klaar reggemaak word.
Vivian L - May 2018
Overall score
Very pleasant and well equipped facilities.
Stella Maris's response
Jammer dat u gevind het dat daar te min kragproppe is.
Die kragproppe wat daar is, is as standard ingerig toe die gebou, gebou is en ongelukkig kan ons niks daaraan doen nie.
Ons vertrou verder dat die onderhoudswerk aan die gebou eersdaags klaar sal wees.
Baie dankie dat u van Woonstel 54 gebruik gemaak het en u positiewe kommentaar op wat u gevind het wat verbeter kan word.
Lekker dag
Groete
Chris
Alwyn S - May 2018
Overall score
Baie netjies en skoon. Loopafstand van alles.
Stella Maris's response
Baie dankie dat julle gebruik gemaak het van Woonstel 54 Stella Maris.
Ons is bly dat julle die vakansie tyd geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Lekker aand
Chris
Hanro Johann J - Apr 2018
Overall score
Fantastiese fasiliteite, uitsig en ligging!
Adri V - Mar 2018
Overall score
Dis was baie lekker.
Stevie G - Feb 2018
Overall score
Great place to enjoy a weekend away. Value for money.
Estelle B - Feb 2018
Overall score
Baie mooi, gemaklike, netjiese woonstel.
Johan P - Jan 2018
Overall score
Baie lekker! Al die geriewe beskikbaar op die perseel!
Margaret M - Jan 2018
Overall score
We had a great time at 54 Stella Maris
Louisa B - Dec 2017
Overall score
Very comfortable apartment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike woonstel.
Baie oulike woonstel en goed ingerig. Ligging is perfek en uitstekende see-uitsig. Sal die woonstel regtig aanbeveel en dankie Ina vir jou puik reëlings i.v.m die sleutel en terugbetaling van ons deposito.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariska G - Nov 2017
Overall score
Baie mooi see-uitsig, verblyf baie skoon en netjies.
Lucy L - Oct 2017
Overall score
We really enjoyed the stay, hope we will do it again.
Rina T - Sep 2017
Overall score
'n Aangename middelweek ruskansie.
Stella Maris's response
Baie dankie Rina. Bly julle het dit geniet.Ek vertrou ons sal julle op n volgende keer weer kan akkomodeer.
Groete
Ina
Karl S - Aug 2017
Overall score
Perfek.
Fiona N - Aug 2017
Overall score
Spectacular weekend.
Stella Maris's response
Thanks for your lovely review. We will seriously consider your suggestion.
Marinda K - Aug 2017
Overall score
Stress Reliever!
Jeanine S - Jul 2017
Overall score
Gerieflik en netjies.
Mariette M - Jun 2017
Overall score
I enjoyed it a lot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het dit baie geniet.
Baie dankie vir die verblyf, dit was mooi skoon en baie beter as wat ons verwag het. Sal dit definitief weer bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stella Maris's response
Thanks. Glad you enjoyed it
Marlene K - Jun 2017
Overall score
A true gem, breathtaking ocean view, very comfortable, neat and clean!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voorwaar 'n juweel van 'n plek, uitmuntende see-uitsig, baie gerieflik, netjies en skoon!
Ek en my volwasse seun was daar vir 'n naweek en wou nie huis toe gaan nie. Alle geriewe is daar, hierdie woonstel is pragtig ingerig, baie netjies en skoon en het lieflike see uitsig vanaf meeste van die vertrekke! Ons gaan sowaar terug keer na hierdie plekkie toe en het reeds vriende aanbeveel om te bespreek! Alles was puik en uit die boonste rakke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stella Maris's response
Thanks. Glad you had a lovely time
Nelia D - May 2017
Overall score
Short but sweet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kort maar lekker.
Ons verblyf was kort maar lekker, die woonstel is gerieflik, skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daleen B - Feb 2017
Overall score
Alles puik, persoon wat skoonmaak kan beter doen.
Stella Maris's response
Baie dankie.
Pieter K - Feb 2017
Overall score
Poor quality of the mattress spoiled our stay.
Read moreStella Maris's response
Thanks for your comments. I really wish you had called me. I am in Toti this week and will be replacing the matrass. Sorry I don't live on site. Do come back and visit again.
Lindy V - Jan 2017
Overall score
Enjoyed! Will definitely be back!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, sal verseker weer gebruik!
Stel net voor, nuwe matras in hoofslaapkamer, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stella Maris's response
Just to let you know that the bed has been replaced.
Jaco B - Jan 2017
Overall score
Amazing.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Ons was baie opgewonde met die aankoms, Stella Maris was vir ons 'n lekker ervaring, woonstel was baie netjies en modern ingerig. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig was onvergeetlik mooi, die braai area was aangenaam en die swembad was ook lekker, altyd skoon. Dit was ook baie veilig, ons kan nie aan een ding dink wat nie lekker en aangenaam was nie. Sal verseker weer in Stella Maris bly, en ook Amanzimtoti besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stella Maris's response
Thanks. So glad you enjoyed your holiday.
Dorothy P - Nov 2016
Overall score
Lovely location by the sea, peaceful, safe and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker by die see, rus, veiligheid en mooi.
Veilig, skoon, vriendelik, goed geleë by alles, mooi uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolene V - Sep 2016
Overall score
Baie lekker, mooi see uitsig, skoon en netjies, goed toegerus.
Marty D - Sep 2016
Overall score
Wonderful weekend.
Marinda L - Aug 2016
Overall score
Very neat with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, mooi uitsig.
Gerieflik. Alles wat jy nodig het. Die woonstel self was baie lekker en netjies. Mooi uitsig. Diens en vriendelikheid wat ons ontvang het vanaf eienaar was puik. Dink net Stella Maris self kort baie aandag en opknapping. Die strand self was teleurstellend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nelie N - Jun 2016
Overall score
Lovely, relaxed environment. Very convenient flat and complex.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ontspanne omgewing. Baie gerieflike woonstel en kompleks.
Omgewing is baie skoon en netjies en binne bereik van alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Luzaan D - Jun 2016
Overall score
Full marks!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Volpunte!
10 uit 10 - Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wendy P - May 2016
Overall score
Awesome.
Antoinette L - Apr 2016
Overall score
Baie aangenaam.
Jannie P - Feb 2016
Overall score
Was baie lekker en die woonstel was uit die boonste rakke gewees. Sal weer van hom gebruik maak.
Read moreNiel S - Feb 2016
Overall score
It was amazing.
Jacques G - Jan 2016
Overall score
Die atmosfeer was heerlik.
Karin K - Nov 2015
Overall score
Value for money! Great place.
Charlene K - Nov 2015
Overall score
Baie netjies, gerieflik en puik diens!
Willie V - Oct 2015
Overall score
Vriendelik en baie goed geleë.
Dilla F - Oct 2015
Overall score
Baie lekker naby hoofstrand en baie om te doen.
Karl R - Sep 2015
Overall score
Good value for money.
Louis V - Jul 2015
Overall score
Awesome place to relax!
Rudie E - Jul 2015
Overall score
Wat 'n lekker wegbreek!
Nico S - Jul 2015
Overall score
Very nice!
Maria J - Jun 2015
Overall score
Baie gerieflik en skoon woonstel.
Lena C - Jun 2015
Overall score
Baie lekker gebly!
Marietjie S - May 2015
Overall score
Beautiful flat, stunning location.
Marichen E - Apr 2015
Overall score
Uitstekend!
Neels H - Apr 2015
Overall score
Heerlik gekuier, baie skoon en netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Die uitsig oor die strand en see is fantasties. Sal enige tyd weer daar bly.
Read moreDirk K - Dec 2014
Overall score
Ons het net vir twee nagte oorgebly, na ons op 'n bootvaart was om so bietjie meer tyd by die see deur te bring.
Walther V - Sep 2014
Overall score
Genotvolle verblyf!
Mandy B - Sep 2014
Overall score
Beautiful place!
Yolande D - Sep 2014
Overall score
Baie aangename en skoon woonstel, baie mooi gemeubileer, alles wat nodig is in woonstel.
Ettienne L - Aug 2014
Overall score
Baie lekker en mooi uitsig!
Jc B - Aug 2014
Overall score
Ons is beïndruk en sal enige tyd weer daar bly. Almal is vriendelik en dis 'n vriendelike plek.
Salomé G - Jul 2014
Overall score
Heerlik rustig en skoon.
Liezel V - Jul 2014
Overall score
Baie lekker gebly!
Marnette L - Jul 2014
Overall score
Op die see! Baie netjies, ruim en perfek geleë.
Theresa J - Jul 2014
Overall score
Aangenaam en baie sentraal as jy die Durban-omgewing wil besoek!
Riaan V - Jun 2014
Overall score
'n Baie netjiese eenheid naby aan die strand.
Lelane E - Jun 2014
Overall score
"Stunning" en lekker sentraal!
Monique V - May 2014
Overall score
Had a great, safe stay at Stella Maris 54
Marinda O - May 2014
Overall score
Lekke!
Lucia V - Apr 2014
Overall score
Thank you, it was a nice get away. Loved every minute of it.
Chinene V - Apr 2014
Overall score
Dit was baie netjies, goed ingerig en gesellig.
Read moreJanine A - Mar 2014
Overall score
Great location
Cecilia H - Mar 2014
Overall score
Home away from home!
Lizanne R - Mar 2014
Overall score
Definitief die moeite werd.
Annah M - Feb 2014
Overall score
Fantasties!
Henk V - Jan 2014
Overall score
Beslis die moeite werd! Sal definitief aanbeveel vir enige iemand!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- All ages welcome