Review Summary
Emmerentia S - Feb 2021
Overall score
Baie lekker gebly.
Vicky D - Aug 2019
Overall score
Satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tevrede.
Alhoewel ons een aand koue water gehad het, is ek steeds tevrede. Die aanbod was ontbyt ingesluit, maar volgens Avenue Gooseberry Guest House was dit nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Robert M - May 2019
Overall score
Excellent place with pleasant staff.
Elsa V - May 2019
Overall score
Gerieflik ingerig.
Antoinette V - Apr 2019
Overall score
Netjies, skoon, vriendelike personeel.
Cathy B - Feb 2019
Overall score
Friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik.
Vriendelik personeel, skoon kamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sharlene P - Feb 2019
Overall score
We had a great stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gekuier!
Ons het heerlik gekuier pragtige plek! Sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5th Avenue Gooseberry Guest House's response
Sharlene, ons is so bly as julle die verblyf geniet het. Ons sien julle graag weer.
Eureka V - Jul 2018
Overall score
Was baie verwelkomend.
5th Avenue Gooseberry Guest House's response
Baie dankie Eureka vir jou terugvoering.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Susan Berry
Memorie H - Apr 2018
Overall score
Aangenaam.
5th Avenue Gooseberry Guest House's response
Elke kamer is anders in groote en versiering en het sy eie persoonlikheid. Kyk gerus volgende keer na al die kamers.
Ons waardeer enige terugvoering.
Baie dankie.
Jimmy T - Apr 2018
Overall score
Very clean and beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en mooi plek.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5th Avenue Gooseberry Guest House's response
Baie dankie Jimmy.
Marinda B - Apr 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly en Anna se diens was uitstekend.
5th Avenue Gooseberry Guest House's response
Baie dankie vir die terugvoer en ons is so trots op ons uitstekende personeel.
Groete,
Susan
Jacques D - Mar 2018
Overall score
Vriendelik en professioneel.
5th Avenue Gooseberry Guest House's response
Baie dankie vir jou terugvoering, Jacques.
Groete,
Susan
Natasja H - Mar 2018
Overall score
Ek voel hul kan meer moeite doen met basiese gerieflikheid soos handdoeke en dat die stort ordentlik werk vir geld wat mens betaal, maar die diens en kos was baie goed.
Read more5th Avenue Gooseberry Guest House's response
Liewe Natasja,
Baie dankie, ons waardeer enige terugvoering en dankie vir die tyd wat jy opsy gesit het om dit te doen.
Elke gas kry 'n hand en normale grootte badhanddoek om te gebruik. Die stort het 'n nuwe stortkop reeds gehad - nie seker hoekom dit nie lekker gewerk het nie. En ja, daar was 'n probleem met die dreinering wat herstel is. Dit is baie waardevol vir ons as 'n gas sommer die oggend met ontbyt vir ons sou sê as daar enige iets was wat hulle verblyf beter kon maak. En sou 'n gas iets benodig in die aand is daar 'n na ure nommer vir die dame aan diens. Die stoel is 'n goeie voorstel.
Groete,
Susan Berry
Aljerane W - Nov 2017
Overall score
It was just okay, not wow.
5th Avenue Gooseberry Guest House's response
Dear guest,
We apologise if you were not able to access DStv channels. Unfortunately, if there is a problem with the channels, it will be an issue in every room. It was not possible to call out our supplier on a Saturday night, however, we really do our utmost to sort everything out if it is not working. The room that you have booked is as advertised fitted with a double bed. Perhaps you would have been more comfortable by booking a unit with a queen-size bed.
Take care and all of the best.
Maria B - Mar 2017
Overall score
Friendly, professional reception with everything in place in the room and an incredible breakfast.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, professionele ontvangs met alles in plek in die kamer en ongelooflike ontbyt.
Kamer is ruim met genoeg pakplek. Kluis, gerieflike badkamer met skoon handdoeke mooi uitgestal, plus ekstra seep ens. elke dag. Bed groot en gerieflik met skoon linne. Tee/koffie en wat daarmee saamgaan beskikbaar asook klein yskas wat vir my van groot waarde was aangesien ek nie tee/koffie drink nie. TV met paar kanale - ongelukkig nie KykNet nie- maar het nie regtig gepla nie. Ontvang sleutels en afstandbeheer van hekke wat jou beweging onafhanklik maak. Ontbyt was regtig uitstaande! Gelukkig is die onsekerheid rondom die insluit/uitsluit van die ontbyt uiters professioneel opgelos. Het een dag langer gebly en die betaling rondom dit was bietjie problematies, maar was ook vinnig opgelos. Kritiek: Nie sleutel vir skuifdeur in kamer, gordyne in badkamer kan vervang word om beter te werk/lyk, gordyne voor die skuifdeur maak nie ordentlik toe nie en daar was dit regtig nie skoon nie - in die hoek - stof en spinnerakke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Denise S - Feb 2017
Overall score
My stay was lovely because of the friendly staff, artsy decor and beautiful garden.
This review has been translated,click hereto view the original version.
My verblyf was heerlik as gevolg van die gasvrye personeel, kunstige dekor en mooi tuin.
Aankoms baie verwelkomend met jou naam op die kennisgewingbord. Ruim kamers en algeheel rustige atmosfeer maak hierdie gastehuis 'n puik keuse vir akkommodasie weg van die huis. Dekor is kunstig en dra by tot die unieke gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
5th Avenue Gooseberry Guest House's response
Denise,
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jou weer te sien?
Groete
susan Berry
Jaco V - Jul 2016
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brittany K - Apr 2014
Overall score
Lovely staff, very helpful and accommodating, beautiful and peaceful set up
Read moreFrank T - Nov 2011
Overall score
Amazing hospitality!
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 44 5th Avenue, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
- All ages welcome